Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
meilleurs délais.
THE DESK OF:
DR.MIKE BELLO(PRINCIPAL AUDITOR) NIGERIAN
NATIONAL
PETROLLEUM
CORPORATION
(NNPC) LAGOS, NIGERIA
DEAR SIR.
COMPLIMENT OF THE DAY TO YOU. I WISH TO EXTEND THIS
MUTUAL BUSINESS PROPOSAL
TO YOU WITH THE HOPE THAT YOU WILL GLADLY ACCEPT. I AM
THE PRINCIPAL
AUDITOR OF THE NIGERIAN NATIONAL PETROLEUM
CORPORATION. A POST I
HAVE HELD FOR THE PAST THREE YEARS. IN THE COURSE OF
DISCHARGING MY DUTY
LAST YEAR, I DISCOVERED THAT SOME GOVERNMENT OFFICIALS
IN THE PAST, COMMITTED
SOME IRREGULARITIES IN THE FORM OF OVER-INVOICED
CONTRACT VALUES WHICH
EVENTUALLY GO INTO THEIR PRIVATE BANK ACCOUNTS. WHAT
INTEREST ME MUSTAND
FOR
WHICH REASON I AM WRITING YOU IS THIS PARTICULAR
CONTRACT WHICH WAS AWARDED
TO A FOREIGN CONTRACTOR, IT WAS OVER ESTIMATED BY THE
TUNE OF US$5 M (FIVE MILLION U.S.DOLLARS). THIS CONTRACT
HAS BEEN COMPLETED AND COMMISSIONED AND THE CONTRACTOR
FULLY PAID,
BUT THE US $ 5M OVER ESTIMATED VALUE OF THE
CONTRACT IS STILL LYING
AT THE CENTRAL BANK OF NIGERIA (CBN). BECAUSE OF THE
HASTE WITH WHICH
THE LAST GOVERNMENT WAS REMOVED FROM OFFICE, THESE MEN
HAS NO CHANCE
TO COLLECT THIS MONEY BEFORE LEAVING THE OFFICE. BUT
AS A RESULT OF UPDATED
PAYMENTS ADVISE AT THE CENTRAL BANK OF NIGERIA (CBN),
IT HAS BEEN AWAITING
TRANSFER TO A FOREIGN ACCOUNT. IN MY REPORT, I
RECOMMENDED THAT THIS
MONEY SHOULD BE PAID BUT ON THE CONDITION THAT THE
CONTRACTOR SHOULD
BE INFORMED.
MY RECOMMENDATION WAS ACCEPTED AND I HAVE BEEN GIVEN
THE GO-AHEAD ORDER
TO GET IN-TOUCH WITH THE FOREIGN CONTRACTORS, BUT
SINCE THE CONTRACTOR
HAS BEEN FULLY PAID FOR THE JOB HEDID, I WANT TO
DIVERT THIS MONEY TO
ANOTHER FOREIGN ACCOUNT. HAVING DONE ALL THE NECESSARY
GROUND WORK,
THIS MONEY IS IN MY POSSESSION AND I AM LOOKING
FORWARD FOR A TRUST WORTHY
PERSON INTO WHOSE PRIVATE OR COMPANY'S ACCOUNT THIS
MONEY WILL BE TRANSFERRED
INTO. I WISH TO RETIRE FROM SERVICE AFTER THIS
TRANSACTION AND GOINTO
BUSINESS IN YOUR COUNTRY THROUGH YOU AS MY AGENT. YOU
ARE THEREFORE REQUESTED
TO KINDLY ALLOW ME TOTRANSFER THIS MONEY INTO YOUR
ACCOUNT PRTHAT I CAN
WITHS DRAW THIS MONEY WHEN I WANT TO. UPON THE
TRANSFER OF THIS
MONEY, 65% OF THE TOTAL SUM WILL BE FOR ME AND MY
COLLEAGUES WHILE 30%
SHALL BE FOR YOU THE ACCOUNT OWNER AND THE REMAINING
5% SHALL BE SET
ASIDE TO REFUND EXPENSES MADE IN THE COURSE OF THI
TRANSACTION. BE ASSURED
THAT THIS BUSINESS IS RISK-FREE BUT THE KEYWORD IS THE
CONFIDENTIALITY
DUE TO THE NATURE OF THE TRANSACTION AND MY POSITION
IN THE MINISTRY.
