Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » DS: [AFRIKAANS:5918] Re: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ
DS: [AFRIKAANS:5918] Re: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ [boodskap #5600] Wo, 31 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 16:50
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5918] Re: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ

> On Wed, 31 Jan 1996, van der Merwe wrote:
>
>> Hierdie boodskap het op ons plaaslike poslys, vir die oues van dae wat hulp
>> nodig het, verskyn.
>> Ek stuur dit maar aan vir julle inligting .
>>
>>> SUBJECT: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY
>>>
>>> There is a computer virus that is being sent across the
>>> Internet. If you receive an e-mail message with the subject
>>> line "Good Times", DO NOT read the message, DELETE it
>>> immediately. Please read the messages below. Some miscreant
>
> Hierdie boodskap is heeltemal ongeloofwaardig -- die "Good Times" virus is
> al jare as bedriegery bekend. Soos ek dit verstaan, is dit onmoontlik 'n
> virus dmv e-pos te verkry, behalwe miskien as jy 'n uitvoerbare program as
> 'n attachment ontvang, en dit dan laat loop.
>
> Geoff

Inderdaad! Die eintlike virus is die boodskap wat telkens weer in ons
pos beland en skynbaar nie uit te roei is nie!

Joop

_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5635] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Internet.
Volgende onderwerp: Afrikaans internet search engine(s)?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:06:02 MGT 2024