Uiteindelik na drie lang jare verras Robbie weer met 'n splinternuwe album
"Nuwe Dag".
Sy gereelde aanhangers kan nie meer wag om sy nuwe voorkoms en uitstaande
stem op sy splinternuwe album te hoor nie.
Vir al die aanhangers is daar groot verrassings met nuwe snitte, spesiaal
vir hom geskryf. Van die nuwe snitte vorm 'n steunpilaar van wat ons nou en
in die toekoms van Robbie sal hoor.
Met sewe suksesvolle albums agter sy naam en steeds goeie verkopers van sy
kleintyd af kan 'n mens net voorspel dat Robbie nog groter hoogtes gaan
bereik as hy sy volwasse era betree.
Daarvandaan die titel van sy nuwe album " Nuwe dag". Met treffer snitte soos
Nuwe Dag, Alleen, Skoenlapper Girl, Jy's 'n wenner, Games people play,
Footloose en Jayhden gaan die publiek voorwaardelik verras wees met dit wat
'n meer volwase Robbie Klay nou aan sy aanhangers bied.
Robbie is onlangs gesien in die reeks Amalia, wat een van die dae met die
opvolg reeks begin waar hy weer as Buks te sien is. Tans is Robbie ook te
sien in "timeless" 'n suksesvolle produksie wat landswyd optree waar hy in
'n musiekblyspel ook as sanger en danser sy talente tentoonstel.
Hy is een van ons land se gewildste kunstenaars en doen ongeveer 150
vertonings per jaar. Hy betower oud en jonk met sy sangtalent en deurkruis
die land met sy konserttoere.
Sy TV-optrede op Felicia Mabuse-Suttle se program het die land aan die praat
gehad en hy het dit opgevolg met nog 'n suksesvolle kuier in haar ateljee.
TV-programme waarop Robbie verskyn het sluit in Breakfast Club, Geraas, Two
ways, Kids Can, KTV Power edition, X-attitude, Yotv, Noot vir noot, DKNT,
Star Search, Dis hoe dit is met Steve Hofmeyr en Stoute Boude - SABC2,
M-net, Liriekeraai en Amalia - Kyk Net en 'n M-net produksie.
Robbie spog met 'n nuwe voorkoms en was aangewys as GOLDEN MODEL OF THE YEAR
2002.
Die toekoms van Robbie Klay lyk belowend en hy gaan baie harte verower met
sy persoonlikheid en liefde vir sy medemens.
Vir enige media navrae of besprekings:
Fred Meintjes 082 893 5726 of 012 567 1707
Ek het gister se insetsel gedeeltelik gemis op Carte Blanche oor selfoon
tariewe wat so hoog is. Wat ek wel gehoor het is nadat Icasa vanaf volgende
jaar die boeke van die selfoon maatskappye wil sien om regtig vas te stel
hoe hulle ons is melk, na die skuif van Icasa het Vodacom nou skielik Happy
Hours en MTN betaal nou 50% van jou airime gedurende spesifieke ure. Die
ouens wat pre-paid pay as you go gebruik word die meeste gemelk. Wens
Telkom kan ook sy gat begin sien...Gaan ons nog 'n tweede vaste lyn netwerk
kry???
Die moegoe met die naam Nomen en kie
Dit is darem nou 'n poppe drol die
hy kruip weg agter mail...@nym.alias.net
is ook maar seker al wat hy het
'n regte man staan vir sy ding
die boetie is alleen in sy spotter kring
ek is nou al so verveeld
o die moegoe is seker nog onder bedeeld
hy laat my lag vir sy kak
hy is net besig om 'n poets te bak
hy soek net aandag deur kak te praat
volg nou net hierdie goeie raad...
vermy die doos van 'n etter
want ons stilte sal hom verpletetter
'Demone kan hoofoorsaak van homoseksualiteit wees'
Neels Jackson
Demone, onder meer demone wat 'n mens weens die sondes van
voorgeslagte erf, kan een van die grondoorsake wees van
homoseksualiteit.
Dit was die afgelope naweek in die NG Kerk Moreletapark deel van die
boodskap van past. Frans Cronjé van Lamb Ministries. Hy het 'n
seminaar oor homoseksualiteit aangebied wat gereël is deur
Moreletapark se H2O-bediening wat homoseksueles wil help om te
verander.
Cronjé werk op die basis dat homoseksualiteit nie aangebore gedrag is
nie, maar aangekweek is. Daarom kan dit in 'n lang en moeilike proses
wat vier jaar kan duur, afgelê word.
Die vier stappe waarvolgens hy werk, is Face it, Trace it, Erase it en
Replace it. Dit is noodsaaklik dat iemand sy of haar homoseksualiteit
in die eerste stap moet erken en dit wil verander, anders kan hy so
iemand glad nie help nie.
In die tweede stap moet 'n mens die grondoorsake van sy of haar
homoseksualiteit naspeur. Dit kan een van 12 faktore of 'n kombinasie
van enige daarvan wees.
Een hiervan is demone wat aan 'n mens oorgedra word vanweë sondes van
jou voorgeslagte.
Cronjé het vertel dat hy self vier demone by geboorte gekry het. Twee
daarvan het hy toegeskryf aan onderskeidelik seksuele sondes aan sy pa
se kant en okkulte- bedrywighede aan sy ma se kant.
Hy het later in 'n visioen gesien hoe Jesus by die deur gestaan en
huil het toe die demone hom betrek het.
