Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geelslang
geelslang [boodskap #151567] Wo., 20 Mei 2026 12:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25194
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geelslang
Afbreking: geel•slang
Samestelling: geel + slang


Selfstandige naamwoord: geelslang
Meervoud: geelslange
Verkleinwoord: geelslangetjie
Meervoud van verkleining: geelslangetjies

Betekenis:
• Die Kaapse kobra, 'n geel tot geelbruin slang, Naja nivea.

Gebruik:
• Die geelslang is uiters giftig en sy byte vereis onmiddelike mediese behandeling.

Sinoniem:
• bruinkapel
• geelkapel
• koperkapel

Vertaling:
Engels: yellow snake, Cape cobra
Nederlands: geelslang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 20 Mei 2026 13:00]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: teelbal
Volgende onderwerp: bakpan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 20 13:34:33 UTC 2026