Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Voorspelling - Vry en/of regverdige (Aarde en/of) Kosmiese (Gesamentlike) (Inisiatiew(e)) om te verhoog ? (Vorentoe... wenk (Inisiatief)) (lank)

Sa., 09 Oktober 2010 11:50

Voorspelling - Vry en/of regverdige (Aarde en/of) Kosmiese
(Gesamentlike) (Inisiatiew(e)) om te verhoog ?
(Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)) (lank)

(Ook (in Engels), op soc.culture.south-africa, alt.unitednations,
talk.religion.newage en/of alt.religion.spiritualism).

*

Groot dank en/of wardeering word hiermee betuig.
Vir Die gee van Lig, Opstaan en/of Vorentoe gaan
(Inisiatiew(e)).
Om d.m.v. E-pos en/of Nuusgroep(e),
((Kosmies) Gesamentlike, (waar van toepassing)),
Kompromie en/of Onderhandelinge Kommunikasie (Inisiatiew(e)).
weer te gee.
Asook vir die ondersteuning daarvan.

Om vry en/of regverdig, (vorentoe) te kan vervorm,
na 'n (beter en/of) nuwe,
((ondersteun) (Inter-godsdienstige) (wen-wen),
(Sport) Deelname en/of Teokratiese,
(Gesamentlike), (Koalisie) Alliansie),
(Lewe en/of) Toekoms,
en/of
Aangename uitkomste Gemeenskap / Samelewing..

En/of (beter en/of) nuwe (Argument),
(hoër vlak) Integrasie,
(Student, Meester en/of) (God) potensiaal bereiking,
Aangename uitkoms Scenario,
(indien wel (meer) (gesond, ordelik en/of) suksesvol gaan wees,
indien wel, indien ooit).

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), word inniglik waardeer.

Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkoms Bereiking (Lede en/of)
Leiers.

(Voor, tydens en/of) na,
die hou van,
Benodigde,
(Aarde Gesamentlike Regering),
(Kosmies) (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s),
Ontmoeting(e),
,
(Ekonomiese Sone, Kontinent, (Aarde), Sonnestelsel, (Melkweg
Stelsel),
(Galaksie en/of) Ster(re) Stelsel, (Galaksie en/of) Ster(re) Stelsel
Groep,
Heelal(le) / Hemelruim(e) en/of) Kosmos (Groep) vlak(ke),
,
en/of
((Koalisie en/of) ander),
((ondersteun) (uitstel, ondersteuning en/of) vorentoe bring van),
(Debat(te), Menings Peiling(e), Referendum(s) en/of) Verkiesing(e).

Om (onder andere), die (byvoordele en/of) voordele,
van geleenthed(e) te kan (verkry en/of) verhoog,
(voor, tydens en/of) na,
die verhoging van die gebruik van geleenthed(e).


(1)

((Mev. en) President Die Meester(s) en/of (God) om te verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

Vir die gee van (ondersteun) (onbeperkte) Bonus Pryse / Punte,
aan -
Gemeenskap (Lede en/of) Leiers,
((Sport) Deelname (Lede en/of) Leiers),
(Geestelike, Godsdienstige en/of) Inter-godsdienstige (Lede en/of)
Leiers,
(Geesteskundige (Lede en/of) Leiers),
Regerings (Lede en/of) Leiers,
(Aarde (Gesamentlike) Regering.(Lede en/of) Leiers),
(Kosmies) (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s),
Ontmoeting(e) (Lede en/of) Leiers,
Verkose (sekondêre en/of) primêre, en/of (tydelike en/of) permanente
Aangename uitkoms Administrateur(s),
((die Hemel), Shambala, Nirwana, Prasanthi Niliyam (Puttaparthi,
Indië) en/of) Salem (Lede en/of) Leiers,
en/of
(Mev. en) President Die Meester(s) en/of (God),
((voor, tydens en/of) na, die benodigheid daarvan).

Vir die verhoging van
plasing van Elektroniese Kommunikasie Netwerk,
Aangename uitkomste (Wenke en/of) Onderhandelings (Inisiatiew(e)),
en/of
verspreiding van Media artikel(s),
(ongeag Taal).

In die gebruik daarvan,
om Lig te verhoog,
aan (Ondersteunde en/of Regerende (Lede en/of) Leiers,
(onder andere).

Om
Bogenoemde (Lede en/of) Leiers,
en/of
Die Meester(s) en/of (God),
se Koninkryk te verhoog,
na ((dieselfde), dieselfde, hoër en/of) mega-hoër vlak(ke).

