| saalsak [boodskap #153591] |
Di., 17 November 2026 19:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27161 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
saalsak
Afbreking: saal•sak
Samestelling: saal + sak
Selfstandige naamwoord: saalsak
Meervoud: saalsakke
Verkleinwoord: saalsakkie
Meervoud van verkleining: saalsakkies
Betekenis:
• 'n Sak, tradisioneel van leer, wat aan 'n perd of fiets se saal vasgegespe word.
Gebruik:
• Die fietsryer het 'n saalsakkie waarin hy sy gereedskap bêre.
• Die ruiter pak proviand en drinkwater in sy saalsakke.
Vertaling:
Engels: saddlebag
Nederlands: zadeltas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|