Ek sal graag wil weet wie van die VLP of gewese VLP lede is nou hier
aktief.
Ek het self gevind dat die groep baie vervelig geword het in die
afgelope ruk. Ons eie ou boere parliment was vuurig en aktief en nou
moet ons soos sissies mooi praat met mekaar en die waarheid enige iets
ander noem, solank dit net mooi klink. Hoekom klink dit vir my asof
ons nou ook NUWE SUID AFRIKA KORREK moet wees op ons eie poslys.
Ek kuier te min op die nuusgroep, lyk my, om tred te hou
met wat aangaan, (ek kan nie onthou wie veronderstel is om my
vyande en vriende te wees nie). Ek onthou wel Koos en Gloudina het nog
altyd baie bydraes gemaak. Maar waars Koos nou ?
Secret Squirrel wrote in article
...
> Listen to me you stupid idiot.
>
> You are in the black peoples country, you have no place in Africa.
>
> You have been left in some sort of time warp with remnants and outcasts
from the army and other worthless and failed organisations. Your arses have
been kicked before by your black masters so why don't you grow up and learn
to call them "BAAS".
>
> You have no culture and are a bunch of arseholes.
>
> Squirrel
Dis jammer dat die rekenaar nie outomaties hierdie soort boodskappe
oorslaan nie, ne. Die beste is om die soort snert te ignoreer, so ek hoop
tog nie iemand gaan daarop reageer nie.
Wat van 'n stad soos Vancouver, waar so baie van die nuwe generasie
ouers het van westerse en oosterse afkoms? Ons moet ons nie verbeel
dat ons nageslag noodwendig wit sal wees nie.
Ons hoef ons nie eers te verbeel nie dat ons eie kinders noodwendig
"wit" sal verkies as lewensmaat.
> ADV did a radio show on the plight of South Africa a few weeks ago.
> You can listen to it via internet at http://www.natvan.com
> It is time to stand up and be counted.... It's time to fight for our
> right to exist in this world....
>
> Mafuta Sefebe
Nuusgroeplede, bespaar julleself die moeite. Hierdie webblad handel
uitsluitlik oor WIT bevordering - ek sien duidelik die beeld van 'n KKK
agter Mafuta Sefebe. (Terloops, waar kom jy aan die naam - jy is mos seker
nie swart nie??)
rsa...@global.co.za (Frikkie) writes: > On 7 Feb 1998 04:52:15 GMT, "dega" wrote:
>
>
>
> Secret Squirrel wrote in article
> ...
>> ���������������� BISHO SWARTES DOODSLAAN
>>
>> In die argument van 'n swart mense
>> die AWB by Bisho bult uit marsjeer
>> agter vet Eugene aan.
>> Sy vlag slaan bloedrooi deur boere
>> teen die stofblou lug
>>
>> met die massa wat agter hom
>> soos hoere tussen die komandos
>> en oor die pad die swart bloed vloei.
>> In die argument - "bly still kaffir"
>> van harde mense n sjambok op die kop.
>> Hul wenkomando uniforms glimlag om koue gesigte.
>>
>> bene breek die lug met slane
>> boosheid slaan soos reën op die kop
>> want metaal ruk lywe oop
>> en bloed en grond sit skielik vuil aan 'n wit hemp vas
>> ons gaan die swartes moer.
>>
>> In die arms van die rede dan
>> val die gebreekte swart mense
>> van die stadion by Bisho.
>> boere glimlag vir die swart gevaar
>> Vok hulle kaffiers, ons is baas
>>
>> Hulle sal dwaal in die kamers van die bediendes.
>> Hulle sal die swart meit naai
>> voor mammie huis toe kom
>> en slaan my pap en jag my weg.
>>
>>
> waarom sal 'n mens in 'n tyd soos hierdie nog sulke gedagtes hê ?!?
> .....
> wonder maar net
>
>
> Wie het hierdie goed kwytgeraak....
