Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Afrikaanse nuusdiens
Afrikaanse nuusdiens [boodskap #20044] Do, 21 Januarie 1999 00:00
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dankie. Dalk is dit beter as 24.com, die sg. "nuusdiens" wat Beeld beksikbaar
stel. 24.com is seker die mees patetiese poging nog van enige "Afrikaanse:
nuusdiens om hom op die Internet te vestig. enigiets moet 'n verbetering
daarop wees.

Mariana Hattingh wrote:

> Vir julle wat belang stel.
>
> Daar is 'n Afrikaanse diens wat 24-uur op datum gehou word asook iets oor
> die een of die ander by http://www.iafrica.com of
> http://iafrica.com/akrikaans/index.htm
>
> Ek kan dit aanbeveel.
Afrikaanse nuusdiens [boodskap #20045 is 'n antwoord op boodskap #20044] Do, 21 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Mariana Hattingh  is tans af-lyn  Mariana Hattingh
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Vir julle wat belang stel.

Daar is 'n Afrikaanse diens wat 24-uur op datum gehou word asook iets oor
die een of die ander by http://www.iafrica.com of
http://iafrica.com/akrikaans/index.htm

Ek kan dit aanbeveel.
Vorige onderwerp: AWB PERSVERKLARING
Volgende onderwerp: Die Beeld en ander Media
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:27:03 MGT 2024