Mense wat soek na 'n moontlikheid om hul inkomste aan te vul en/of om later
moontlik voltyds hul inkomste te maak is welkom om my te e-pos vir verdere
inligting.
Alle staatsdiens amptenary soos onnies, weermag, korrektiewe dienste ens. wat
tans in die aftrekorder/debietorder debakel is is ook welkom om my te
skakel. Dit wat ek aanbied kan 'n koste besparing te weeg bring, maar ook
ekstra inkomste beteken.
Sou jy belangstel in 'n metode om jou inkomste aan te vul en/of om dit jou
voltydse metode van inkomste wil maak kan jy my kontak vir meer
besonderhede.
Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
Namibia.
Daar is 'n alt.languages.afrikaans maar daar gaat niks aan nie ...
OUT of Africa wrote:
>
> Dankie Elaine
>
> Ek het gaan kyk... Inderdaad nie so vriendelike site nie, maar ek het
> heeltemal die pad byster geraak tussen al die ander interessanthede!!!
>
> Is hierdie die enigste nuusgroep wat afrikaans praat?
>
> Lekker naweek (jy's seker al klaar weg)
>
> ooa
>
> "Elaine" wrote in message news:39819f35.0@news1.mweb.co.za...
>> Actually OaA hier's die presiese adres, probeer liewer om jou search hier
>> te doen.
>> http://www.deja.com/usenet
>> en tik net 'n woord wat jy van die gesprek kan onthou in die search boxie en
>> daar gaat jy. Kan nogal interresante goet so raak loop, dis moeilik om Suid
>> Afrika se ng raak te loop hier, maar nie onmoontlik nie. Geniet dit
>> Elaine
>>
>> OUT of Africa wrote in message news:8ls5vd$a90ca$1@reader3.wxs.nl...
>>> Ek hou nou al hoe lank dié NG dop. Ek is egter net die laaste paar dae
>>> "aktief". Ek is ook by die werk aangeteken op dié groep...
>>>
>>> Nou't ek vandag by die werk 'n gesprek aangeknoop, en wil graag tuis dit
>>> voortset, maar ek kry nie al die berigte wat ek vandag by die werk gehad het
>>> nie... Iemand raad?
>>>
>>> ooa
>>>
>>
Die woord Afrikaans beteken seker niks vir jou nie? Daarom beteken jou
engels ook niks vir my nie! :-)
Hou die nuus groep waarvoor dit bedoel is! NUUS en nie advertensies nie
DANKIE
Alles is vol advertensies en mens raak naderhand so 'n bietjie G..vol.
Probeer 'n Stapper nuusgroep waar mense dit wil sien.
"Willie van der Hoven" skryf in boodskap news:8vrjac$33v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dear fellow hiker,
>
> Visit my site about hiking trails in Southern Africa. It covers an indepth
> look at over 70 of the most popular trails in South Africa including the
> fish river canyon. This is a must for every nature lover.
>
> Visit it at http://home.intekom.com/hiking
>
> 20 Hugenoot Street
> Springfontein, 9917
> South Africa
>
> E-mail: hik...@intekom.co.za
>
Mense wat belang sou stel in 'n kans om 'n addisionele inkomste te kan
verdien of dit hul voltydse beroep te maak kan my kontak sodat ek meer
inligting kan deurgee en moontlik kontak kan maak met sulke
belangstellendes.
Hierdie is nie 'n foefie nie maar die hoeveelheid geld wat jy gaan verdien
hang van jouself af.
Jy kan die kwaliteit van jou lewe verbeter met hierdie e-pos besigheid.
Ongelooflike hoë bedrae geld word nie belowe nie, want dit is feitlik
onmoontlik om te bereik, en dan voel jy slegter as voorheen.
Wat hierdie besigheid jou bied is die geleentheid om 'n bereikbare inkomste
te verdien, sonder veel moeite en risiko. Wie sal nou nee sê vir so R5000 'n
maand ekstra? En dit is baie bereikbaar.