Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevelhebber
bevelhebber [boodskap #153589] Di., 17 November 2026 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27161
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bevelhebber
Afbreking: be•vel•heb•ber


Selfstandige naamwoord: bevelhebber
Meervoud: bevelhebbers

Betekenis:
• Iemand wat bevel oor nader voer; persoon wat in beheer is en bevele uitreik.

Gebruik:
• Pompeius is in 69 v.C. as bevelhebber aangestel om die seerowers van die Middellandse See uit te roei.

Sinoniem:
• aanvoerder
• beveldraer
• bevelvoerder

Antoniem:
• ondergeskikte

Hiponiem:
• krygsbevelhebber
• onderbevelhebber
• opperbevelhebber
• vleuelbevelhebber

Afgelei:
• bevelhebberskap

Vertaling:
Engels: commander, commanding officer
Nederlands: bevelhebber, commandant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: repudieer
Volgende onderwerp: stormwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 17 20:45:38 UTC 2026