Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stormwater
stormwater [boodskap #153590] Di., 17 November 2026 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27161
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
stormwater
Afbreking: storm•wa•ter
Samestelling: storm + water


Selfstandige naamwoord: stormwater
Meervoud: stormwaters

Betekenis:
• Reënwater wat nie in die grond insypel nie en oor die grondoppervlak wegvloei.

Gebruik:
• Ná die hewige reënbui het die stormwater in die strate afgestroom.

Sinoniem:
• afloopwater

Afgelei:
• stormwaterafvoer
• stormwaterdrein
• stormwaterkanaal
• stormwaterpyp
• stormwatersloot
• stormwaterstelsel
• stormwatervoor

Vertaling:
Engels: stormwater, surface runoff
Nederlands: regenwater, hemelwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevelhebber
Volgende onderwerp: saalsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 17 20:24:47 UTC 2026