| geelslang [boodskap #151567] |
Wo., 20 Mei 2026 12:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25488 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geelslang
Afbreking: geel•slang
Samestelling: geel + slang
Selfstandige naamwoord: geelslang
Meervoud: geelslange
Verkleinwoord: geelslangetjie
Meervoud van verkleining: geelslangetjies
Betekenis:
• Die Kaapse kobra, 'n geel tot geelbruin slang, Naja nivea.
Gebruik:
• Die geelslang se gif is neurotoksies en 'n byt vereis onmiddellike mediese behandeling.
Sinoniem:
• bruinkapel
• geelkapel
• koperkapel
Vertaling:
Engels: yellow snake, Cape cobra
Nederlands: geelslang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|