Die vry en/of regverdige verhoging van Media (Artikel(s)) kan ook
vervorm word, (indien nie alreeeds).
Vir die insluiting van 'n Advies Diens.
Om die verkryging van bonus punte / pryse,
asook,
(swaai, byvoordele en/of) voordele te verhoog,
te verhoog in berigte, (waar van toepassing),
(voor, tydens en/of) na,
die (besluit, evaluaeering onderneming, en/of) uitvoering,
van handeling(e).

Die insluiting van meer positiewe woord(e),
kan ook verhoog word.
Asook hoe om met (die Media en/of) Ondersteunde / Regerende Aangename
uitkomste Party (Lede en/of) Leiers, (onder andere),
saam te werk,
na 'n (beter en/of) nuwe (lewe en/of) toekoms.

Om van, (verder as) en/of) na,
'n meer (gesonde, ordelike en/of) suksesvolle,
Aangename uitkomste Gemeenskap / Samelewing / Scenario,
te verhoog.

(Die (meer) positiewe van onderdrukking is opligting,
oorlog - arms uitgestrekte Familie (Inisiatiew(e)),
kokaiene - medisyne,
misdaad - ekonomiese deelname,
stryd - sukses behaal,
wegvoering - om ondersteuning te verhoog om wense / begeertes te
bereik).

Die vry en/of regverdige verhoging, (indien nie alreeds),
van insluiting en/of visualiseering,
van (tydelike en/of) permanente eind doelwit(te),
alleen en/of gesamentlik,
met merker(s) alreeds bereik, onderweg om bereik te word,
asook om te bereik,
met 'n datum en/of tyd kalender,
(tydelike en/of) permanente,
Aangename uitkoms (Wenk) Adviseur(s),.
asook,
wanneer / waar om Rekonsiliasie te verhoog,
alleen en/of gesamentlik,
met (Kosmies) (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s)
Bermiiddeling, (indien wel van toepassing),
kan ook verhoog word.

Om (van, (verder as) en/of) na,
'n meer (gesamentlike) Aangename uitkoms (Beplannings) Gemeenskap,
en/of
'n meer akkurate tydsduur te verhoog, om visies / doelwitte te bereik,
(voor, tydens en/of na,
vir die versoek en/of ondersteuning gevra gaan word, is en/of alreeds
ontvang),
(vir die ontvang van Bonus Pryse / Punte),
te verhoog,

Gee van die blou-groen lig, kan ook verhoog word.
Vir die verhoging van gee,
van (Vliegtui(e), Ruimtetui(e) en/of) Ruimteskep(e),
(met genoeg suurstof en/of voedsel),
(aan Bogenoemde (Lede en/of) Leiers,
(indien wel nodig).

In die gebruik daarvan.
Om meer na ((die Hemel), Shambala, Nirwana, Prasanthi Niliyam
(Puttaparthi, Indië) en/of) Salem,
toe te kan reis, en/of bilokeer.
Om die verhoging van verkryging,
(beter en/of) nuwe (Argument) (Loopban(e) en/of) Rubikon(ne) om oor te
steek,
en/of
slegs (Aangename uitkomste) Formule(s).

Om (die lewe en/of) toekoms op -
Aarde,
(Planet(e) in die) Kosmos,
((die Hemel), Shambala, Nirwana, Prasanthi Niliyam (Puttaparthi,
Indië),
en/of
Salem,
meer na dieselfde
Aangename uitkomste (Gemeenskap / Samelewing en/of) Scenario,
te kan verhoog,
(voor, tydens en/of) na,
die hou van
(debat(te), menings peiling(e), referendum(s), en/of) verkiesing(e),
en/of
(beter en/of) nuwe (argument),
(beter en/of) nuwe,
(Hoof) Ondersteunde en/of Regerende (Lede en/of) Leiers,
,
(vry en/of regverdige),
(moontlike), moontlike en/of mega-moontlike,
alleen en/of gesamentlike,
primêre en/of sekondêre,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(droom),
wens en/of begeerte, visie en/of doelwit, en/of konstitusionele
voorstel,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

Meer vinniger bereiking van ((ondersteun) lang termyn),
Aangename uitkomste - (drom(e)),
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
kan asemrowend verhoog word.

Meer (vry en/of regverdige) bereiking van potensiaal,
(hoër) vlak(ke) van (voorspoed en/of) vrede,
en/of (hoër) vlak(ke) van (gesamentlike) (gesondheid, orde en/of)
sukses,
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe bereiking,
van ((medium), medium, hoër en/of) mega-hoër hoogte(s),
kan asemrowend verhoog word.

