Pretoria - About 30 white South Africans gathered on a Pretoria
sidewalk on Saturday afternoon to honour the victims of a 1983 car
bomb.
The group piled rocks and flowers around a street pole before
observing a silent moment and singing the apartheid-era national
anthem Die Stem.
The wording of a red ribbon among the pile read: "In remembrance of
members of the Boer nation (Boerevolk) who perished".
The gathering was organised by a group of Afrikaner organisations
called the Volksversetaksie (loosely translated as people's resistance
action).
Twenty-one people, including the two bombers, were killed and 217
injured when a car packed with explosives detonated outside the SA Air
Force's then-headquarters in Church Street on May 20, 1983. The
victims were mostly civilians.
The bombing was orchestrated by the African National Congress's armed
wing Umkhonto we Sizwe, then in the midst of an armed struggle against
apartheid.
At least six of those killed were black South Africans.
Organiser Dan Roodt said Saturday's ceremony was aimed at countering
the "current amnesia" about "atrocities" committed by apartheid-era
resistance movements, as well as remembering the casualties.
These included blacks, he said in response to a question. But mourners
kept referring to "our people" and "Boers".
A handful of curious black onlookers circled the gathering, some even
mouthing the words to Die Stem as it was sung vigorously under a new
South African flag fluttering from a nearby mast.
Donkeraand by die pan hoor ek hom luid
asof uit die niet oor my sip-sip-siee.
Oor die water weerklink sy helder fluit.
Hy kom van 'n kleiner pan verder suid
en was 'n stippel wat teen sterre vlie.
Donkeraand by die pan hoor ek hom luid.
Alleen gaan hy by die ander aansluit
in die palmiet, skuins teen die aandwindjie.
Oor die water weerklink sy helder fluit.
Hy daal om die nag op die pan te slyt
en vou sy vlerke as hy stil inski.
Donkeraand by die pan hoor ek hom luid.
'n Skadu teen swart swem hy stadig uit:
nou sien niemand waar nie, of wat of wie.
Oor die water weerklink sy helder fluit.
Veilig teen die wakker jagters se kruit
wei hy waar hulle hom nie sal kry nie.
Donkeraand by die pan hoor ek hom luid.
Oor die water weerklink sy helder fluit.
In minstens die derde plaasmoord binne 'n week is 'n boer van
Heidelberg, Gauteng, Vrydag op 'n mielieland op sy plaas doodgeskiet.
Vier mans het mnr. Eddie Jordaan (71) glo kort ná 09:00 oorval terwyl
hy mielies op die plaas verkoop het, het supt. Andy Pieke,
polisiewoordvoerder in die Oos-Rand, gesê.
Twee skote is glo geskiet, maar net een het hom in die bolyf getref.
Volgens Pieke het die aanvallers met Jordaan se selfoon, sowat R5 000
en sy vuurwapen gevlug. Party het in 'n swart Citi Golf weggery en
ander het weggehardloop.
Pieke het gesê Jordaan is inderhaas na 'n hospitaal op die dorp
geneem, maar is by sy aankoms dood verklaar.
Mnr. Chris van Zyl, veiligheidshoof van die TLU SA, het Vrydag gesê
dié moord is onrusbarend. "Ons het gerugte gehoor dat Jordaan vroeër
die week gewaarsku is oor 'n moontlike aanval en dit bekommer ons."
Jordaan was van 1989 tot 1992 'n KP-LP.
Mnr. Pieter Groenewald, woordvoerder van die VF Plus, het Vrydag gesê
dié party gaan die departement van veiligheid en sekuriteit opnuut vra
om aandag aan plaasmoorde te gee.
Vroeër vandeesweek is mnr. Henk Fourie (29) van die plaas Varkenskraal
in die Groblersdal-omgewing in Mpumalanga koelbloedig vermoor.
Me. Dina Fourie, sy suster wat in Pretoria woon, het Vrydag gesê: "Dit
was bloot moord. Die moordenaars het nie eens 5c uit my boetie se
bakkie gevat nie. Hulle het niks, niks, niks gevat nie."
Fourie en sy vrou, Shirley, het hout op die dorp gaan aflaai voordat
hulle op die plaas, sowat 10 km buite die dorp, oorval is. Fourie is
in die rug geskiet.
