Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Staproetes in Suid-Afrika
Staproetes in Suid-Afrika [boodskap #47] Sa, 28 Oktober 2000 17:55 na volgende boodskap
Willie van der Hoven  is tans af-lyn  Willie van der Hoven
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil graag almal uitnooi om my webblad te besoek. Inligting in verband
met van die mooiste roetes in ons land. Benodigdhede op roetes en wenke vir
stappers.
'n Moet vir elke stapper en natuurliefhebber.

Besoek my by http://home.intekom.com/hiking

Hugenootstraat 20
Springfontein, 9917
Suid-Afrika

E-pos: hik...@intekom.co.za
Voetslaan roetes in Suid-Afrika [boodskap #48 is 'n antwoord op boodskap #47] So, 29 Oktober 2000 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willie van der Hoven  is tans af-lyn  Willie van der Hoven
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Liewe Stapper,

Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
Namibia.

Besoek die blad by http://home.intekom.com/hiking

Hugenootstraat 20
Springfontein, 9917
Suid-Afrika

E-pos: hik...@intekom.co.za
Re: Voetslaan roetes in Suid-Afrika [boodskap #49 is 'n antwoord op boodskap #48] Do, 02 November 2000 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Willie,
Ek sal gerus jou blad later besoek, maar indien jy besonderhede asook
kaarte soek van die Groendal staproete hier net buite PE/ / Uitenhage,
kontak my gerus asook enige ander roete in die Oos Kaap.

Groete
Frikkie

On Sun, 29 Oct 2000 23:09:03 +0200, "Willie van der Hoven"
wrote:

> Liewe Stapper,
>
> Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
> van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
> Namibia.
>
> Besoek die blad by http://home.intekom.com/hiking
>
> Hugenootstraat 20
> Springfontein, 9917
> Suid-Afrika
>
> E-pos: hik...@intekom.co.za
>
>
Re: Voetslaan roetes in Suid-Afrika [boodskap #51 is 'n antwoord op boodskap #48] Di, 07 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem Woes  is tans af-lyn  Willem Woes
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dankie vir die site. Ek hou baie daarvan.

Ek is opsoek na 'n jeug voetslaan klub vir mense van 22 tot 30. Ek is 28.

Byvoorbaat dank

Willem Gous
www.fotoverhaal.co.za
"Willie van der Hoven" skryf in boodskap news:8ti4am$h0g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe Stapper,
>
> Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
> van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
> Namibia.
>
> Besoek die blad by http://home.intekom.com/hiking
>
> Hugenootstraat 20
> Springfontein, 9917
> Suid-Afrika
>
> E-pos: hik...@intekom.co.za
>
>
Re: Staproetes in Suid-Afrika [boodskap #58 is 'n antwoord op boodskap #47] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Bruce Botha skryf in boodskap news:903krc$l96$2@ctb-nnrp2.saix.net...
| Hou die nuus groep waarvoor dit bedoel is! NUUS en nie advertensies nie
| DANKIE
| Alles is vol advertensies en mens raak naderhand so 'n bietjie G..vol.
| Probeer 'n Stapper nuusgroep waar mense dit wil sien.
|

So, laat ons sien, waar is die nuus wat JY plaas?
Re: Staproetes in Suid-Afrika [boodskap #59 is 'n antwoord op boodskap #47] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Nov 2000 20:20:51 GMT, "jgj"
wrote:


>
> So, laat ons sien, waar is die nuus wat JY plaas?
>


:-) :-) :-) :-) :-)
Vorige onderwerp: Vakansie by die see!!!!!!!
Volgende onderwerp: Re: Hiking Trails in South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:10:10 MGT 2024