So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
gebruikmaak asseblief ....
Uit Beeld 26 Mein 2004
----------------------------
'Regering wil nie plase onteien, eerder onderhandel'
Gert Coetzee
Kaapstad. - Die regering wil eerder met boere oor die koopprys van
plase vir grondhervorming onderhandel as om hom as 'n laaste uitweg
tot grondonteiening te wend.
Só het me. Thoko Didiza, minister van landbou, Dinsdag hier in 'n
voorligtingsessie gesê. Sy het daarop gewys dat die regering die Wet
op Grondonteiening nog nooit ingespan het nie.
Didiza het die verkryging van genoeg grond, styging in die koopprys
van plase en verblyfreg vir woonarbeiders as van die groot uitdagings
vir grondhervorming in die komende vyf jaar uitgesonder.
Alle grondeise sal teen 2005, pres. Thabo Mbeki se spertyd daarvoor,
afgehandel wees.
Teen Maart was 48 000 eise (van die altesame 79 649 volgens vorige
berigte) reeds afgehandel.
Volgens Didiza het die regering in 2003 altesame 377 plase vir
grondhervorming aangekoop. In 2004-2005 is R200 miljoen as
bystandshulp vir die vestiging van beginnerboere beskikbaar.
Die geld gaan aan heinings, vestiging van markte, huise, besproeiing
en vee bestee word.
Sowat 20 000 gevalle van verblyfreg vir woonarbeiders moet aandag kry
in die distrikte van Vryheid, Newcastle en Wakkerstroom. Hieroor het
sy na die Beweging vir Grondlose Mense (BGM) se betrokkenheid verwys.
Sy is bekommerd oor die styging in die koopprys van plase in
Mpumalanga, wat dit vir die regering "onmoontlik" maak om grond teen
markverwante pryse te koop. Oplossings moet met die hulp van
kommersiële landbou én ander sektors gekry word.
Dr. Victor (Rasta Rebels) se site is nou uiteindelik klaar en lewendig. Ons
wag nog vir so paar goedjies van hom af om die site mooi af te rond, maar
dis meestal klaar.
Soos gewoonlik sal ek die kritiek waardeer, ons het juis 'n paar van die
vorige voorstelle vir Dawnay se site gebruik vir Dr. Victor s'n. Dis weer
in flash, so sal dalk 'n rukkie vat om te laai, hoewel dit baie vinnig op
Dr. Victor se rekenaar laai (56k modem).
Alhoewel die witmense slegs 14% van die bevolkiing uitmaak, is 90 000 uit
elke 100 000 rassiste- die meeste landswyd. 90% van alle witmense is skaam
om 'n arm blanke persoon te help op straat.
Sedert 1994 het 1000de witmense die land verlaat om 'n nuwe begin in lande
soos Engeland en Australië te maak, hulle kan dit net nie vat dat hulle nou
ander rasse groepe het vir bure nie.
Voor 1990 was die moorde wat deur witmense gepleeg is onder die mat gevee -
nou word dit geopenbaar, persentasies van moorde nog onbeskikbaar. Het ook
die meerderheid selfmoord gevalle a.g.v stres.
25% van witmense in gevangenisse is
daar as gevolg van famielie moorde, ma of pa kan nie stres hanteer nie en roei
famielie uit.
In 65% van die gevalle maak witmense veral witmans gebruik van "date rape" om
seks te he. 90% van witmans en 55% witvrouens slaap saam die hul bruin of swart
tuinier of bediende.
Om met hande in stille eerbied saamgeslaan te bid word nie meer by die St
Georges Katedraal aanbeveel nie. Biddendes word aanbeveel om hul roksak,
sysak en handsak toe en vas te hou tydens gebed, aangesien daar nou
diefstal van handsakke, beursies en selfone plaasvind tydens dienste, en
veral onder gebed.
Behuising beskikbaar vanaf 28 September tot 2 Oktober 2004 in
Potchefstroom(Aardklop 2004).
Een slaapkamer met dubbelbed, en
Een slaapkamer met twee enkelbeddens.
Songs of Praise - Kyk tog of julle dit kan bybring - die geld gaan vir 'n
goeie doel - Die konsert in Kaapstad se Stadsaal is Sondag 6 Junie 3nm en
7nm.
Kaartjies is R 60+ by Computicket. By koorlede ( soos ek) kan dit vir R50
verkry word.
'n Hele paar pragtige nuwe en onbekende liedjies word gesing.
--
Annette