En 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms,
kan vir Almal (geskep en/of) verhoog word.


(2)

(Kosmies (Gesamentlike) Monetêre Fonds Eenhed(e) om te
verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

Vir die verhoging van die verwydering van sanksie(s),
asook die verhoging van die betaling van Bonus Pryse / Punte,
vanaf / aan -
(Mev. en) President Rockefeller & Rockefeller,
en/of
Verkose (sekondêre en/of) primêre, Aangename uitkoms
Administrateur(s),
(indien wel so verkies word).

Vir die verhoging van uitnooi van -
(Mev. en) President B S Rashneesh,
en/of
die (beter en/of) nuwe Afrikaanses en/of Suid-Afrikaanses,
(onder andere).
Na -
(Aarde (Gesamentlike) Regering),
(Kosmies) (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s)
Ontmoeting(e),
(Debat en/of) Bewusmaking (Inisiatiew(e)).

Om te verhoog,
van, (verder as) en/of) na,
'n gesamentlike Fondse Eenheid,
(op die Aarde (Gesamentlike) Regering Vlak).

Asook om Aandele Beurs(e) te verhoog.
Om vergelyking(e) te verhoog,
met Ander Land(e) in de Kosmos,
(en/of slegs die Sonnestelsel),
(voor, tydens en/of) na,
daarna toe verhuis gaan word,
(tydelik en/of permanent),
en/of
slegs besigtiging (voor, tydens en/of) na, daarna toe te verhoog,
(indien wel so verkies)).

Asook, vry en/of regverdig,
(a)
indien die gee van die blou-groen lig verhoog kan word, te word,
om (swaai, byvoordele en/of) byvoordele te verhoog,
aan (Mev. en) President Rockefeller & Rockefeller,
en/of Verkose (sekondêre en/of) primêre, Aangename uitkoms
Administrateur(s),
se Aangename uitkoms (Organisasie en/of) Sentrum,
(om aansoek(e) daarna te verhoog,
om (meer) daarvoor te werk, (indien wel so verkies word).
(b)
om die oorhanding van Geskenk Bewys(e) te verhoog,
(voor, tydens en/of) na,
die bereking van tyd in beslag geneem,
om die blou-groen lig daarvoor te verhoog,
en/of
(c)
daarna toe te verhoog, (indien wel so verkies word),
,
(vry en/of regverdige),
(moontlike), moontlike en/of mega-moontlike,
alleen en/of gesamentlike,
primêre en/of sekondêre,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(droom),
wens en/of begeerte, visie en/of doelwit, en/of konstitusionele
voorstel,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

Meer gee van die blou-groen lig,
aan (Mev. en) President Rockefeller & Rockefeller,
en/of Verkose (sekondêre en/of) primêre, Aangename uitkoms
Administrateur(s),
om (voorspoed, welstand, vriendskap, trotsheid en/of) vrede te
verhoog,
kan asemrowend verhoog word.

Meer (vry en/of regverdige) bereiking van potensiaal,
(hoër) vlak(ke) van (voorspoed en/of) vrede,
en/of (hoër) vlak(ke) van (gesamentlike) (gesondheid, orde en/of)
sukses,
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe bereiking,
van ((medium), medium, hoër en/of) mega-hoër hoogte(s),
kan asemrowend verhoog word.

En 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms,
kan vir Almal (geskep en/of) verhoog word.


(Die hernumering van (Inisiatiew(e)), is soos verkies, en/of welkom).


(Voor, tydens en/of) na,
beraadslaag ((is), is en/of) gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-77, G-20, (G-8), G-7 (Lid),
en/of EU, VSA, VK (en/of Salem), Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

Meer effektiewe swaai, (van, (verder as), en/of) na,
(Ondersteun) (Alliansie) (Afrikaanse) Geesteskundige, (Nuwe Era en/of)
Holistiese Gesondheids Beweging,
Inter-godsdienstige en/of (God) Ondersteunde,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.

Meer (ondersteun) aangename samewerking (van, (verder as), en/of) na,
(Alliansie) (Afrikaanse) Geesteskundige, (Nuwe Era en/of) Holistiese
Gesondheids Beweging,
Inter-godsdienstige en/of (God) Ondersteunde,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe ondersteuning, (van, (verder as), en/of) na,
Saamreis Aangename uitkoms, Bereiking Wenk (Inisiatiew(e)),
((voor, tydens en/of) na,
die (Versoek, Loods en/of) Ondersteuning, daarvan,
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe ondersteuning, (van, (verder as), en/of) na,
((ondersteun) Ekonomiese Bullopie, (onder andere)),
Kompromie en/of Onderhandeling Proses(se),
(Na Mekaar) en/of (Onderweg),
kan asemrowend verhoog word.

