Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Selfoon tariewe
Selfoon tariewe [boodskap #105871] Ma, 12 September 2005 13:20 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gister se insetsel gedeeltelik gemis op Carte Blanche oor selfoon
tariewe wat so hoog is. Wat ek wel gehoor het is nadat Icasa vanaf volgende
jaar die boeke van die selfoon maatskappye wil sien om regtig vas te stel
hoe hulle ons is melk, na die skuif van Icasa het Vodacom nou skielik Happy
Hours en MTN betaal nou 50% van jou airime gedurende spesifieke ure. Die
ouens wat pre-paid pay as you go gebruik word die meeste gemelk. Wens
Telkom kan ook sy gat begin sien...Gaan ons nog 'n tweede vaste lyn netwerk
kry???
Re: Selfoon tariewe [boodskap #105887 is 'n antwoord op boodskap #105871] Di, 13 September 2005 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Deneile, ek het vandag jou vertoë gelees vir 'n spoed oortreding, ek
het so lekker gelag!
Wat van nog sulke humoristiese stukkies. se'blief
Re: Selfoon tariewe [boodskap #105917 is 'n antwoord op boodskap #105871] Wo, 14 September 2005 07:28 Na vorige boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Deneile wrote:
> Ek het gister se insetsel gedeeltelik gemis op Carte Blanche oor selfoon
> tariewe wat so hoog is. Wat ek wel gehoor het is nadat Icasa vanaf volgende
> jaar die boeke van die selfoon maatskappye wil sien om regtig vas te stel
> hoe hulle ons is melk, na die skuif van Icasa het Vodacom nou skielik Happy
> Hours en MTN betaal nou 50% van jou airime gedurende spesifieke ure. Die
> ouens wat pre-paid pay as you go gebruik word die meeste gemelk. Wens
> Telkom kan ook sy gat begin sien...Gaan ons nog 'n tweede vaste lyn netwerk
> kry???
>
>
Deneile,

Kyk op die forums by www.mybroadband.co.za vir die nuutste oor die SNO
en ander Telkom nuus. In kort, die SNO kry hul lesensie om handel te
dryf in November. Dit sal natuurlik 'n rukkie vat voor hulle vir die
gewone man 'n lyn sal kan gee, maar hulle is sterk oppad.

Cheers
Vorige onderwerp: Wikipedia
Volgende onderwerp: Interessante toespraak van Al Gore oor die rol van die Internet (ENGELS)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:30:14 MGT 2024