Afrikaans en die Rekenaar [boodskap #50] |
Mon, 06 November 2000 19:01 |
Bruce Botha
Boodskappe: 8 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi,
Ek het vir myself en die vrou die wonderlikste geskenk ooit gekoop.
'n Vyf in een Elektroniese Woordeboek en die Afrikaanse speller vir
Microsoft Produkte soos "Word, Excel, Outlook Express ens. Ek is seker
almal met 'n spelprobleem soos myself sal definitief baat vind met die
sagteware.
Indien julle meer wil weet kan julle kontak maak met Naomi Smit by
logosn...@lep.co.za of na...@lep.co.za
Bruce Botha
bot...@telkomsa.net
|
|
|