Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Missing Person

Sun, 12 August 2001 18:43

Ek is dringend op soek na n kliniese sielkundige met die naam Anita Shaw,
haar praktyk was in Waterkloof in Pretoria.
Indien u haar ken laat weet my by gerha...@freemail.absa.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

??

Sun, 29 July 2001 17:24

'n Paar vragies:

Wanneer is die nuwe groep gestig?
Deur wie?
Wat is die doelwitte van die groep?
Gaan dit "gemodereer" word?
Wat is in?
Wat is uit?

Groete
Adoons

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

die oord van vrede :-))

Sat, 28 July 2001 23:39

Kan dit waarwees, 'n NG sonder baklei.
Net met mense die informasie gaan uitwissel en gesels oor, leuke sake.

Ons kan dit gaan traai.

Gr.Rico

Geloof & kerksake | 0 kommentare

welkom hier :-))

Fri, 27 July 2001 15:37

So dis maar beter en ons kan hier gesels oor sake die mense in SA en
daarbuite aangaan.

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Goeiedag

Wed, 27 June 2001 13:55

Goeiedag,

Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
Suid-Afrika gewoonlik.

Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.

Dankie en tot siens,

Thomas

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 3 kommentare

Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit?

Sun, 17 June 2001 19:16

Oor enige onderwerp.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Woordeboek -Afr.

Tue, 29 May 2001 20:50

Hallo

Weet iemand van 'n goeie Afrikaanse woordeboek en spellchecker vir die
rekenaar (ek gebruik Word vir woordverwerking) ?

Leon

Ns. Verskoon my spelling!

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

ai tog

Wed, 23 May 2001 09:49

Dit wol my voorkom of hier oor alles behalwe taal gepraat word...

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Sy kom met die sekelmaan

Sun, 06 May 2001 21:14

Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Karel Schoeman

Sat, 05 May 2001 10:14

Enigiemand wat iets wil kwytraak oor die werke van Karel Schoeman?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1838): [ «    1735  1736  1737  1738  1739  1740  1741  1742  1743  1744  1745  1746  1747  1748  1749  1750    »]
Tyd nou: Tue Dec 24 01:26:41 UTC 2024