Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

ope brief aan LEENDERT, wat ook cute is

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

Leendert, ek wou al LANKAL vir jou gesê het dat
jy ook cute is. 'n Vroumens kan nie help om die kurwes
van die breine op die nuusgroep op te merk nie. Soos
Reinier s'n byvoorbeeld. (Maar is Pietermaritzburg se
water suiwer?)
Nou sommige gedagtes oor die onderwys:
(1) Tuisonderwys was nog altyd een van die beste
maniere om inligting aan kinders te gee, mits
die ouers goed geskoolde mense is met hare op
hulle tande. Ook moet daar dan gesorg word vir
'n alternatiewe kanaal om die kind te sosialiseer
in sy ouderdomsgroep in. Skool-toe gaan beteken
immers om te leer om met andere om te gaan
weg van die ouers af, en nie net om informasie
in te samel nie.
(2) Privaatskole is nie altyd uitstekend nie. My eerste
pos in Suid-Afrika was by 'n duur privaatskool
vir meisies, en ek kan jou verseker dat hulle daar
nie veel beter onderwys gekry het as in 'n gewone
regeringsskool nie ( veral as gevolg van die feit
dat hulle onderwysers gehad het wat nie altyd
onderwysdiplomas gehad het nie.) Ek merk die-
selfde ding hier in Kanada op. Hier by ons is daar
nog die (vir my aantreklike ) geloof dat elke kind
die reg het om in 'n goeie regeringsskool 'n goeie
opvoeding te kry onafhanklik van sy ouers se
ekonomiese situasie.
(3) Die toestand in die V.S.A. is baie ingewikkeld,
deels omdat hulle so 'n groot en komplekse
bevolking het. Privaatskole is daar egter net vir
die rykes en vir kerkgroepe wat bereid is om te
betaal.
(4) Nou oor wat Koos gesê het oor die saak. Koos, dink
ek, het besluit dat hy in die eerste plek Suid-Afrikaner
gaan wees. As hy dus saans nie kan slaap nie, dan le
en bekommer hy hom oor die ongeletterheid van die
massa van kinders in Suid-Afrika (gewoonlik nie-
blankes) en aan die wat aan tering ly (gewoonlik
nie-blankes) veroorsaak deur hulle lewenswyse in
sub-ekonomiese toestande. Hy veronderstel dat as
skole en technikons geprivatiseer word, dit net weer
die "edge" gaan gee aan die ryker deel van die
bevolking (meestal blank) en dat die nie-blanke
massa sal terugsak in 'n toestand van hopeloosheid.
Dus so 'n soort apartheid van die "haves" en die
"have-nots." (Gloudina)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5918] Re: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 16:50
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5918] Re: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ

> On Wed, 31 Jan 1996, van der Merwe wrote:
>
>> Hierdie boodskap het op ons plaaslike poslys, vir die oues van dae wat hulp
>> nodig het, verskyn.
>> Ek stuur dit maar aan vir julle inligting .
>>
>>> SUBJECT: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY
>>>
>>> There is a computer virus that is being sent across the
>>> Internet. If you receive an e-mail message with the subject
>>> line "Good Times", DO NOT read the message, DELETE it
>>> immediately. Please read the messages below. Some miscreant
>
> Hierdie boodskap is heeltemal ongeloofwaardig -- die "Good Times" virus is
> al jare as bedriegery bekend. Soos ek dit verstaan, is dit onmoontlik 'n
> virus dmv e-pos te verkry, behalwe miskien as jy 'n uitvoerbare program as
> 'n attachment ontvang, en dit dan laat loop.
>
> Geoff

Inderdaad! Die eintlike virus is die boodskap wat telkens weer in ons
pos beland en skynbaar nie uit te roei is nie!

Joop

_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5891] The Taal

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 10:40
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5891] The Taal

Ha! kyk wat sien ek in gister (30 Januarie) se Cape Times:

" ... The Official Table of Precedence almost avoids a sexist blaps
by using an interchangeable qualification. ... "

Afrikaans leef selfs in die Cape Times!

Die stukkie gaan oor protokol en wie is belangriker as wie. Bv die
Groot Krokodil is nog voor die lede van die kabinet, vir wat dit werd
is (kyk maar na my sig.)

Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5878] Afrikaans op skool

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 8:14
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5878] Afrikaans op skool

Ek het nou net na die Radio geluiter en gehoor hoe die ANC
jeugligaleier op Wesselsbron vertel dat hulle eis dat die model C
skool oopgestel moet word, en dat Afrikaans as enigste medium van
onderrig geskrap moet word.

Hy vertel verder dat hulle vandag 'n optog gaan hou omdat die
bestuursliggaam van die skool "stubborn" is om onvoorwaardelik toe te
gee aan al hulle eise, bv skoolgeld van R30 per jaar.

Dit lyk nie vir my asof die man enige idee van skoolkoste het nie.


Groete

Nico

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"

Onderwys & opvoeding | 2 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5901] Re: BOSBERAAD

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Dr. J.A Brink[SMTP:b...@risc6.unisa.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 12:37
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5901] Re: BOSBERAAD

> Fanus voeg by :
>
> Gister het Radio 702( als in Ingels natuurlik ) oor hul nuusbulletin gepraat van die
> 'bosberaad' wat grondwetskrywers gaan hou. Dit lyk vir my hulle kon nog nie 'n
> Engelse woord daarvoor vind nie.
>
> Groetnis
>

Hierdie woord is al baie goed ingeburger in Suid-Afrikaanse Engels. Ek het
dit al meermale in koerante teengekom, en ook in vergaderings waar die
voertaal Engels was.

Dit is 'n baie mooi woord met 'n lekker alliterasie in, en ek voorspel dat
dit sy weg gaan vind in die volgende uitgawe van die Oxford Dictionary of
South African English.

Groete,

Johan Brink

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5875] Re: DS: Re: Lojale verset

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 6:59
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5875] Re: DS: Re: Lojale verset

Nie so hard nie....

netnou hoor die SAUK se inspekteurs wie kyk nog TV!

>
>> Julle ouens betaal obviously julle lisensiegeld.
>>

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5874] Fw: Re:DS: Re: RP

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: hsch...@cis.co.za[SMTP:h...@cis.co.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 23:18
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5874] Fw: Re:DS: Re: RP

Koos (Ferdi) het Freek Eek geantwoord:

> Jy kan behoort aan die klub wat jy wil. Dis een ding.
> Jou klub praat dan egter net NAMENS SY LEDE. Dis 'n ander ding. Dis
> die ding waaroor ek praat.
> Die Rapportryers reik nie verklaring uit "namens al ons lede" nie,
> maar sê hulle praat namens "die Afrikaner".
> Ek het hulle nie my segsman gemaak nie.
> Hulle praat nie namens my nie.
> Hulle kan my uitnooi om saam met hulle te stem of nie, maar hulle kan
> nie namens my praat nie.
> Ek behoort nie aan hulle nie.

Reg genoeg. Die probleem is net dat hulle (en ook vele ander
splinterorganisasies) skynbaar hulle self die reg toe-eien om te besluit
wie en wat 'n Afrikaner nou eintlik is: kortliks is dit almal wat met hulle
saamstem! Hulle praat dus inderdaad nie namens jou (of my) nie omdat ons
nie Afrikaners is nie ;=)

Soos ek juis die naweek aan 'n bra regse vriend van my verduidelik: ek
kwalifiseer skynbaar nie om Afrikaner te wees nie omdat ek weier om te
aanvaar dat net mense met 'n wit vel Afrikaners kan wees -- of is dit dalk
in dio geval eerder *Boer* as Afrikaner?!

Groetnis
Hoepel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

soek kritiese lesers

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

As redigeerder en vertaler van afstandsonderrig-studiemateriaal soek ek namens
my departement kundiges/tweedetaalsprekers/streektaalkenners/opvoedkundiges
met 'n Afr taalagtergrond wat as kritiese lesers kan optree en ons kan help om
ons fokus (pitch) te verbeter of te verander indien dit nodig sou blyk te
wees. Ons het begroot hiervoor, so u sal vir u tyd vergoed word (mits u aan
ons behoeftes voldoen, natuurlik). Belangstellendes of diegene wat nog
inligting soek, kan direk e-pos stuur aan rey...@alpha.unisa.ac.za.

Baie dankie

Tjoeks

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5861] Re: DS: Re: Lojale verset

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 4:40
Aan: Robert Wagenaar; afri...@unseen.aztec.co.za
Onderwerp: Re: [AFRIKAANS:5861] Re: DS: Re: Lojale verset

Nie so hard nie....

netnou hoor die SAUK se inspekteurs wie kyk nog TV!