KINDLY TREAT AS URGENT AND CONTACT MEIMMEDIATELY
THROUGH MY E-MAIL ADDRESS,
YOU WILL BE FULLY DETAILED WHEN I HEAR FROM YOU. YOUR
BANKING PARTICULARS,
I.E ACCOUNT NUMBER, TELEX, BENEFICIARY, AND YOUR
PRIVATE TELEPHONE
AND FAX NUMBERS ARE VITAL TO THE SUCCESS OF THIS
TRANSACTION FOR
UPDATING
Enigiemand wat daai stront nog glo moet sy kop laat lees!
"l&p" skryf in boodskap news:ant0309240b0M3Mb@camerama.demon.nl...
> Date: Wed, 3 Jul 2002 18:25:01 +0200
> From: "DR.MIKE BELLO"
> Reply-To: mike...@okotie.com
> Subject: Reply Soon!!!
> To: p...@camerama.demon.nl
>
>
> THE DESK OF:
> DR.MIKE BELLO(PRINCIPAL AUDITOR) NIGERIAN
> NATIONAL
> PETROLLEUM
> CORPORATION
> (NNPC) LAGOS, NIGERIA
>
> DEAR SIR.
>
> COMPLIMENT OF THE DAY TO YOU. I WISH TO EXTEND THIS
> MUTUAL BUSINESS PROPOSAL
> TO YOU WITH THE HOPE THAT YOU WILL GLADLY ACCEPT. I AM
> THE PRINCIPAL
> AUDITOR OF THE NIGERIAN NATIONAL PETROLEUM
> CORPORATION. A POST I
> HAVE HELD FOR THE PAST THREE YEARS. IN THE COURSE OF
> DISCHARGING MY DUTY
> LAST YEAR, I DISCOVERED THAT SOME GOVERNMENT OFFICIALS
> IN THE PAST, COMMITTED
> SOME IRREGULARITIES IN THE FORM OF OVER-INVOICED
> CONTRACT VALUES WHICH
> EVENTUALLY GO INTO THEIR PRIVATE BANK ACCOUNTS. WHAT
> INTEREST ME MUSTAND
> FOR
> WHICH REASON I AM WRITING YOU IS THIS PARTICULAR
> CONTRACT WHICH WAS AWARDED
> TO A FOREIGN CONTRACTOR, IT WAS OVER ESTIMATED BY THE
> TUNE OF US$5 M (FIVE MILLION U.S.DOLLARS). THIS CONTRACT
> HAS BEEN COMPLETED AND COMMISSIONED AND THE CONTRACTOR
> FULLY PAID,
> BUT THE US $ 5M OVER ESTIMATED VALUE OF THE
> CONTRACT IS STILL LYING
> AT THE CENTRAL BANK OF NIGERIA (CBN). BECAUSE OF THE
> HASTE WITH WHICH
> THE LAST GOVERNMENT WAS REMOVED FROM OFFICE, THESE MEN
> HAS NO CHANCE
> TO COLLECT THIS MONEY BEFORE LEAVING THE OFFICE. BUT
> AS A RESULT OF UPDATED
> PAYMENTS ADVISE AT THE CENTRAL BANK OF NIGERIA (CBN),
> IT HAS BEEN AWAITING
> TRANSFER TO A FOREIGN ACCOUNT. IN MY REPORT, I
> RECOMMENDED THAT THIS
> MONEY SHOULD BE PAID BUT ON THE CONDITION THAT THE
> CONTRACTOR SHOULD
> BE INFORMED.
