Of is plesierige afrikaners partykeer net nie skerp nie?
Wonder maar net hoekom ek so lekker lag. Dalk moet ek ook gaan werk totdat
iemand my lag herken sodat ek in die BMW 'notch' geplaas kan word waar mens
net afrikaans moet kan skryf om te begin skaap.
Alles van die beste by die werk SC. Ek hou van jou rooskleurige BMW.
R.F.
PS. Ek het begin met 'n afrikaanse weergawe van Turbo Pascal. (Ek wil dit
JohnDeerTurbo noem) My eerste program lyk so:
program StopSpeedyConzalesVoorEkVanLagaanvalSneuwel
begin
as SCAndries dan
begin
SC.slegtegewete.kry(Andries);
SC.krymanier.versagtend(VertelAndriesWaarheid);
SC.stop(gekskeer:-);
eindig
andersins
SC.gaanaanmetskreeusnaaksethread;
eindig;
Waar's jy en hoekom is jy so stil, Royleen?
As jy vies is vir die res, moet dit nie op my
uithaal nie:-)
Of geniet jy die laaste deel van die verlof eer jy gaan werk?
Ek wag steeds om 'n foto te sien van waar
jy nou woon.
Jy's nou terug - ek het jou emails gekry. Jy sal my nie meer op die ander
groep sien nie. Ek is nou finaal gatvol, en net nie meer lus vir daardie
soort Suid-Afrikaners nie. Ek het nie tyd vir sulke mense nie, en kan my
nie meer met daardie soort vereenselwig nie. Dus, moenie eers vra nie - vir
my bestaan daardie groep nie meer nie.