Speedy Conzales wrote:
> On 7 Jun 2003 08:29:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Andries skryf in boodskap news:...
>>> Lorinda wrote:
>>>
>>>> Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?
>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> Ek dink gisteraand was buitengewoon.
>>
>> Ek het spesiaal uitgevind: in die borough in Londen waar ek bly, was
>> daar op dieselfde aand geen karre or radios gesteel nie, maar daar was
>> wel een huisinbraak.
>>
>> Lorinda
>
> Ek het toe statistiek oor my omgewing ook nagevors.
> By ons is die nuus meer positief.
> BridgeWay Motors het voorraad opgebou.
>
> Speedy
>
Het jy aandele in Bridgeway Motors, of is dit die HOOFKANTOOR?
Davie Davis wrote:
> On 7 Jun 2003 08:19:37 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Andries skryf in boodskap news:...
>>> Lorinda wrote:
>>>
>>>
>>>> En wat is 'n John Deere 8520?
>>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> 'n Trekker. Goroen met geel rims en swart tires ;-)
>>
>> 'n Trekker? Jy sou nie vir my lieg nie, sou jy Andries?
>>
>> Lorinda
>
> Yes!!! Dink ek ken hom Andries! Ek ken daai model...twin carbs né!
> Breë wiele en 'n boot spoiler as ek reg onthou!
> 0 - 100 binne 3 minute...!
>
> Speedy
>
0-100 binne 3 minute? 'n trekker? Ag dinge in die trekkerswese moes
baie verander het vandat ek laas 'n trekker gesien het......
Andries wrote:
> Terwyl almal op 'n toetserige stasie is, het ek besluit om te kyk of ek nie
> 'n onderwerp aan die gang kan kry nie...
>
>
> Daar was laas nag 2 karre gesteel in Ficksburg. By 3 ander is ingebreek en
> radio's gesteel
>
>
> --
> Andries J. Kriel
Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?