|
|
|
|
|
|
|
|
| DS: [AFRIKAANS:5763] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte [boodskap #5431 is 'n antwoord op boodskap #5305] |
Do., 25 Januarie 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 1:17
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5763] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte
Gert van Eeden
On Wed, 24 Jan 96 13:01 SAT F.W. Lucassen wrote:
>> Date sent: Sun, 21 Jan 96 22:21 SAT
>> Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
>> From: new...@icon.co.za
>> To: Multiple recipients of list
>> Subject: [AFRIKAANS:5656] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op
Inte
>
>>
> ---------------------
> knip-knip
> ---------------------
>>
>> Verskoon my onkunde maar ek weet nie wat Friese is nie. Net
>> soos julle Friese seker nie weet wat Mphumalangane, Gautengers
>> en Kwa-Nataliane is nie.
>>
>>
> Nee, maar ek is wel baie nieuwskierig. Dus vertel my dit maar gou.
>
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
> DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
> Postbus 107
> NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
Dit staan vir inwoners van, drie van die nuwe provinsies in
Suid-Afrika.
Gautengers - woonagtig in Gauteng (Pretoria, Witwatersrand
(Johannesburg en omstreke) Vereeniging gebied). Dit word ook
genoem die ekonomiese enjin van Suid Afrika. Gauteng beteken
"Goud" in Sotho.
pumalangane - mense wat in Mpumalanga woon. Hierdie Provinsie is oos
van Gauteng gelee. Die woord Mpumalanga beteken land van die
opkomende son.
Kwa-Nataliane - mense wat in die provinsie Kwa-Zulu-Natal woon. Ek is
nie seker of Kwa-Nataliane taalkundig korrek is nie aangesien
die provinsie eers Natal geheet het en sy inwoners Natallers
was.
Groete
Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:52:45
|
|
|
|
| DS: [AFRIKAANS:5762] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte [boodskap #5434 is 'n antwoord op boodskap #5305] |
Do., 25 Januarie 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 1:17
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5762] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte
On Wed, 24 Jan 96 13:41 SAT WYBENGA D wrote:
> 'Ek weet nie wat Friese is nie'
> Nou dan dan is en was en sal jy nie 'n Fries wees nie.
> Daan
>
>
Dankie Daan, maar as ek in yswater val is ek gevries.
Groete.
Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html
Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:31:35
|
|
|
|