Die vinniger realiseering van vry en/of regverdige,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(drom(e)),
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
(onder andere, totale handeldrywe van (die Aardse (Gesamentlike)
Regering), Planet(e), Galaksie Groep(e) en/of) op die (Kosmiese)
(Gesamentlike) vlak met mekaar),
kan asemrowend verhoog word.

(Ondersteun) (Alliansie) Gesamentlike belange kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.

En 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms,
kan vir Almal (geskep en/of) verhoog word.


(Hoop dit help. )
(Sien dit help. )
(Saam met
(die (outeur), Nuwe Era Beweging, Geesteskundige(s) en/of) (God),
vir 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms. )


(Staan op /
(Verhoog en/of) Ondersteun (beter en/of) nuwe (Aangename uitkomste)
Voorspelling(s) /
Gaan vorentoe,
vir die reg, kontinuiteit, kwantiteit en/of kwaliteit,
van ((ondersteun) (Inter-godsdienstige) (wen-wen),
(Sport) Deelname en/of Teokratiese,
(Gesamentlike), (Koalisie) Alliansie),
Aangename uitkomste Gemeenskap,
(Bestaan, Lewe, Toekoms en/of) Vooruitgang,
asof dit U (eerste, laasste en/of) middelste geleentheid kan wees.

En/of (beter en/of) nuwe (Argument),
(hoër vlak) Integrasie,
(Student, Meester en/of) (God) potensiaal bereiking,
Aangename uitkoms Scenario,
(indien wel (meer) (gesond, ordelik en/of) suksesvol gaan wees,
indien wel, indien ooit). )

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word.


(Vir 'n (ondersteun), (vrye en/of regverdige), korter,
(ondersteun) Aangename uitkomste (ondersteunings en/of) Bereiking wenk
(Inisiatief),
,
verwys (onder andere), na -
,
www.BibleDatabase.org,
en/of
www.LcdBible.org, (Inisiatief),
,
(ondersteun) Verkose Vers(e) van -
www.Bahai.org, (www.bahai-education.org/ocean),
(gesamentlike) ((Handboek(e) )) (Inisiatief),
,
www.SriSathyaSai.org.In, (www.srisathyasai.org.in),
(gesamentlike) ((Simbol(e) )) (Inisiatief). )


((Ondersteun) ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Bagavad Gita,
Upanishads en/of Vedas,
(Dhammapada),
Zend-Avesta,
(Torah),
(Christelike) Bybel,
en/of
Heilige Koran. )


(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Self Determination for Afrikaners

Wo., 06 Oktober 2010 14:06

het jy al van 'n boere Jood gehoor?
---
GiG
"Bob Dubery" wrote in message
news:57e8d617-28e5-427b-9a84-fda259012b18@28g2000yqm.googleg roups.com...
On Sep 30, 7:20 pm, Etienne Marais wrote:
> On Sep 29, 12:36 pm, Bob Dubery wrote:
>
>> On Sep 27, 12:35 pm, Etienne Marais
>> wrote:> http://www.thepetitionsite.com/1/self-determination-for-afri kaners-of...
>
>>> Target: All people from western descent
>
>> Not really. You don't want those pesky English in your little
>> autonomous setup,.
>
> There are plenty of English who do not share your liberal mindset
> and many English have become Afrikaners in the past (as have
> Jews), in fact they form an important part of the Afrikaner makeup.

So being an "Afrikaner", certainly for you, is more about ideology
than about ancestry. English and Jews can "become" Afrikaners. How?
They can't change their ancestry so, presumably, they must embrace
certain ideals.

Do they actually have to be able to speak Afrikaans?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Haloooooooooo

Di., 05 Oktober 2010 04:58

Hallo Dave

Hel man ek het lanklaas van jou gehoor. Is antie Gloudina nog hier in
die omtrek

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Polisieman op die vingers getik ná korrupsie

Vr., 01 Oktober 2010 21:56

Polisieman op die vingers getik ná korrupsie
2010-09-17 07:15

Buks Viljoen

'n Speurder van die polisie in Middelburg, Mpumalanga, het met net 'n
tikkie oor die vingers weggekom nadat hy in 'n interne verhoor aan
korrupsie skuldig bevind is.