> MY RECOMMENDATION WAS ACCEPTED AND I HAVE BEEN GIVEN
> THE GO-AHEAD ORDER
> TO GET IN-TOUCH WITH THE FOREIGN CONTRACTORS, BUT
> SINCE THE CONTRACTOR
> HAS BEEN FULLY PAID FOR THE JOB HEDID, I WANT TO
> DIVERT THIS MONEY TO
> ANOTHER FOREIGN ACCOUNT. HAVING DONE ALL THE NECESSARY
> GROUND WORK,
> THIS MONEY IS IN MY POSSESSION AND I AM LOOKING
> FORWARD FOR A TRUST WORTHY
> PERSON INTO WHOSE PRIVATE OR COMPANY'S ACCOUNT THIS
> MONEY WILL BE TRANSFERRED
> INTO. I WISH TO RETIRE FROM SERVICE AFTER THIS
> TRANSACTION AND GOINTO
> BUSINESS IN YOUR COUNTRY THROUGH YOU AS MY AGENT. YOU
> ARE THEREFORE REQUESTED
> TO KINDLY ALLOW ME TOTRANSFER THIS MONEY INTO YOUR
> ACCOUNT PRTHAT I CAN
> WITHS DRAW THIS MONEY WHEN I WANT TO. UPON THE
> TRANSFER OF THIS
> MONEY, 65% OF THE TOTAL SUM WILL BE FOR ME AND MY
> COLLEAGUES WHILE 30%
> SHALL BE FOR YOU THE ACCOUNT OWNER AND THE REMAINING
> 5% SHALL BE SET
> ASIDE TO REFUND EXPENSES MADE IN THE COURSE OF THI
> TRANSACTION. BE ASSURED
> THAT THIS BUSINESS IS RISK-FREE BUT THE KEYWORD IS THE
> CONFIDENTIALITY
> DUE TO THE NATURE OF THE TRANSACTION AND MY POSITION
> IN THE MINISTRY.
> KINDLY TREAT AS URGENT AND CONTACT MEIMMEDIATELY
> THROUGH MY E-MAIL ADDRESS,
> YOU WILL BE FULLY DETAILED WHEN I HEAR FROM YOU. YOUR
> BANKING PARTICULARS,
> I.E ACCOUNT NUMBER, TELEX, BENEFICIARY, AND YOUR
> PRIVATE TELEPHONE
> AND FAX NUMBERS ARE VITAL TO THE SUCCESS OF THIS
> TRANSACTION FOR
> UPDATING
>
> AND REMITTANCE PROTOCOL.
>
> BEST REGARDS
>
> DR.MIKE BELLO
>
BESPREKINGS NOU OOP VIR GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY
CARNIVAL CITY
BIG TOP ARENA
31 AUGUSTUS 2002
19:00
Besprekings is nou oop vir een van die grootste Afrikaanse Musiekfees wat op
31 Augustus 2002 by Carnival City se Big Top Arena met meer as sewentien van
Suid-Afrika se grootste sterre aangebied word. Hierdie musiekfees word in
samewerking met RSG en Carnival City gerekl. Besprekings kan gedoen word by
enige tak van Computicket 011 340 8000 of op die internet by
www.computicket.com
Kunstenaars wat in aksie gesien sal kan word, is Casper de Vries, Rina Hugo,
Patricia Lewis, Cutt Glas, Mathys Roets, Francois en Elizabeth Fourie, Jurie
Els, Sunette Bridges, Jannie Moolman, Karin Meiring, Robbie Klay, Helene
Bester en Amanda Luyt. Die organiseerders sj dat Gauteng nie werklik baie
van hierdie musiekfeeste op so n groot skaal aanbied nie en dat Carnival
City se Big Top Arena n ideale venu is vir so n musiekfees. "Met die kaliber
kunstenaars wat gaan optree, gaan ons heerlik musiekfees hou, want dit
gebeur maar min dat sewentien van Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een
verhoog gesien word. En die lekkerste van alles is dat ons Gautengers nie
eers ver hoef te ry nie"
Casper de Vries se CASPER RASPER SHOW is n weghol sukses op KYKNET en op
M-Net. Schalk Schoombie het Casper onlangs beskryf as die Minister van
Komedie. Casper noem die Universiteit van Stellenbosch waar hy studeer het
sy "Alma Knater" en verwys na homself as n "kitskotskenner". Hy spot met
alles en almal en natuurlik kan hy net so lekker oor homself spot.
