Jy skryf oor die martleing van Biko en dies meer. Die huidige regering is net so
skuldig aan dieselfde misdade as waarvan die ou regering nou so beskuldig word.
Hoeveel mense wat nie saamgestem het met hulle, is vermoor nie? Die ou regering het
sy "teestanders uitgewis", hy het nie die mense vir wie hy baklei het, uitgewis nie.
Dis hoekom ek gese het, ek kan van links en regs kritiek kry. Die huidige is net so
skuldig soos die vorige. Ook 'n baie goeie rede hoekom ek dink die sogenaamde
"waarheids komisie" is in werklikheid 'n klug. Die huidige wil probeer om homself
goed te laat lyk ten koste van die vorige. Dieselfde taktiek as die vorige ?
'n Vlaamse vriend het so pas vir my 'n spul Vlaamse koerante gestuur.
In die beeldstormende "'t Pallieterke", verskyn hierdie beriggie:
Dominee Boesak
--------------
Het Deense blad Jyllands Posten van 17 Januari (wat lezen wij niét?)
meldt dat het gerechtelijk onderzoek in de Ds. Boesak-affaire is
afgesloten.
De Zuidafrikaanse politie heeft het onderzoek beéindigd in verband
met de zwendel door Ds. Allan Boesak van bijstandsgelden geschonken
door de Noordse landen. Dit onderzoek startte naar aanleiding van een
klacht van het Deense Folkekirkens N=F8dhjaelp en andere Skandinavische
hulporganizaties.
Gebleken was dat het fonds voor Vrede en Rechtvaardigheid geleid door
Ds. Allan Boesak aan 7 medewerkers van het fonds in het totaal
ca. 24 miljoen frank had , waarvan niet minder dan
9 miljoen frank aan direkteur Ds. Allan Boesak zelf.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
My sister is a school-teacher and wants to do a project on her school
about South Africa and Afrikaans.
Text and image-material won't be a problem. But it would be nice to
have some sounds in Afrikaans too.
Does anyone know any sites where you can download wav-files with
speach in Afrikaans? Short stories, poetry, children-songs?
Kan iemand me zeggen hoe het zit met de toekomst van het Afrikaans in
Zuid-Afrika?
Nudat die apartheid afgeschaft is, is er nog een toekomst voor het
Afrikaans, of rukt ook bij jullie het Engels sterk op?
et Vlaamse groeten,
Tom.
PS. Ik zou ook graag weten hoeveel moeite Afrikaanssprekenden hebben
met het Nederlands. Kunnen jullie dit berichtje zonder veel problemen
lezen? Ikzelf begrijp het Zuidafrikaans redelijk goed, alhoewel het
mij opvalt dat jullie woordenschat soms uitgebreider is.
wij nemen vb. veel engelse termen over (tot mijn spijt), terwijl
jullie er een eigen woord voor hebben.
Het woord 'mailing list' waarvoor jullie poslys gebruiken bijvoorbeeld
(als ik het goed voorheb tenminste).
Tom Van Overbeke - Driesstraat 52 - 8790 Waregem - Vlaanderen, Belgie.
Fido: 2:291/1501.1
E-mail: tvan...@texas.knooppunt.be
> Leendert skryf:
>
>> Is dit nie tyd dat die Akademie, Rapportryers of iemand vir Robert 'n
>> toekenning gee vir sy toegewyde werk aan Afrikaans op die internet
>> nie?
>>
>> Voorlopig : 'n Mosie van dank en hulde aan Robert - sekondante?
Dankie vir die dank :-), ek is bly julle waardeer my besighede. Dis
beslis meer waard dan 'n erkenning deur 'n of andere organisasie,
nog onafhanklik van die vra of ek met so 'n organisasie geassosieer
wil word.
Ek het 'n eerste versie gemaak van my WWW-thuisblad.
Daar is:
- 'n (nu nog korte) lys met Afrikaanse thuisblade
- 'n lys met Afrikaanse speltoetsers
- 'n *VOORLOPIGE* versie van die s.c.s-a(.a)-FAQ (in Afrikaans)
- enkele Afrikaanse grappies (die julle al ken)
Ek het enige dage terug 'n klein beriggie gelees in die koerant oor
die universiteit van Wes-Kaapland. Hulle sê dat die universiteit
gesloten is als gevolg van wanbetaling en onluste door studente?
Wat is die hele verhaal? Ek denk dat dit 'n baie groot verlies is,
as die enige (oorspronklik) nie-blanke Afrikaanssprekende universiteit
gesloten sou word.
You have been added to list afri...@unseen.aztec.co.za.
The system has recorded your address as
soc-culture-south...@news.demon.co.uk
and in order for your messages to get posted (if the list accepts postings),
you will have to send them from this address, unless the list does not require
subscription for posting.