Jesus kon niks doen nie, omdat die sondes nie bely en vergewe is nie.
Baie jare later eers is hy van dié demone bevry.
Cronjé het gewaarsku dat 'n mens nie 'n homoseksuele mens kan help
deur bloot duiwels uit te dryf en so iemand dan te los nie. Daar is
dan steeds 'n lang pad van hulpverlening nodig.
Van die ander grondoorsake vir homoseksualiteit wat hy onderskei, is
'n persoon se temperament en belangstellings, dat iemand as baba nie
goed met die ma gebind het nie, dat die psigoseksuele ontwikkeling in
verskillende lewensfases ontspoor, seksuele molestering,
kondisionering, en die sondige natuur wat 'n mens selfs op 40 kan laat
kies om 'n homoseksuele lewenstyl aan te neem.
...'n bad luck maand vir die arme Yanks! Katrina en 911....het Nostradamus
ook nie miskien vir Katrina gesien nie? 'n Goeie ding darem is dat Bush
niemand kan blameer vir Katrina (miskien die stadsbeplanners?) nie so geen
land sal nou ingeval raak nie!
"Nomen Nescio" skryf in boodskap news:9890c458625cea7674e89616411efa93@dizum.com...
> Its good to see that certain posts are getting reaction. This means that the contents of the posts are being read and absorbed.
> Take for example RHINO. Strong reaction is coming from this plonker which
means he or she is really getting the message. The wanker is trying its best
to retaliate with weak words and inaccurate facts about past events. The
fact is nothing can be denied or hidden about the past. We know how those
lowlife gutteral bastards carried on. Fuck them I say they deserve every
thing they get. They got it coming to them big time.
> How they ruled the roost strutting around issueing commands and generally agravating everyone. The very noble English of course won in the end.
> Its not so much the Boers. They were hard working and fought many a galant
battle and onw reads in the grand old history books that they were an
honourable bunch.
> The shit started with those afrikaanders. They became the bunch of shit that ruined everything.
> So I vote we in future refer to that gutteral bunch of pigs as aFRIKAANERS.
> How say thee my good people.
>
Inwoners skuld rade nou R5miljard.
Dit is slegs die bedrag vir Wes-Kaapse minusipaliteite.
R4miljard van die bedrag is verskuldig aan die Kaapse metro.
Mnr. Richard Dyanti, provinsiale minister van plaaslike regering en
behuising, beweer dat een van die redes vir die skuld is dat dar nie genoeg
personeellede is wat hul aandag aan die kwessie van skuldinvordering kan wy
nie.
"Toenemende werkloosheid en armoede bring ook mee dat munisipaliteite nie
agressiewe maatreëls kan inspan om skuld te in nie."
"Verder kry munispaiteite nie genoeg geld van die regering om nuwe
infrastruktuur te skep vir dienste wat deurgaans min of meer dieselfde
inkomste lewer nie."
Volgens Dynati is die provinsie tans besig met 'n kapasieteitsoudit. Een van
die voorlopige bevindings is dat daar 'n tekort is aan finansiële
vaardighede.
Dyanti beweer ook dat ten spyte van landswye advertensies vir die poste, kon
daar geen geskikte kandidate verkry word nie.
Dit is die nuwe standaard vir matrieks van 2008 en later.
Om te kan slaag, moet die kandidate 40% in hul huistaal, in
lewensoriëntering en nog 'n vak behaal, en 30% in die ander 4 vakke.
( Lewensoriëntering, van wat ek kon uitvind, is iets soos Gesondheidsleer).
'n Kandidaat moet 7 vakke neem, waarvan twee tale ( huistaal en nog 'n
eerste addiionele taal) , lewensoriëntering en wiskunde of wiskundige
geletterdheid verpligtend is.
Dié punte is ook die minimum toelatingsvereistes om vir 'n hoër sertifikaat
te studeer.
Vir 'n diploma geld die minimum en vier vakke, buiten lewensoriëntering, wat
op vlak 3 ( 40% - 49%) geslaag is. Vir 'n graad is dit die minimum en vier
vakke uit 'n spesifieke lys wat op vlak 4 ( 50% - 59%) of beter geslaag is.
Op die webwerf www.he-enrol.ac.za word die vereistes uitgestippel.
Maar dis nie al nie, soos die advertensie sê. Oor RSG die oggend is berig
dat 'n kandidaat se vakke op hoër vlak gemerk word, en as die 40% nie behaal
word nie, word dit op die laer graad of standaardvlak gemerk, om die
slaagsyfer van 30% te probeer maak. As dit nie genoeg is nie, word die
vraestel gemerk teen 'n derde standaard, waar die kandidaat dan sal kan
slaag op 25%.
Die SBA ( Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans) bestuur tans volwasse
geletterdheidsprojekte in o.a op plase naby Robertson en Wellington, asook
in woongebiede Ravensmead, Uitsig, Delft-Suid, Bellville-Suid en
Elsiesrivier.
Die skolegeletterdheidsheidsprogram word Funda genoem.
Die SBA is ook betrokke by verskeie hoërskole in die Wes-Kaap dmv die
Bravo-projek.
Die hooffokus van die organisasie is die voorsiening van basiese en
funksionele geletterdheid binne die konteks van armoedeverligting.
Hierdie berig verskyn op Bl 5 van Die Burger, Donderdag 8 September 2005