Ao. Samuel Mokoena (43) het vandeesweek 'n boete van R2 500 en 'n
opgeskorte vonnis van ses maande as straf gekry.

Mokoena het gister ook in die hof in die dorp op strafregtelike klagte
van bedrog en korrupsie verskyn.

Hy is 'n paar weke gelede op heterdaad betrap toe hy R1 000 omkoopgeld
van 'n verdagte ontvang het om glo 'n diefstalklag te laat “verdwyn”.

Die verdagte is aangekla omdat hy glo koperdraad gesteel het, maar die
staat het die saak laat vaar omdat daar nie genoeg bewyse teen hom was
nie.

Tydens Mokoena se tugverhoor is daar getuig hoe hy, nadat die saak
deur die staat laat vaar is, na die vrygespreekte verdagte gegaan en
voorgegee het hy (Mokoena) kon reël dat die klag laat vaar word indien
hy betaal sou word. Die klaer het die aanbod by die polisie aangemeld
wat op hul beurt 'n lokval beplan het.

Pas nadat Mokoena die R1 000 omkoopgeld ontvang het, is hy in hegtenis
geneem.

Die hele voorval is ook op videoband vasgelê.

Die voorsitter van die polisie se verhoorpaneel het Mokoena met R2 500
beboet.

Daar is ook gelas dat hy afgedank moet word as hy binne die volgende
ses maande weer aan korrupsie skuldig bevind sou word.

“Dié straf is verregaande, belaglik en geheel en al onvanpas,” sê
Anthony Benadie, leier van die DA in Mpumalanga.

“Hy moet summier afgedank word. Dié soort straf dien geensins as
afskrikmiddel vir ander polisiemanne nie.”

Benadie sê genl. Bheki Cele, nasionale polisiekommissaris, se
uitsprake om genadeloos teen korrupsie op te tree, word hierdeur
ongedaan gemaak.

Benadie sê hulle gaan dringend 'n versoek aan die provinsiale
polisiekommissaris, lt.genl. Thulani Ntobela, rig om die straf te
hersien.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Polisieman-slegs-op-d ie-vingers-getik-na-hy-aan-korrupsie-skuldig-bevind-is-20100 916-2

Nuus | 0 kommentare

3 rowers vermoor bejaarde op hoewe

Wo., 29 September 2010 14:52

3 rowers vermoor bejaarde op hoewe

Fanie van Rooyen
’n Afgetrede motorwerktuig­kundige van Bronkhorstspruit is Saterdagnag
tydens ’n rooftog deur vermoedelik drie rowers in sy huis vermoor.

Mnr. John Staples (79) is op die Roodepoort-kleinhoewe, buite
Bronkhorstspruit, doodgeslaan.

Mnr. Sarel van der Walt, Staples se skoonseun, het gister gesê die
presiese omstandighede van die moord is nog onbekend.

“Dit lyk of hulle een van die deure oopgebreek en my skoonpa in sy bed
oorrompel het,” het Van der Walt gesê.

“Die polisie ondersoek nog die saak, maar dit lyk of hulle hom met
iets geslaan het.”

Staples, wie se vrou, Nellie (84), twee jaar gelede oorlede is, het
alleen gewoon. Mev. Elise van der Walt het gesê haar pa se handwapen
word vermis.

Sy vermoed die rowers het hom gedwing om sy kluis oop te sluit.

“Ons is nog nie seker wat anders hulle als gevat het nie, maar my pa
se beursie is leeg, so hulle het seker die kontant wat daarin was, ook
gesteel.”

Volgens haar was haar pa ’n bekende in die dorp en sal baie mense hom
mis.

“Wat kan ’n mens nou sê? Daar is niks om te sê daaroor nie – ek is net
verslae.

“Ek weet dit gaan hom nie weer lewend maak nie, maar ek hoop hulle
vang my pa se moordenaars sodat hulle nie dieselfde aan iemand anders
sal kan doen nie.”

