Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Drie dood gevind op Limpopo-plaas
Drie dood gevind op Limpopo-plaas [boodskap #119835] Wo, 17 November 2010 07:40
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Censorbugbear Reports

Triple-massacre at Limpopo farm - but the police can't even be
bothered to publish the victims' names.

Farm-wife tied up; farmer tied to dam-pipes and killed, worker dead

LIMPOPO - The SAPS becomes more and more slow to publish the names of
murder victims. On Nov 16 2010 they reported that 'three people' were
found murdered in a farm ...on TUESDAY near Vivo, Limpopo. "A person
who wanted to buy something went to the farm Tuesday-morning. The man
found no-one at the homestead. He went to the farm-worker's house
where he found the body of the murdered worker and phoned the police.
The police arrived and went into the homestead and found the body of a
woman in her sixties, with her hands tied together. The couple's car
was missing. Farmers and the police searched the farm and found the
owner's body.He had been tied to the water-pipes leading to the farm-
dam. His deserted car was found 20 metres from his body.Thus far no-
one was arrested.

MY COMMENT: That's the entire content of a news report about a
shocking triple-murder - a massacre. It's so routine apparently that
the police don't even bother to publish their names any more.

============================================================ ===================

Drie dood gevind op Limpopo-plaas
2010-11-16 16:52

Johannesburg – ‘n Bejaarde paartjie en een van hul werkers is Dinsdag
op ‘n plaas in Vivo vermoor, het die polisie in Limpopo gesê.

‘n Persoon wat ‘n tipe oes wou koop het Dinsdagoggend na die plaas
gegaan, het lt.kol. Ronel Otto gesê.

Die man kon niemand by die huis vind nie. Hy is daarna na die
plaaswerker se huis toe waar hy die werker se lyk gevind en die
polisie gebel het.

Die polisie het na die plaashuis gegaan en die lyk van ‘n vrou, wat
vermoedelik in haar 60’s is, in die huis gekry.

Volgens Otto was die vrou se hande aan mekaar vasgebind.

Die vrou se man en die paartjie se motor was weg, het sy gesê.

Polisie en boere in die omgewing het op die plaas rondgesoek en die
lyk van die eienaar gevind.

Sy liggaam was aan waterpype wat van die dam na die plaas lei,
vasgebind.

Die motor is 20m van die man se lyk af opgespoor.

Niemand is sover in hegtenis geneem nie, het Otto gesê.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Drie-dood-gevind-op-L impopo-plaas-20101116
Vorige onderwerp: 'Jy wou mos, wit hond'
Volgende onderwerp: Gewapende aanvalle by PRIMêRE skool in Centurion - kan jy dit glo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 17:20:38 MGT 2024