Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Bid Anders
Bid Anders [boodskap #93269] Wo, 26 Mei 2004 11:43
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om met hande in stille eerbied saamgeslaan te bid word nie meer by die St
Georges Katedraal aanbeveel nie. Biddendes word aanbeveel om hul roksak,
sysak en handsak toe en vas te hou tydens gebed, aangesien daar nou
diefstal van handsakke, beursies en selfone plaasvind tydens dienste, en
veral onder gebed.

--
Annette
Vorige onderwerp: " Psalm 23 " deur TOTIUS
Volgende onderwerp: "Hoe Pragtig is God se Skepping"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:35:28 MGT 2024