( http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/3-rowers-vermoor-bejaa rde-op-hoewe-20100928
)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

800,000 ‘armblanken’ hebben dringend uw voedselhulp nodig

Sa., 18 September 2010 09:30

800,000 ‘armblanken’ hebben dringend uw voedselhulp nodig

Sept 18 2010 - Door Adriana Stuijt. a.j.s...@knid.nl Vandaag stuurde
ik een verzoek aan mijn kerk in Nederland om ook dringend hulp-fondsen
te sturen aan de privehulporganisatie Helpende Hand in Zuid-Afrika.
Deze grootste vrijwilligersorganisatie voor Afrikaner-armlastigen
proberen om zo’n 800,000 verarmde, dakloze ‘blanken’ in 640
plakkerskampe landswyd aan het leven te houden. De meesten – 98% –
zijn Afrikaners waaronder veel kinderen en bejaarden. Zij moeten
overleven zonder regeringssubsidies of –uitkeringen en hun
overlevingskansen zijn slecht: de meeste blanken, al zijn ze meestal
beter opgeleid, worden de meeste toegang tot de arbeidsmarkt geweigerd
onder de ZA wetgeving. Ik vertelde mijn eigen dominee ook dat deze
Afrikaners nu zo langdurig ondervoed zijn dat vooral de bejaarden en
de kinderen nu een hongerdood kunnen sterven

Lees meer: http://censorbugbearadriana.spaces.live.com/blog/cns!B6B44A5 376348175!2655.entry

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DIE UNIEKE AFRIKAANSE "FOK"

So., 12 September 2010 08:07

DIE UNIEKE AFRIKAANSE "FOK"

Een van die interessantste, kleurvolste woorde in Afrikaans, is die
leenwoord fok en sy familie. Dis 'n towerwoord wat, bloot deur sy
klank, vreugde of pyn, liefde of haat, ontdekking of frustrasie kan
weergee.

Fok is een van die min woorde wat die funksie van byna alle
woordsoorte kan vervul.

Dit word as oorganklike werkwoord gebruik (Fok die hele spul),

en as onoorganklike werkwoord (Ag fok),

as bevel (Fok dit!),

in die bedrywende vorm (Dit het my gefok),

sowel as die lydende vorm (Nou is jy heeltemal gefok),

as die hoofelement in 'n hele reeks skeibare werkwoorde (aanfok,opfok,
uitfok, toefok, voortfok, byfok, agteroorfok, agternafok), ens

of as stam van 'n werkwoord (Nou het jy die hele ding befok).

As abstrakte selfstandige naamwoord (Ek gee nie 'n fok om nie),

of as persoonsnaam (Het jy gesien wat die fokker probeer doen?),

as nabepaling by 'n vraagwoord (Hoe de fok, wie de fok, hoekom de fok,
wanneer de fok,ens.),

as byvoeglike naamwoord (Waar moet ek die fokken tyd vandaan kry?),

as bywoord (Dis nou 'n fokken mooi grap),

en as uitroep (O fok!).

Selfs ook as invoegsel (Onge-fokken-looflik). Dit kan ook in homself
ingevoeg word (Nou is jy be-fokken-fok).

Hierdie Afrikaanse woord kan gebruik word om wyd uiteenlopende
situasies
te beskryf:

Verrassing: Hoe de fok gaan dit met jou?

Bedrog: Die motorhawe het my befok.

Ontsteltenis: Ag fokkit!

Moeilikheid: Nou is ek in my moer in gefok.

Aggressie: Fok jou!

Meer Aggressie: Ek gaan jou opfok!

Moedeloosheid: Hoe de fok moet ek dit regkry?

Walging: Fok my!

Plesier: Fok my nog!

Wanbegrip: Ek fokken verstaan nie.

Onbevoegdheid: Hy fok alles op.

Gesag: Wat de fok dink jy doen jy?

Verdwaal: Nou weet ek not 'n fok waar ek is nie.

Oortuiging: Onge-fokken-twyfeld.

Dit kan horlosietyd beskryf (Presies half-fokken-vyf), of
omstandighede
(Hoe het ek in hierdie fokken job beland?), of persone (Jan Fokken
Smuts), of dinge (Kyk hoe lyk jou fokken skoene!), of plekke (Tot in
fokken Durban ), of dit kan die siel van 'n uitnodiging wees wat van
hartlikheid drup (Fok u!).

Fok is in Afrikaans onge-fokken-ewenaard!

---
Skaamteloos gesteel van http://www.facebook.com/group.php?gid=194635320354
in die belang van die opvoeding van sekere dom trolle wat nie eens
"fok" kan spel nie...

Afrikaans, ons taal | 0 kommentare

Bedrog-nes in staat

Sa., 11 September 2010 19:56

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Bedrog-nes-in-staat-20 100910

Bedrog-nes in staat
2010-09-10 21:17

Jacques Pauw

Meer as 900 mense in diens van die polisie is aan bedrog skuldig
bevind nadat die spesiale ondersoekeenheid (SOE) hulle betrap het dat
hulle welsyntoelaes van die staat gesteel het.

