At de Lange, ek is vies vir jou! Ek't jou mooi gevra om bietjie verder te
verduidelik oor die donkie en die ore wat aangesit is, maar jy skeep my lelik
af. ;-) Ek is nie tevrede met 'n halwe antwoord nie ... "Seblief tog At, sê
vir my bietjie meer.
Idioom: "Skilpadvere."
"Ons praat van Skilpadvere. Gaan speel nou."
Literally translated, this idiom (used by grown-
ups to nip in the bud any request for information
from children as to what the topic of conversation
is) means "the feathers of tortoises."
It has the same intent as another Afikaans idiom,
"husse met lang ore," which is also used to indicate
to children that their enquiries will fall on deaf ears.
(The last idiom refers to mythic characters with long
ears, presumably likening the child to this character.)
But whereas "husse met lang ore" is also found in
Dutch and therefore is very old, "skilpadvere" as an
idiom must have been born in South Africa in the last
three centuries.
The tortoise is a beloved animal in South Africa,
often used as pets, although in the olden days they
were also eaten by the indigenous people and no doubt
by the early pioneers when the need arose. The shell
and hard underside of a small tortoise was used by
the Khoi and the San as a kind of compact to carry herbs
or snuff. I am sure it is illegal today in South Africa to kill a
tortoise. One of my fondest memories of South Africa is
seeing cars stop on highways to let a tortoise pass. I do
not see the same fondness here in North America for the
turtle, basically a water animal, probably because it is not
such an endangered species.
" Husse met lang ore" - deel van die beskrywing
daarvan in die Afrikaanse Etimologiese Woordeboek.
" As antwoord op nuuskierige kind(ers)
se vrae... Nederlands se "huss(ch)en/
hissen' wat 'aanhits' beteken.... Neder-
lands 'hus' en 'hussen' wat 'wegja'
beteken.... mate van twyfel moontlik oor
die verband tussen Engels 'hush' en
klanknabootsende herkoms. Vergelyk
ook 'skilpadvere'."
Informasie danksy 'n gewillige kubervriendin
by UNISA wat somtyds oornag geraadpleeg
word.
Hopelik dans hy n lekker dansie.
Ek verwys meer na die Jesuiete
So tussen haakjes ek het die artikel oor die inslag van die hemelliggaam
(natuurlik) geniet.
Ons kon Hale Bopp gweldig goed sien want ongewoonlik het ons wolkelose
nagte gehad.
De Lente is koud vanjaar. Maar pragtig hier vir die Amsterdam Top.
Gegroet
Xfiles.
Ek het nou net aan hom gedink, en dus het ek nie akademiese inligting
oor hom nie.
Ek weet nie wat die -stond gedeelte beteken nie. Wat wel in my gedagte
gebeur, is dat ek dink aan die goue kleur wat mens dikwels tydens 'n
sonsopkoms sien. Dit, en dan die implikasie van rykdom (goud), bring die
twee bymekaar. Dus voel ek dat die idioom vir ons sê dat deur nie tyd te
mors nie, en die dag vroeg te begin, sal mens suksesvol wees.
My interpretasie, sommer so uit die vuis. Kan iemand anders vir ons die
waarheid gee ?
H-J
--
Regards
H-J
PS: Remove the .nospam from the email address to reply.
Henri-John Kock (hjkock...@cs.up.ac.za) wrote:
> Hallo daar, Vira en Stefan !
>
> "Die oggendstond het goud in die mond"
>
> Ek het nou net aan hom gedink, en dus het ek nie akademiese
> inligting oor hom nie. Ek weet nie wat die -stond gedeelte beteken
> nie. Wat wel in my gedagte gebeur, is dat ek dink aan die goue kleur
> wat mens dikwels tydens 'n sonsopkoms sien. Dit, en dan die
> implikasie van rykdom (goud), bring die twee bymekaar. Dus voel ek
> dat die idioom vir ons sê dat deur nie tyd te mors nie, en die dag
> vroeg te begin, sal mens suksesvol wees.
>
> My interpretasie, sommer so uit die vuis. Kan iemand anders vir ons
> die waarheid gee ?
my skoolduits is 'n hele entjie in die verlede, maar as ek reg onthou
is daar ook so 'n duitse spreekwoord:
morgenstund ha't gold im mund
die twee is so na aanmekaar dat dit miskien die ('n) oorsprong vir ons
spreekwoord is. stond ("stund") is natuurlik 'n periode, somtyds
presies 'n uur lank. in afrikaans, dink ek, is daar ook die woord
aanstons, of iets soortgelyk (my woordeboeke in terug in die ou sa)
wat van nederlandse "des aandstons(??)" kom.
nog duitse spreekwoorde wat ek kan onthou, is
mit dem hut in dem hand kommt man durch das ganzes land
Soos ek deur al die items geblaai het, blyk dit dat die eeu-oue stryd
tussen Afrikaans en Engels nie verby is nie. Tog te jammer.
Verbaas is ek om te sien dat die Afrikaner as rassis beskou word en
om Afrikaans te praat dit te bevestig. So tussen ons: Die Britte het
die 1910 grondwet onderteken wat die anderskleuriges in 'n newegeskikte
posisie in Suid-Afrika geplaas het. Eina!
Ja, die Afrikaners is rassiste. Dit verklaar waarom so baie van hulle
by 'n Afrikaanse Universiteit Afrikatale bestudeer.
Onthou net "ons is nie almal so nie!"
Wen, is jy nog daar? Of is jy kwaad oor die "ou regime" misverstand? Kom tog
terug, ek kyk elke dag vir jou mooi briefies wat nie meer kom nie.
*"Seblief"* (mooi gevra)... kom sê weer hello!
Idioom : Hy praat soos 'n dagga-roker.
" Bleah praat soos 'n dagga-roker. Ek
dink hy is aan die mal raak daar in die
bundu in Minnesota."
I associate the use of this expression with
the Northern Cape, where I grew up. I think
I was told when I was very young how the
Khoi and the San smoked their dagga. (In
retrospect now it seems such a civilized
and healthy way to do it, through water, like
the people in the Near East with the hookah.)
It is well known that the San especially used
dagga in their religious dances and that they
talked "in tongues" while under the influence.
The word "dagga" probably comes from
the Khoi "daxa-b" but today it is also used
for Indian hemp and for the "bhang" or
hashish introduced to the Cape by the Dutch
from their possessions in the Far East.
The word dagga is also used for any of
several species of "Leonotis" which were
chewed and used medicinally and cosme-
tically by the Khoikhoin. Besides smoking
the leaves various native tribes employ the
leaves' young tops as a remedy for fevers,
anthrax, dysentery etc. Leonotis is found
as a weed round kraals in Natal where it is
known as "insangu". My fondest memory
of Leonotis is of climbing in the Drakens-
berge with companions and walking into a
field of Leonotis higher than us, their bright
orange flowers glowing in the clear sunlight.