>
>> Julle ouens betaal obviously julle lisensiegeld.
>>

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

DS: [AFRIKAANS:5909] FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY

Wo., 31 Januarie 1996 00:00

----------
Van: van der Merwe[SMTP:...@iinet.net.au]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 13:58
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5909] FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY

Hierdie boodskap het op ons plaaslike poslys, vir die oues van dae wat hulp
nodig het, verskyn> Ek stuur dit maar aan vir julle inligting .
Groete uit Perth,
Paul


Return-Path: owner-...@gospel.iinet.net.au
> Date: Tue, 30 Jan 1996 07:10:12 +0800
> X-Sender: klo...@mail.iinet.net.au
> To: fog...@gospel.iinet.net.au
> From: RB & LA Klopper
> Subject: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY
> Cc: criccio@idirect.com.total@iinet.com.au
> Sender: owner-...@gospel.iinet.net.au
> Precedence: bulk
> Reply-To: fog...@gospel.iinet.net.au
> X-UIDL: 822994402.000
>
> SUBJECT: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY
>
> There is a computer virus that is being sent across the
> Internet. If you receive an e-mail message with the subject
> line "Good Times", DO NOT read the message, DELETE it
> immediately. Please read the messages below. Some miscreant
> is sending e-mail under the title "Good Times" nation wide,
> if you get anything like this, DON'T DOWN LOAD THE FILE! It
> has a virus that rewrites your hard drive, obliterating
> anything on it. Please be careful and forward this mail to
> anyone you care about.
> ********************************************************
> WARNING!!!!!!! INTERNET VIRUS
> The FCC released a warning last Wednesday concerning a
> matter of major importance to any regular user of the
> Internet. Apparently a new computer virus has been
> engineered by a user of AMERICA ON LINE that is unparalleled
> in its destructive capability. Other more well-known viruses
> such as "Stoned", "Airwolf" and "Michaelangelo" pale in
> comparison to the prospects of this newest creation by a
> warped mentality. What makes this virus so terrifying, said
> the FCC, is the fact that no program needs to be exchanged
> for a new computer to be infected. It can be spread through
> the existing e-mail systems of the Internet. Once a Computer
> is infected, one of several things can happen. If the
> computer contains a hard drive, that will most likely be
> destroyed. If the program is not stopped, the computer's
> processor will be placed in an nth-complexity infinite binary
> loop -which can severely damage the processor if left running
> that way too long.
> Unfortunately, most novice computer users will not
> realize what is happening until it is far too late. Luckily,
> there is one sure means of detecting what is now known as the
> "Good Times" virus. It always travels to new computers the
> same way in a text email message with the subject line
> reading "Good Times". Avoiding infection is easy once the
> file has been received- not reading it! The act of loading
> the file into the mail server's ASCII buffer causes the "Good
> Times" mainline program to initialize and execute.
> The program is highly intelligent- it will send copies of
> itself to everyone whose e-mail address is contained in a
> receive-mail file or a sent-mail file, if it can find one. It
> will then proceed to trash the computer it is running on. The
> bottom line here is - if you receive a file with the subject
> line "Good Times", delete it immediately! Do not read it"
> Rest assured that whoever's name was on the "From" line was
> surely struck by the virus. Warn your friends and local
> system users of this newest threat to the Internet! It could
> save them a lot of time and money.
> ---- End of mail text
>
>
>
>
>
>
> Russell and Lorraine Klopper Phone 619-3396067
> 38 Allen Street Fax 619-3361133
> East Fremantle
> Western Australia E-Mail klo...@iinet.net.au
>
> Note: If you "reply" to this message, your answer will go to everyone. If
> you just want to talk to the sender, send your mail to
> RB & LA Klopper
> -- F O G I E S ----
> For people who have trouble with VCRs, microwaves and the Internet.
> To leave this list, send an email message to majo...@iinet.net.au
> with the words "unsubscribe fogies" in the message (not the subject)
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «  ‹  1653  1654  1655  1656  1657  1658  1659  1660  1661  1662  1663  1664  1665  1666  1667  1668  ›  »]
Tyd nou: Sa. Okt. 17 00:21:20 UTC 2026