"Dit sal baie vertroosting bring as die moordenaars gevang word.
Ongelukkig sal dit nooit my broer kan terugbring nie," het mev. Dina
Fourie gesê.
Haar broer word Dinsdagoggend 10:00 uit die NG kerk Groblersdal
begrawe.
Die Suid-Afrikaanse boer wat verlede naweek op 'n plaas in die
Tuli-blok in Botswana vermoor is, word ook Dinsdag begrawe.
Mev. Tertia Momberg (47) sal om 14:00 uit die Avbob-kapel in Kempton
Park begrawe word.
Troppe jare terug, in die stil oertyd,
het die see tot teen Rooilepel gespeel
Vandag haal ek my kieselguhr uit
waar die sand oor Gariep kom sifkaneel
Die swaarkry van die jare wat ons maar van lees
maak plooie aan die kante van my kleim
Maar dié stuk geskiedenis is lankal gewees
en ek het net oë vir die môres uit my myn
Vér oor die duine ry die trokke vragte
weg na Modderfontein en Somerset-Wes
Of bly daar soms van die kieselguhr agter,
sodat ek dit self kan sif en meng?
Miskien - dan brou ek snags onbewus
aan my droom se eie dinamiet;
begin om al singende stukke geskiedenis
uit gister se groeityd los te skiet.
> De Zuid-Afrikaan Dugard, hoogleraar internationaal recht aan de
> universiteit Leiden, wijst erop dat deze maand al meer dan dertig
> Palestijnen zijn gedood en meer dan 2200 dakloos zijn geworden door het
> geweld in de Gazastrook. Hij herinnert eraan dat collectieve straffen zowel
> het internationale oorlogsrecht als de mensenrechten schenden. Volgens
> Dugard zijn de Israëlische acties in strijd met de Geneefse Conventies.
> Pogingen tot rechtvaardiging vanwege militaire noodzaak zijn
> 'onaanvaardbaar'.
>
> Dugard roept alle leden van de Veiligheidsraad op 'verantwoord' te handelen
> "en niet toe te staan dat binnenlandse politieke overwegingen hun
> internationale verplichtingen ondermijnen". De Amerikaanse president Bush
> hoopt voor de verkiezingen in november op steun van de joodse lobby.
>
> De Veiligheidsheidsraad moet 'gepaste actie' ondernemen om het geweld in
> het Midden-Oosten te stoppen en indien nodig een bindend wapenembargo tegen
> Israël opleggen, zoals in 1977 met Zuid-Afrika gebeurde.
Nog 'n Suid-Afrikaner om op trots te wees.
Ek is trots om te sê dat ek lank gelede sy
familie ontmoet het. Dis hoog tyd dat die
VSA ontbloot word as medeverantwoordelik
vir wat nou in die Midde-Ooste aangaan.
Ek is ook nie so seker dat die Joodse lobby
in die VSA so in George Bush se sak is as
gevolg van sy dade nie. Mens moet egter
meer kyk na die klomp ekstreme Jode wat
onder sy raadgewers is. Soos Paul Wolfowitch
en Richard Perle.
Op 20 Mei 1983 het die ANC 'n kragtige bom in die Pretoriase middestad
laat ontplof. Die Kerkstraatbom het dood en verwoesting gesaai en
skokgolwe deur die land en die wêreld gestuur. Dit was een van die
gruwelikste dade van terrorisme in die beskaafde wêreld van destyds.
Dit is dus vanjaar 21 gelede dat die veragtelike daad gepleeg is, en
daar is steeds mense wat daagliks met die trauma daarvan moet
saamleef.
Die geleentheid gaan deur die slagoffers, naasbestaandes en ander
belangstellendes herdenk word op Saterdag 22 Mei, in Kerkstraat-Wes
voor die gebou waar die bom ontplof het. Slagoffers, naasbestaandes
en belangstellende individue of organisasies is welkom om by daardie
geleentheid 'n krans te lê. Verder word mense gevra om klippe saam te
bring vir 'n klipstapeling op die sypaadjie.
Een van die slagoffers van die bom sal vertel van die
nagmerrie-ervaring op daardie dag en tydens 'n kort oorsig sal al die
dade van terrorisme wat in daardie tyd dwarsdeur die land plaasgevind
het, in perspektief geplaas word.