Dié mense sluit polisiebeamptes sowel as burgerlikes in diens van die
polisie in.

Die SOE gaan glo nóg honderde laat aankla weens soortgelyke bedrog.

Nie 'n enkele van die mense wat al skuldig bevind is, is geskors of
afgedank nie.

'n Polisiewoordvoerder sê sowat 'n derde is tugverhoor en óf
skriftelik gewaarsku óf hul afdankings is met ses maande opgeskort.

Hulle is onder die sowat 15 000 staatsamptenare wat tot dusver aan
bedrog skuldig bevind is in die SOE se ondersoek na staatsamptenare
wat onwettig welsyntoelaes ontvang.

Die amptenare het pleitooreenkomste met die nasionale vervolgingsgesag
(NVG) aangegaan en skuld beken op aanklagte van bedrog.

Hulle het opgeskorte vonnisse gekry en moet die geld wat hulle gesteel
het met rente aan die staat terugbetaal.

Die SOE - 'n onafhanklike agentskap wat korrupsie en wanbestuur in die
staatsdiens ondersoek - het reeds 96 000 staatsamptenare
geïdentifiseer wat welsyntoelaes van die staat gesteel het.

Nog 80 000 amptenare kan van bedrog aangekla word.

Adv. Willie Hofmeyr, hoof van die SOE, het bevestig dat sy eenheid 945
tugsake aan die polisie oorhandig het.

Bykans 10 000 ander sake is aan nasionale en provinsiale
staatsdepartemente landwyd oorhandig.

Volgens kol. Vishnu Naidoo, 'n woordvoerder van die polisie, is die
SAPD net bewus van sowat 350 mense in sy diens wat bedrog gepleeg het.

Hul tugverhore is afgehandel, hulle is gewaarsku en hulle werk steeds
vir die polisie.

Dr. Johan Burger, senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudie
(ISS), het gesê dit is "ontstellend" as polisiebeamptes wat bedrog
gepleeg het, toegelaat word om in die diens te bly.

"Dit was nog altyd die norm dat polisiebeamptes wat aan bedrog skuldig
bevind is of gesteel het nie geskik is om in die polisie te dien nie.

Dit lyk asof daar intussen 'n verdraagsaamheid vir korrupsie ingesluip
het.

"Hoe kan jy sê jy's ernstig om korrupsie uit te roei, maar jy laat
korrupte amptenare toe om hul werk te behou?" wou Burger weet.

Die veroordeelde staatsamptenare het onder meer
kinderonderhoudstoelaes, pleegsorgtoelaes en ouderdomspensioene gekry
waarop hulle nie geregtig was nie.

Hofmeyr het gesê die ondersoek na onwettige welsyntoelaes is nog net
op nasionale en provinsiale regeringsvlak gedoen.

Die ondersoek moet nog uitgebrei word na munisipale amptenare en dán
kan die syfer van 96 000 aansienlik groei.

Beeld het 23 provinsiale en nasionale departemente gevra of hulle
tugverhore vir amptenare gehou het wat skuldig bevind is.

Behalwe die polisie het geen ander nasionale departement navrae
beantwoord nie.

'n Woordvoerder van Noordwes se gesondheidsdepartement - waar 274
amptenare skuldig bevind is - het gesê hy "sukkel" om die inligting te
kry en ondersoekverslae is vertroulik.

Hofmeyr het gesê die SOE is besig met "baie sensitiewe" ondersoeke na
amptenare wat betrokke is by bedrog met ongeskiktheidstoelaes.

Baie meer geld is betrokke as by gewone bedrog met welsyntoelaes.

Misdaadsindikate en korrupte dokters is betrokke.

Die SOE ondersoek ook behuisingsbedrog waarby R2 miljard betrokke.

Meer as R40 miljoen is al teruggewin en die polisie het 1 910
amptenare in hegtenis geneem.

Hofmeyr het erken toe die SOE getaak is om korrupsie in die
staatsdiens te ondersoek, hy nie dié hoë syfers verwag het nie.

"Korrupsie is werklik baie, baie ernstig en as ons nie nou daarmee
handel nie, gaan dit nog erger word. Tronkstraf is 'n goeie
afskrikmiddel."

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Bedrog-nes-in-staat-20 100910

Nuus | 0 kommentare

Bedrog-nes in staat

Sa., 11 September 2010 14:25

Bedrog-nes in staat
2010-09-10 21:17

Jacques Pauw

Meer as 900 mense in diens van die polisie is aan bedrog skuldig
bevind nadat die spesiale ondersoekeenheid (SOE) hulle betrap het dat
hulle welsyntoelaes van die staat gesteel het.

