Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreƫls om op dreef te kom.

Uitnodiging afgelewer

Wo., 09 Julie 2003 19:52

Hou die koffie reg...

Speedy

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

nuut

Ma., 07 Julie 2003 17:54

Hi julle

Ek is nuut op die lys ...... die stil lys ... die ander een het te veel
geraas !

Ek bly en werk in SA .... stel julle bietjie voor en laat weet waar bevind
julle julself !!

Ek probeer my eie besigheid ... ja rekenaars aan die werk kry in SA !!

Ek soek natuurlik kontrak werk ..... maand of 2 in 'n ander land ... om
bietjie die kapitaal op te kry !!

Groetnis
Pieter
+27-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.

Koeitjies & kalfies | 32 kommentare

Lulu

Ma., 07 Julie 2003 16:09

Rico, Lulu het nie 'n "ander" betekenis wat ek van weet nie. Dis net 'n
naam.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Stil

Ma., 07 Julie 2003 09:52

Ek geniet so lekker van die stilte as ek hier kom kuier.

Geen baklei nie, geen gediggies nie, gewoon niks :-))

Maar hoe gaan dit met almal??

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Gevaarlike sending

Vr., 04 Julie 2003 23:12

Speedy,

Jy het hom nie op een of ander sending gestuur nie? Julle was juis so
behep met die twee rigting radios.... Was daar dalk een of ander
duistere rede? En dan is daar natuurlik sy nuwe kelder propvol spoke.
Die moontlikhede is eindeloos.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Vermisde persoon

Vr., 04 Julie 2003 22:43

Ons het nie eers 'n foto van Andries nie, anders sou ons plakate oral
kon plak en vra of iemand hom gesien het:-))

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Please help

Ma., 30 Junie 2003 15:04

How do you say the following in Afrikaans? I would greatly appreciate any
help.

Dearest ******,

No words could possibly convey our deepest heartfelt regret when we heard of
the recent relapse of your wife while visiting family and friends in South
Africa. Our thoughts and prayers are with you and your family. We also
pray for the doctors and nurses in South Africa that are taking care of her
now. Please let us know if there is anything we can do to help from this
side.

Lots of love,

Art and family

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Toetsing

Sa., 28 Junie 2003 21:38

En?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

vir Lorinda

Sa., 28 Junie 2003 08:52

Jy het dit so baie mooi gese op die ander NG.
Ek is proud op jou :-)))))

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Operasie twee rigting radios

Vr., 27 Junie 2003 21:11

Andries is baie stil vanaand... Het hy jou aleen in die loopgrawe
agtergelaat vanaand Speedy? As dit so aangaan gaan ons nooit van die
kruispossers ontlslae raak nie.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1713  1714  1715  1716  1717  1718  1719  1720  1721  1722  1723  1724  1725  1726  1727  1728    »]
Tyd nou: Vr. Jun. 05 19:16:36 UTC 2026