Die funksie word gereël deur die Volksversetaksie, wat bestaan uit
verteenwoordigers van 'n groep kultuurorganisasies wat ook die
geslaagde funksie op 27 April vanjaar in die Ou Raadsaal op Kerkplein
aangebied het. Die funksie word ook juis om 14:00 die middag gehou,
wanneer die besighede reeds toe is en die meeste mense weg is. Die
bedoeling is juis om dit vreedsaam te hou sonder enige provokasie
teenoor mense wat die bom dalk anders mog beleef het. Dit sal 'n oop
funksie wees en almal is welkom.
Die organisasies wat by die Volksversetaksie betrokke is het ook hulle
steun gegee aan die Verkennersbeweging van Suid-Afrika in hulle
protesaksie teen die Voortrekkermonument-Erfenisterrein oor die
modeparade wat in die Senotaafsaal van die Monument plaasgevid het.
Verdere navrae:
Henk van de Graaf (Ko-ordineerder: Volksversetaksie)
Sel 083 4118229
Dr. Dan Roodt
Sel 082 4901036
Pa's werk baie hart en het baie papier gelt. Pa's hou baie van teevee kyk op Saterdag. Pa's wil slaap op Sondag. Pa's maak braaivlys vir kos en is sterk en sê hille is die baas.
Pa's het visstokke, grawe en baie anner goet in die graatsh en hille vee nie uit en stof af nie. Pa's lees as hille kamer verlaat.
Pa's hou van tannies wat nie gelt het vir kleere nie en wat net kostjums dra.
Pa's gee hart pak as ma so sê. Pa's gaan op vikansie en vat ma's en kinners altyt saam. Hille krap hille gesigte skoon want dit wort vol hare as hule slaap.
Pa's werk altyt as kinners iets wil doen, en het baie werk vir kinners. Ma's het ook baie werk vir pa's. Pa's is kwaai maar hille is bang vir ma's.
Wat is 'n ma?
Maas is baje mooi. Hille kleer hille gesigte in. Maas lees vir mens stories. Maas kan goet sien, as jy klaar gebat het sien hille dis nog vyl agter jou ore. As jy stout is sien hille deer 'n mier en vra wat jy alweer doen. Hille maak groente vir kos en ons kry lekker poeding as ons allis opeet. Maas moet baje slim wees, want ons jivrouens gee vir ons hyswerk dan doen ons maas dit. Maas vat kinners skool toe en soen hille voor anner kinners en tanies. Maas is altyt laat en sê kiners moet gou maak.
As jy siek is pas Maas jou op. Maas het baje gelt vir tamatiesous, pienatbater, seep en tannepasta, kofie en pap maar net biekie gelt vir swiets. Maas sê altyt hille het nie gelt nie maar dan koop hille 'n trolie vol goeters. Maas hou van winkels waar mens net 'n papierkie teken want dan hoef jy nie te petaal nie.
Maas sê altyt hille is vet as hille ou kleere aantrek, niewe kleere pas net reg en dan is hille maar. Maas is baje virsigtig. Hille sê altyt pasop vir die karre en slyt al die dere. Hille is bang vir krieke, en jaag die hond van die bet af.
Maas is baje vliks. Hille praat lank op die foon, lees boek en kyk dys of de laaivs op tiewie en dan maak hille vinig kos voorlat Paas kom. Maas gaan eendag hemil toe want hille bit baje en ken alis van Liewe Hiesis. Ek is baje lief vir Maas.
het ging er vrolijk aan toe: vogeltjes-
kermis op zijn Falludja's. foto's voor het
thuisfront. goedlachse cipiers in een on-
bewaakt ogenblik als met een ganzenveer
aangestreken. hoe het licht zich naar hun
duistere praktijken plooide, naakte mannen
op een hoopje geworpen, elkaar opwreven,
besprongen. wie die eerste les in democratie
niet begreep mocht Allah's naam prevelen
zonder tanden. zij bogen voor de dames
die op hun strepen stonden, sergeanten
vergaan van vaderlandsliefde en penisnijd,
die hen schaamte als schimmel inplantten,
sigarettenpeuken doofden op hun ziel.
Amerika's Allerhoogste gaf een blaam want
oorlog zonder moraal is toch verschrikking!