| binneaars [boodskap #151570] |
Wo., 20 Mei 2026 15:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25197 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binneaars
Afbreking: bin•ne•aars
Samestelling: binne + aar + -s
Byvoeglike naamwoord: binneaars
Attributief: binneaarse
Betekenis:
• In die are.
Gebruik:
• Die medikasie word binneaars toegedien.
• Die narkose is met 'n binneaarse lyn toegedien.
Sinoniem:
• intraveneus
Vertaling:
Engels: intravenous
Nederlands: intraveneus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 20 Mei 2026 15:38] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|