Rina Hugo is jare reeds beskryf as een van Suid-Afrika se mees
vooraanstaande kunstenaars wat verskeie kere reeds goud en platinum status
met haar vorige albums bereik het. Sy is reeds 19 jaar baie aktief in die
musiekbedryf en haar negentiende album, GIVE ME TIME is ook onlangs
uitgereik. Sy en Jannie Moolman het onlangs ook groot sukses behaal met hul
huldeblyk aan Gi Korsten en hulle sal beslis n paar Gi duette doen.
Patricia Lewis is ongetwyfeld tans die gewildste vroulike kunstenaar in S.A,
met plateverkope van digby 500 000. Die uiters gewilde SABC 2 reeks BANG
JAN, DOOIE JAN is terug vir nog 26 weke op Dinsdae aande aangebied deur
Patricia Lewis.
Sedert CUTT GLAS in 1990 op die toneel verskyn het, het a-capella musiek
nuwe betekenis in Suid-Afrika gekry. Hulle is nie net in Suid-Afrika baie
bekend en gewild nie, maar ook oorsee. Hulle het byvoorbeeld onlangs n
spesiale toekenning ontvang van die Tampere Koorfees wat in Finland gehou is
en het onlangs ook draaie gemaak in Engeland, Botswana, China en Zimbabwe.
Jannie Moolman is beslis een van Suid-Afrika se voorste uitvoertenore en
sluit sy mees onlangse optredes gala-konserte in Oostenryk en China in en
tree hy ook internasionaal op in Verdi se REQUIEM, LA BOHEME en LA TRAVIATA.
Karen Meiring leier van CUTT GLAS en sopraan in eie reg en Jannie Moolman
het ook saam gespan in KLASSIEKE PELLE wat onlangs groot sukes behaal het by
die KKNK in Oudtshoorn. Daar word die draak gesteek met die verhouding
tussen sopraan en tenoor, wat heel dikwels nie skroom om mekaar die stryd
aan te sj tussen hok, lang en lae note nie. Karen en Jannie gaan ook n paar
van die nommers uit KLASSIEKE PELLE doen.
Mathys Roets met sy sterk bas stem het reeds Suid-Afrika verower en waar hy
ook al optree, is die vertonings gewoonlik uitverkoop. Hy slaag baie goed
daarin om die musiek van Koos du Plessis en Leonard Cohen op besondere wyse
te vertolk.
Francois en Elizabeth Fourie se musiekloopbaan het as studente in Pretoria
begin. Francois is in die "regte lewe" n finansikle makelaar en Elizabeth
spit haar veral toe op kindermusiek toe. Hulle sal beslis hul groot treffer,
WIL JY DANS CARINA, tydens die musiekfees sing.
Jurie Els het reeds meer as 330 000 eenhede van sy 13 albumvrystellings
verkoop en bly n groot gunsteling. Jurie sing deesdae ook gereeld in New
Zealand.
Die vyftienjarige Robbie Klay spog deesdae met n splinternuwe voorkoms
waaroor al wat n jong meisie mal is. Sy nuwe CD IKO IKO NET VIR JOU is so
pas vrygestel en behalwe vir sy modelwerk, is hy ook n kranige bokser.
Sunette Bridges is n ster in haar eie reg. Met haar skitterende debuut CD
VROU ALLEEN is daar geen twyfel dat Sunette haar pad in die Suid Afrikaanse
musiek bedryf gaan oopdwing nie. Na die onverwagse tragiese dood van haar
superster pa Bles, volg sy nou in sy voetspore en bekoor die baie Bridges
bewonderaars met haar eie styl en identiteit.
Helene Bester is n nuweling waarvan groot dinge in die musiekwjreld verwag
word. Haar onlangse vertoning saam met Mathys Roets by die KKNK is met groot
sukses ontvang en sy het n besondere talent as liedjieskrywer. Amanda Luyt
is terug in die musiekwjreld nadat sy n paar jaar meer agter die skerms
gewoel het en hierdie Afrikaanse Musiekfees is haar eerste groot konsert.
