Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korfbal
korfbal [boodskap #151564] Wo., 20 Mei 2026 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25190
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korfbal
Afbreking: korf•bal
Samestelling: korf + bal


Selfstandige naamwoord: korfbal
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Spansport van Nederlandse oorsprong waar die bal deur 'n mandjie op 'n paal (die korf) gegooi word om punte aan te teen.

Gebruik:
Korfbal is een van die min sportsoorte waar mans en vrouens op gelyke voet in dieselfde span kan deelneem.

Afgelei:
• korfbalbaan
• korfbalkompetisie
• korfbalspan
• korfbalspeler

Vertaling:
Engels: korfball
Nederlands: korfbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 20 Mei 2026 10:39]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: invoering
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 20 11:48:59 UTC 2026