Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

"Handskrif vir Klein Duimpie" deur GEORGE WEIDEMAN

Do., 21 Januarie 1999 00:00

Handskrif
vir Klein Duimpie

George Weideman

("Uit hierdie grys
verblyf" 1987)

vanaand is die sterre wit gewaai
en die aarde ruik na reën en saad -
laat ons buite slaap, my duimpie-lief,
kom lê styf langs ou langeraad.

bedags is ons wóórde van mekaar
en die huis is ongesellig muf -
laat ons buite lit teen lit aankruip
wys vingertjie, neus in die snuf.

met wilde-anys en heuningbos
is jou mond die ene spesery -
soen wil ek jou tot jy handmak is,
tot maan oor berg se mik kom ry;

tot tuinspinnekop kom weefsels draai
en spindrade string van lyf tot lyf -
tot ons, hand oor hand ineengevleg
die sterretekens na'skryf.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Tot siens julle...

Do., 21 Januarie 1999 00:00

I've decided to call it a day here in this NG.

Good luck and good bye....

Squirrel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Tot siens julle...

Do., 21 Januarie 1999 00:00

Secret Squirrel writes:

> I've decided to call it a day here in this NG.
>
> Good luck and good bye....
>
> Squirrel

Jy laat my dink aan Francois Botha en
sy gepratery voor Tyson hom uitgeslaan
het. So nou wil jy die kryt verlaat?
This is one up for me.

Piggy Tyson

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kom kyk na my AFRIKAANSE webblad - nuwe gedigte!

Do., 21 Januarie 1999 00:00

Maak 'n draai by my nuwe, groeiende en hulpbehoewende webblad!
http://www.oocities.org/SoHo/Nook/9281/

Prosa & poësie | 0 kommentare

Re: Colin Chauke

Vr., 22 Januarie 1999 00:00

Kobus Pietersen wrote in message ...

> Het hom.

Ja. Sommige van my swart kollegas sê sy kanse om verhoor te word is maar
skraal. Hulle reken hy kan soveel magtige mense by sy dinge betrek dat hy
waarskynlik uit die weg geruim sal moet word voordat die verdediging se saak
begin.

So mens moet maar sien.

Groete, Leendert

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Dit is een scouting newsgroep!!!! Geen bijbelclub!!!!

Do., 21 Januarie 1999 00:00

Paul Sidler heeft geschreven in bericht
...
>> Waarom zijn er zoveel mensen die hier berichten plaatsen over de bijbel.
>> Eerlijk gezegd interesseert mij dat helemaal geen ene fluit als ik kijk in
>> de newsgroup SCOUTING.NL!!!!!!
>
>
> Groot gelijk!!! Rot nou eindelijk eens op met je bijbel!!!! Ga dan bij de
> newsgroup bijbel.nl ofzo!!!!
>
Dat is een grove fout Paul de groep hier heet wel duidelijk nl.religie en
niet nl.bijbel of zo! We bespreken ook de koran en andere gewijde lectuur.
Vielleicht zullen we ons eens na de grote Zielk�se met het scouting-geloof
moeten besch�ftigen?

Tim

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Is dit reg?

Do., 21 Januarie 1999 00:00

Ja julle lot

Daar is baie mense wat sterk persoonlike gevoelens het oor (of betrokkenheid
het by) een of ander saak of oortuiging.

Voorbeelde sluit in mense wat deur persoonlike omstandighede een of ander
situasie het om mee saam te leef (se maar blindheid, of Aids). 'n Ander
voorbeeld is mense wat, as 'n gevolg van hulle opvoeding of ander invloed,
sterk gevoelens het oor een of ander geloof, se maar Islam of Christendom.

Byvoorbeeld, in die meeste kringe is siek grappies oor iets soos Aids nie
regtig aanvaarbaar nie, en dit is totaal ondenkbaar om 'n siek grappie oor
Aids te maak in die teenwoordigheid van iemand met die siekte. Dieselfde
geld vir rassistiese opmerkings, veral in die geselskap van persone wat die
onderwerp van so 'n opmerking of "grappie" is. Om 'n ekstreme voorbeeld te
noem - wie sou 'n rassistiese opmerking maak in die gelselskap van, se maar,
Hugh Masekela?

