Kryt teen materialisme
So., 22 Junie 2003 20:13
Andries Kriel wrote:
> Trek jy dan ook? Waarheen trek jy? Ek het al begin om al my boeke en CD's
> bymekaar te kry. Ek is ook verbaas oor al die gemors wat ek opgegaar het.
> Goed wat nie eers geweet het ek het nie, kom ek op af. Goed wat ek op
> stadium gesoek het en van vergeet het pop ook op.
>
> My vriend werk vir maatskappy wat Multi Choice skottels instaleer. Hy maak
> oor radios reg en instaleer ''sound'' in karre.
Ek trek maar net 'n paar strate weg na 'n huis toe wat 'n bietjie
groter is. Maar alles moet nog steeds ingepak word. Ek sit hier en kyk
vir die spul goed en dink het ek dit alles nou werklik nodig...
Wat is 'n multi-choice skottel, en waar is die maatskappy waarvoor hy
werk?
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
N.V.K
So., 22 Junie 2003 20:07
Driesie wrote:
> ek het vir my 'ander naam gekry vir die groep.
>
>
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0
Waarom? Nie dat daar iets verkeer is daarmee nie..
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
My naweek 2
So., 22 Junie 2003 19:46
Andries Kriel wrote:
> My naweek was lekker. Een van my vriende wat ek lank laas gesien het, het
> sommer net Saterdag hier opgedaag. Dit was lekker om die ou weer te sien.
>
Waar kom jou vriend vandaan? My naweek was okay, maar ek pak in want
ek verhuis môre. Ek kan nie glo hoe ek goed opgegaar het nie, waar is
die dae wat mens maar alles in 'n rugsak kon gooi.. Sug.
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
My naweek...
So., 22 Junie 2003 19:29
My naweek was lekker. Een van my vriende wat ek lank laas gesien het, het
sommer net Saterdag hier opgedaag. Dit was lekker om die ou weer te sien.
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Reis & vakansie |
0 kommentare
Aan die Nerderlanders
So., 22 Junie 2003 19:22
Ek weet ek het julle al welkom geheet.
Ek wil net weer noem dat dit vir my lekker is dat julle hier is, en julle
kan bly so lank as wat julle wil..
Andries Kriel,
Suid Afrika,
Oos Vrystaat,
Ficksburg.
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
aanval op die hoofkantoor
Sa., 21 Junie 2003 11:28
DD wrote:
> Ek het 'n briefbom ontvang
> daar probeer uitkom
> maare selfs Norton Anti Virus 2003
> ge 'update' tot op datum, haak vas.
>
> Ek sal moet formateer.
> Sien julle later
>
Wie het jou gebombadeer? Is dit die opposisie?
Lorinda
Koeitjies & kalfies |
15 kommentare