If a message is ever rejected, please contact the list's owner: p...@aztec.co.za
For information on this service and how to use it, send the following
request in the body of a mail message to lists...@unseen.aztec.co.za:
HELP
All requests should be addressed to lists...@unseen.aztec.co.za.
Die Afrikaanse poslys is 'n informele forum vir die bespreking in
Afrikaans van die taal, die kultuur, die geskiedenis en die toekoms van
Afrikaans. Besprekings is nie beperk tot Afrikaans of tot in Afrikaans
nie, maar daar moet tog gepoog word om nie te ver daarvan te dwaal nie.
Die lys word ge-administrateur deur Johan Ferreira. Enige probleme of
vrae kan gestuur word aan fe...@beldin.sun.ac.za.
Sou 'n posstuk, wat die poslys aan jou pos, bons, sal jy van die lys
verwyder word. Geen vrae sal gevra word nie en geen waarskuwings word
gegee nie.
Deur die afwesigheid van "Wagenaar-pos" op die
Afrikaanse nuusgroep neem ek aan dat die e-pos
lys nou weer 'n onafhanklike bestaan gaan voer
weg van die nuusgroep af. (Hoekom laat dit my
dink aan 'n mini-groot trek, 'n apartheid in die
kleine, 'n poging om maar net weer in 'n laertjie
in te gaan?) Izak en ek gaan beslis nie op die
lys inskryf nie. Ons moet ons e-pos ruimte bewaar
vir ander dinge : ons belangstelling in die digter
William Blake en die skrywers van Japannese haiku.
Dis jammer as die skeiding nou gekom het. Ek het
byna altyd die besprekings geniet, veral oor die
ekonomie en dies meer. Maar nou ja, so is die lewe.
Leendert, as jy my nog kan lees, totsiens.. totsiens.
Ek voel 'n behoefte om te lees oor plekke. Kom ons
pos beskrywings van plekke uit ons verlede
waarna ons nou heimwee het, of mooi plekke wat
ons onlangs besoek het en met ander wil deel. Dit
hoef nie noodsaaklik in Suid-Afrika te wees nie. En
ons kan byvoorbeeld versoeke aanvra. Ek sou by-
voorbeeld dankbaar wees as iemand in Stellenbosch
taamlik gereeld rapporteer hoe daardie mooi ou dorp
daar uitsien in verskillende seisoene. Dit sal vir
aties versprei oor die land en die buiteland so lekker
wees om te weet die loekwarte is nou weer daar in die
tuine, ryp en reg om oor die muur gesteel te word. Ek
het nog 'n ander versoek : dat iemand vir my die Seder-
berge moet beskryf. Ek was nog nooit daar nie, en sal
ook seker nooit daar uitkom nie, maar dis asof daar 'n
hunkering in my is om van die streek te hoor.
Ek begin die ketting van herinneringe deur te praat
oor 'n plek in die heuwels bokant Pietermaritzburg. Die
naam van die plek is Hilton Road en daar groei die azaleas
so groot soos bome in sulke lang lanings. (As ek dit hier in
Kanada vir mense vertel, kyk hulle my net ongelowig aan.
Vir hulle is 'n azalea iets wat in 'n pot groei en waarvoor
jy duur betaal.) Hilton Road is in die misbelt. As dit dus
baie warm word onder in Pietermaritzburg, dan sak daar 'n
digte mis oor alles, so dig dat 'n mens letterlik kan verdwaal
tussen een gebou en 'n ander. As gevolg van die vog van die
mis groei daar egter in Hilton Road allerlei Engelse soort
blomme : regte "primroses" en "columbines" tussen al die
weelde van subtropiese plante wat ook daar groei. As jy in
die rigting van Pietermaritzburg stap met 'n sekere pad, dan
kom jy by 'n plek waar hulle se die Voortrekkers se waens
diep kepe in die klippe gemaak het soos hulle gerem het om
die waens stadig die heuwel te laat afgaan na Pietermaritzburg
toe. In 'n onbewoonde tuin daar naby het ons eenkeer 'n
regte silwerboom ontdek, iets wat net veronderstel was om in
die Boland te groei.
As 'n mens op sekere plekke staan, kan jy een van die
pieke van die Drakensberg ook sien, vol sneeu in die winter.
Ek dink die piek se naam is Giants Castle. As jy met die
trein na Pietermaritzburg toe gaan, ry jy deur 'n tonnel onder
Hilton Road. As jy met die hoofpad gaan, ry jy dit ook mis.
Dis egter die moeite werd om die draai te ry en Hilton Road
te besoek. Ek wonder of die klein treintjie nog loop teen die
heuwel uit. Om met daardie klein treintjie wanneer dit donker
is uit Pietermaritzburg na Hilton Road te ry en al die liggies
van die stad nou aan die een kant van die trein en dan aan die
anderkant te sien, is een van die beste herinnerings wat ek
het. Gloudina Bouwer