Daai kriek is nog steeds daar.... Ek het 'n Doom tipe ding gebruik en
dit help niks. Al wat ek gedoen het is om myself half te vergitig. Ek
is ook bang dat dit dalk die seemeeue op die dak sal aantas. Wat eet
krieke?
Dave wrote:
>
> Toegegee, in 'n mate, want wanneer een van die Japs
> begin snake, kos dit geweldig kophou om heel daaruit te kom.
> En dit is as gevolg van swak ballans in die raamwerk (dink ek).
>
> Wat roadholding aanbetref, is dit nogal iets interessant om aan te
> dink wanneer jy aan die nuwe 'super' bikes dink wat so ligte raamwerk
> het. Dit is tog asof 'n fiets gewig moet hê om meer solied onder jou
> te voel.
> Wonder hoe sal dit voel om 'n John Deere bike te ry - 'n krag
> parrafien of diesel een:-)))
>
> Kawa
>
En daar gee jy toe sommer in..:-) Ek dog jy sou stry... Ek haal my
hoed af - jy is 'n regverdige ou.