UITGEREIK DEUR FRANS SWART APR
MEDIANAVRAE/ ONDERHOUDE: 011 360 2142 / 082 468 2732
FOTOS IS BESKIKBAAR OP VERSOEK
Wonder net hoe lank dit sal aanhou - dit gaan glo om die verskil tussen die
8% verhoging wat aangebied is, en die 10% verhoging wat ge-eis word.
Annette
Die Bergrivier begin vandag.
Die roeiers sal seker bietjie versigtig wees - die rivier is vol.
Oor die naweek 'n tragedie op die Bergrivier naby Franschhoek - twee kinders
het met hul ma gaan roei - albei kinders het verdrink.
Annette
Maandagmiddag is ons by KanaalStap vir besigheid en ietsie te ete.
Op die verhoog ter vermaak van die kinders is 'n man met 'n bosbaadjie,
steweltjies en 'n leerhoed wat al vuil gevat is.
Hy het toe 'n paar diere daar by hom om sy kennis met ons te deel.
Eerstens was daar 'n muishond wat so skaam was dat sy om de dood nie wou
omdraai dat ons haar kon sien nie.
Mooi stert elkgeval.
Toe was daar 'n wit albino lui luislang wat net wou slaap en nie eers vir
ons 'n tongetjie wou wys nie.
Daarna was dit Helga die valk se beurt.
Bosman en helper moes haar behoorlik uit haar kou skud - sy wou nie uitkom
nie - maar terwyl hy ewe gemaklk sy dik handskoen aantrek om haar na die
dwarsbalk op die stok te neem, en vir ons vertel hy is imprinted op haar, sy
dink sy is 'n mens, en dat sy nooit it die vryheid van die veld en ruimte
losgelaat kan word nie, toe vlieg Helga heel uit haar onmenslike aard op en
gaan sit op 'n kol waar geen mens by haar kan uitkom nie.
Bosman het van onder op die verhoog sy bes probeer om haar met stukkies
vleis en selfs 'n vals muis wat hy wreed aan 'n tou rondgeswaai het te lok -
maar Helga het daar bo op haar veilige plek gesit en stilletjies vir hom
gelag.
Die vertoning was toe sommer oor, en alhoewel ons nog 10 minute daarna
rondgestaan het om te kyk wat gaan gebeur, het Helga heel duidelik haar
vryheid daar bo geniet, en Bosman het onder rondgestaan en vir haar gewaai
sonder veel sukses.
Ek sal nogal graag weer oor middagete hierdie week weer daar wil wees om te
sien of Helga - wat vir die grootste vermaak gesorg het - nog steeds deel
van die vertoning is.
Annette
wie onthou nog die dae van valve-ease en al die spares wat jy by
fleishmanns gekoop het. daar is seker nie `n arm ou wat nie so elke
ses maande by fleishmanns `n draai gegooi het om spares te koop om sy
kar te service nie. dis nou voor die dae van computers en sulke
goeters. al wat jy nodig gehad het was punte, plugs, condenser, olie
filter, petrol filter, air filter en vyf liter olie. en dan so elke
nou en dan, so asof jy jou tjorretjie bietjie wil treat, het jy sommer
`n botteltjie Valve-ease ook gekry. dit was nou veronderstel om die
carbon van die valves af te haal. as jy dit ingegooi het, het jy net
een bol rook gesien as jy die kar start.
die ouens met die drie liters het sommer die carbon af gebrand. jy
weet mos, as jy hom so bietjie in die rooi druk om keel skoon te maak.
maar as jy `n ou 1200 datsuntjie gery het moes jy maar op valve-ease
staat maak. maar dis maar soos alles in die lewe, fleishmanns het plek
gemaak vir midas, drive-in vir dstv en datsun vir nissan. die petrol
en olie het nou so baie additives in dat jy nie meer al hierdie ander
goed nodig het nie. ek wonder of die ouens wat by die spoorweg werk
nog steeds hulle eie karre service met spares van midas en die gat in
die exhaust met gungum toe smeer?