Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krummelgras
krummelgras [boodskap #153594] Wo., 18 November 2026 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27166
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Krummelgras
Krummelgras
krummelgras
Afbreking: krum•mel•gras
Samestelling: krummel + gras


Selfstandige naamwoord: krummelgras
Meervoud: –

Betekenis:
• 'n Meerjarige grassoort, inheems aan Suider-Afrika, Eragrostis echinochloidea.

Gebruik:
• Krummelgras groei regop tot op kniehoogte en vorm digte polle met stewige blare en pluime met dig opeengepakte blommetjies.

Sinoniem:
• bosluisgras

Vertaling:
Engels: African lovegrass, tick grass
Nederlands: Eragrostis echinochloidea

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: netbalspeler
Volgende onderwerp: kniehoogte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 18 18:33:48 UTC 2026