Ek dink 'n paar van die boodskappe in die laaste paar dae is doelbewus
offensief en Godslasterlik. Mens hoef nie self 'n Christen of Moslem te wees
om mense wat Christene of Moslems is te respekteer nie. Dieselfde geld vir
ander gelowe en oortuigings.

Vir die op wie dit van toepassing is: Kry 'n ander plek om jou vooroordele
en persoonlike onsekerhede te verkondig, of stel jou saak soos iemand wat 'n
bietjie respek vir andere se oortuigings of omstandighede het.

Bees

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Betekenis

Do., 21 Januarie 1999 00:00

Neem me niet kwalijk, maar, wat betekend het Afrikaanse woord "Dye"? Ik
kom er niet uit.
Excuse me, but, what does the Afrikaans word "Dye" mean? I can't get it.

Robbert Zijlstra
Verwarde kaaskop

@igs.net wrote:

> "Leendert van Oostrum"
>
>> Te veel pornografiese hygversies maak jou koppie saf, ou Varkentjie!
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>
> Ek verskaf maar net aan 'n wyer
> leserskring die nuutste sewe-
> dag-wonder van die Afrikaanse
> kultuurkringe daar in jou
> geweste. Het jy al "Die dye
> trek die dye aan" te sien gekry?
> En wat dink jou vrou daarvan?
> (Iemand wat volgens jou rapporte
> in die verlede nogal goeie smaak
> en kennis het wat letterkunde
> betref.)
>
> La petite Piggee
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

"Die nonnie van Waalstraat" deur I.D. du PLESSIS

Do., 21 Januarie 1999 00:00

Die nonnie van Waalstraat
ID du Plessis
("Kaapse moppies" 1977)

Die nonnie van Waalstraat
Maak worsies en bier
En raai, sy maak moppies
Net vir die plesier.

Laat ander sê wat hulle wil,
My hart is tog so bly:
Waar sal jy so 'n goosie
In die hele wêreld kry?
Rond en vet en sag en soet
En ligvoet oor die vloer,
Ai, sy is 'n liewelike ding
As sy haar stertjie roer.

Die nonnie van Waalstraat
Maak 'n lappieskombers.
Sy weet van ander motte
Om hierdie kers.

Laat ander sê wat hulle wil
My hart is tog so bly:
Waar sal jy so 'n goosie
In die hele wêreld kry?
Ek maak of ek haar miskyk
Terwyl sy na my loer.
O, sy is 'n liewelike ding
As sy haar stertjie roer.

Die nonnie van Waalstraat
Bak vir my vis.
Sy het lankal besluit
Wie haar ghantang is.

Laat ander sê wat hulle wil,
My hart is tog so bly:
Waar sal jy so 'n goosie
In die hele wêreld kry?
Ek kan dit nie meer hou nie,
Moet heeldag by haar boer,
Ag, sy is 'n liewelike ding
As sy haar stertjie roer.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Hallo Oom Jan!

Do., 21 Januarie 1999 00:00

oom jan, dis clitoria hierso.
hoe gaan dit met die tannie? :) sttur asb groete

my ma vra of die hoer-tjoopie nog daar by oom is?
my pa gaan ons albei vannaand weer steek as ek nie
sy hoer-tjoopie terugkry nie.
kan jasper dit sommer vannaand by oom kom haal?
ek mag nie self die kar bestuur nie want ek bloei nog
op die sitplekke.

liefde in jesus

Oom se gunsteling niggie
clitoria visagie
cli...@hoerskool_vryburger.com

----------------------
"Ek is God se skaap. En God skeer nie die gek nie.
Maar vir God sal ek selfs my wolbroekie op-offer
as Hy my Sy Magdalena sou wou maak.
Ek kom, O Here Jesus Christus, ek kom
Deur U wat tot Alles in staat is."

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1838): [ «    1276  1277  1278  1279  1280  1281  1282  1283  1284  1285  1286  1287  1288  1289  1290  1291    »]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 07:46:49 UTC 2025