"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcqje8$jum$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit en luister nou na iets rustigs...U2, Top gun se "soundtrack", en
> Bach, Beethoven..en so aan.
>
> Dit werk so: 'n planter het 'n ronde "disk" of "opener" wat 'n vlak tipe van
> slootjie in die grond maak. dan kom die planteendheid agterna en laat van
> die saad in die voorafegemaakte "slootjie" Dan kom daar weer krappers
> agterna wat die saad toekrap. Die doel van die drukwielle is om die grond
> wat die krappers oor die daad gegooi het weer vas te trap.
>
Plant julle meesal koring, of mielies ook?
Speedy Conzales wrote:
> On 14 Jun 2003 08:58:13 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>>> Ek dink jy moet weer 'n rum drink
>>> want ek gaan jou bloots ry.
>>>
>>> Billl
>>> lekker die moer in
>>
>> LOL. Linux rules wê, wê, wê!
>>
>> Lorinda
>
>
> Moet nie vergeet dat die kardinaal hierdie naweek
> by my kuier nie
>
> Speedy - op spoed
Oeps Speedy, dit was vir Bill Gates bedoel:-). Is daar 'n rede waarom
die kardinaal nou juis diè naweek kuier?
"Andries Kriel" wrote:
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3ee8d645$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> Slegte nuus vir Bill Gates. En nie 'n minuut te gou nie. Druk vir jou
> Linux
>> t-shirts, elke bietjie help.
>
> Het ek jou omgekrap??
NEE!! Ek is baie bly dat Microsoft kompetisie het. Ek dink Linux is
baie goed, en ek hits jou net aan... Bill Gates het allerhande tricks
gebruik om die software besigheid heeltemaal te domineer, en syne was
nooit werklik 'n goeie produk nie.