Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

die oord van vrede :-))

Sa., 28 Julie 2001 23:39

Kan dit waarwees, 'n NG sonder baklei.
Net met mense die informasie gaan uitwissel en gesels oor, leuke sake.

Ons kan dit gaan traai.

Gr.Rico

Geloof & kerksake | 0 kommentare

welkom hier :-))

Vr., 27 Julie 2001 15:37

So dis maar beter en ons kan hier gesels oor sake die mense in SA en
daarbuite aangaan.

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Goeiedag

Wo., 27 Junie 2001 13:55

Goeiedag,

Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
Suid-Afrika gewoonlik.

Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.

Dankie en tot siens,

Thomas

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 3 kommentare

Kom gesels saam in ons eie taal, hoe lyk dit?

So., 17 Junie 2001 19:16

Oor enige onderwerp.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Woordeboek -Afr.

Di., 29 Mei 2001 20:50

Hallo

Weet iemand van 'n goeie Afrikaanse woordeboek en spellchecker vir die
rekenaar (ek gebruik Word vir woordverwerking) ?

Leon

Ns. Verskoon my spelling!

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

ai tog

Wo., 23 Mei 2001 09:49

Dit wol my voorkom of hier oor alles behalwe taal gepraat word...

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Sy kom met die sekelmaan

So., 06 Mei 2001 21:14

Weet iemand waar ek hierdie boek in die hande kan kry?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Karel Schoeman

Sa., 05 Mei 2001 10:14

Enigiemand wat iets wil kwytraak oor die werke van Karel Schoeman?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaanse vermaak

Di., 01 Mei 2001 19:00

Jare gelede het ek 'n Afrikaanse midiblad gestig. DIt was 'n wenner.
Toe raak Lucas Maree baie ongelukkig oor die blad en ek moes dit verander.
Nou is dit 'n vermaakliksheidblad. Gaan kyk gerus.
Sekere Midi's is nog beskikbaar ... die kunstenaars wat toestemming gegee
het.

www.midiboer.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaanse gedigte gesoek!

Di., 01 Mei 2001 04:13

Hallo Almal,

Het jy dalk gedigte wat êrens rondlê in 'n laai of sommer op die
rekenaar, publiseer dit vandag op die Internet by:

http://digbundel.8k.com/

Die gedigte moet in Afrikaans (of Nederlands) wees. Binnekort gaan ons
ook kortverhale huisves.

Dit is gratis en jy behou die kopiereg van die gedig natuurlik.

Voeg jou naam vandag nog by een van die grootste elektroniese digbundels
in Afrikaans - wat reeds 372 gedigte van 75 digters bevat!


eDigtersgroete
Jako Olivier

E-pos: ja...@digbundel.8k.com
Webblad: http://digbundel.8k.com/

Prosa & poësie | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1733  1734  1735  1736  1737  1738  1739  1740  1741  1742  1743  1744  1745  1746  1747  1748    »]
Tyd nou: Vr. Jul. 17 10:41:00 UTC 2026