> Al wat ek kan se, as dit dan `n swarte is soos wat ek vermoed, dan net
> die volgende..../
>
> Jy is so bang vir die AWB dat jy in jou broek kan ........
>
> Ek weet in elk geval nie waar jy aan hierdie gemors kom wat jy hier
> geskryf het nie, maar al wat ek vir jou wil sê dat van die beweging
> wat jy ondersteun, SPEAK FOR YOURSELF..
>
> Daar is geen Beweging of organisasie soos die ANC/SAKP wat meer mense
> vermoor het as enige ander organisasie nie, en dan is dit hulle eie
> mense wat met necklases gebrand en vermoor is.
> Noem nou vir my of dit menslik is, hel man nie eens DIERE tree so op
> nie.
>
> As jy nonsens wil praat, kyk eers na jou eie optredes in die verlede
> en moontlik nog steeds voor jy sulke goed kwytraak.
>
> Frikkie
> Kommunikasie/Skakeloffisier Oos Kaap
>
> http://home.global.co.za/~pottie
>
Hier volg die oorspronklike gedig, waarvan bostaande
'n siek verwerking is. Ons neem kennis van die feit
dat Frikkie egter ook vuil praat, wat nie teveel sê vir
die AWB se skakelbeampte nie. Ek wonder ook weer hoekom
die AWB se skakelbeampte homself "rsaboy" in die
kuberruimte noem. Staan die AWB dan nie vir die behoud
en bevordering van Afrikaans nie?
BISHO
In die argument van 'n skare mense
wat by Bisho bult uit marsjeer
agter vet Pancho aan.
Sy vlag slaan
bloedrooi
teen die stofblou lug
met die massa wat agter hom
soos water tussen die huise
en oor die pad vloei. In die argument
van harde mense in ysterkarre op die bult.
Hul uniforms glimlag om koue gesigte.
Konklusies breek die lug met knalle
boosheid slaan soos reën in die stof
want metaal ruk lywe oop
en bloed en grond sit skielik vuil aan 'n wit hemp vas
by die stadion in Bisho.
In die arms van die rede dan
val die gebreekte mense
van die stadion by Bisho.
En elders.
Hulle sal dwaal in die kamers van die geskiedenis.
Hulle sal die onwaardigheid beërwe
om die sluwe argumente van leiers te illustreer.
Ja, n mens se kop se miskien dis hopeloos, maar in jou hart weet jy jy
sal baie dinge mis as jy weggaan.
Die mense se altyd "Ons doen dit vir ons kinders", en dis wat ons ook
gedink het. Die kinders het ook goed aangepas, veral as mens dink die
gesin het ook opgebreek (en dit gebeur baie met immigrante).
Maar ek dink tog ek het n oneindig interessanter jeug in za gehad as
hulle hier het. Ek sal my ouers altyd dankbaar bly dat hulle destyds
za gekies het!!
RE Iemand sê nou die dag vir my Afrika is nie vir die witman bedoel
nie. Ons is nie tuis in Afrika nie.
Ek stem saam, Pofadder. 'n Ou swart man wat gereeld vir my ma kom dagse as
hy in die omgewing is (hy het vir my pa gewerk), het al vir my gesê dat
hulle in vrese en bewing leef. Deesdae het hulle 'n selfopgelegte
"curfew", want dis net nie veilig vir hulle om in die donker buite te wees
nie.
Hoor maar hoe die huishulpe praat - hulle bly ook eerder in 'n agterplaas
as in hulle eie huise in die swart woongebiede.
Gee nie om wat jou standpunt is nie, ek bly steeds dankbaar dat ek nie
swart is nie.
--
Nico
(Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)
Pofadder wrote in article
| En voel dit gevaarliker om swart i,p.v wit te wees, of andersom?
|
| Mense hier aanvaar dat dit gevaarliker is on wit te wees, maar ek is
| nie so seker nie.
|