Dié mense sluit polisiebeamptes sowel as burgerlikes in diens van die
polisie in.

Die SOE gaan glo nóg honderde laat aankla weens soortgelyke bedrog.

Nie 'n enkele van die mense wat al skuldig bevind is, is geskors of
afgedank nie.

'n Polisiewoordvoerder sê sowat 'n derde is tugverhoor en óf
skriftelik gewaarsku óf hul afdankings is met ses maande opgeskort.

Hulle is onder die sowat 15 000 staatsamptenare wat tot dusver aan
bedrog skuldig bevind is in die SOE se ondersoek na staatsamptenare
wat onwettig welsyntoelaes ontvang.

Die amptenare het pleitooreenkomste met die nasionale vervolgingsgesag
(NVG) aangegaan en skuld beken op aanklagte van bedrog.

Hulle het opgeskorte vonnisse gekry en moet die geld wat hulle gesteel
het met rente aan die staat terugbetaal.

Die SOE – 'n onafhanklike agentskap wat korrupsie en wanbestuur in die
staatsdiens ondersoek – het reeds 96 000 staatsamptenare
geïdentifiseer wat welsyntoelaes van die staat gesteel het.

Nog 80 000 amptenare kan van bedrog aangekla word.

Adv. Willie Hofmeyr, hoof van die SOE, het bevestig dat sy eenheid 945
tugsake aan die polisie oorhandig het.

Bykans 10 000 ander sake is aan nasionale en provinsiale
staatsdepartemente landwyd oorhandig.

Volgens kol. Vishnu Naidoo, 'n woordvoerder van die polisie, is die
SAPD net bewus van sowat 350 mense in sy diens wat bedrog gepleeg het.

Hul tugverhore is afgehandel, hulle is gewaarsku en hulle werk steeds
vir die polisie.

Dr. Johan Burger, senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudie
(ISS), het gesê dit is “ontstellend” as polisiebeamptes wat bedrog
gepleeg het, toegelaat word om in die diens te bly.

“Dit was nog altyd die norm dat polisiebeamptes wat aan bedrog skuldig
bevind is of gesteel het nie geskik is om in die polisie te dien nie.

Dit lyk asof daar intussen 'n verdraagsaamheid vir korrupsie ingesluip
het.

“Hoe kan jy sê jy's ernstig om korrupsie uit te roei, maar jy laat
korrupte amptenare toe om hul werk te behou?” wou Burger weet.

Die veroordeelde staatsamptenare het onder meer
kinderonderhoudstoelaes, pleegsorgtoelaes en ouderdomspensioene gekry
waarop hulle nie geregtig was nie.

Hofmeyr het gesê die ondersoek na onwettige welsyntoelaes is nog net
op nasionale en provinsiale regeringsvlak gedoen.

Die ondersoek moet nog uitgebrei word na munisipale amptenare en dán
kan die syfer van 96 000 aansienlik groei.

Beeld het 23 provinsiale en nasionale departemente gevra of hulle
tugverhore vir amptenare gehou het wat skuldig bevind is.

Behalwe die polisie het geen ander nasionale departement navrae
beantwoord nie.

'n Woordvoerder van Noordwes se gesondheidsdepartement – waar 274
amptenare skuldig bevind is – het gesê hy “sukkel” om die inligting te
kry en ondersoekverslae is vertroulik.

Hofmeyr het gesê die SOE is besig met “baie sensitiewe” ondersoeke na
amptenare wat betrokke is by bedrog met ongeskiktheidstoelaes.

Baie meer geld is betrokke as by gewone bedrog met welsyntoelaes.

Misdaadsindikate en korrupte dokters is betrokke.

Die SOE ondersoek ook behuisingsbedrog waarby R2 miljard betrokke.

Meer as R40 miljoen is al teruggewin en die polisie het 1 910
amptenare in hegtenis geneem.

Hofmeyr het erken toe die SOE getaak is om korrupsie in die
staatsdiens te ondersoek, hy nie dié hoë syfers verwag het nie.

“Korrupsie is werklik baie, baie ernstig en as ons nie nou daarmee
handel nie, gaan dit nog erger word. Tronkstraf is 'n goeie
afskrikmiddel.”

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Bedrog-nes-in-staat-20 100910

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    71  72  73  74  75  76  77  78  79  80  81  82  83  84  85  86    »]
Tyd nou: So. Mei 31 18:38:30 UTC 2026