Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teelbal
teelbal [boodskap #151566] Wo., 20 Mei 2026 12:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25194
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teelbal
Afbreking: teel•bal
Samestelling: teel + bal


Selfstandige naamwoord: teelbal
Meervoud: teelballe
Verkleinwoord: teelballetjie
Meervoud van verkleining: teelballetjies

Betekenis:
• Die manlike geslagsklier waar die saadselle vervaardig word.

Gebruik:
• Tydens kastrasie word die teelballe verwyder.

Sinoniem:
• saadbal
• teelbal
• testikel

Vertaling:
Engels: testicle
Nederlands: teelbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkneg
Volgende onderwerp: geelslang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mei 20 13:34:36 UTC 2026