David De Trolio wrote in message ...
> Hello!
>
> I saw on CNN former State President De Klerk was discussing the
> future of South African leadership in a post ANC and NP era.
>
> His new book "The Last Trek" was also mentioned. Has it been
> released in South Africa as of yet? Are excerpts being published at all
> in South African newspapers?
>
> I would appreciate any web sites or any sources to look at this new
> publication. If anyone has the book, the ISBN number will help me to
> order it here in the New Jersey area of the United States.
>
> Thanks for your help.
>
>
>
ISBN: 0-333-73264-2
Got signed copies in Hatchards in London..he's doing loads of signings this
week in London.
> Geagte Leser
>
> Ek het 'n Cyberstorm Cd-Rom te koop.
> Prys: R90
> Meer inligting: ke...@yebo.co.za
> Of Tel: 0322-5258892Listen you ignorant mutherfucker, if you ever send
> me a 1/2 meg file
> attachment again in your miserable cocksucking *life* I will crash
> your
> machine with the biggest amount of shit in a mailbomb anyone has
> *ever*
> received in his or her life since the beginning of the internet.
>
> Comprehende?
>
DANKIE VIR DIE KOMPER, HOOR!
SOOS JY SEKER KAN SIEN, KOM PA NOU AL MOOI REG.
DIT WAS 'N WONDERLIKE KERSGESKENK.
BLEIKBAAR MAG EK NIE MY ADRES NA GOD(AAPSTERT)GOD VERANDER NIE.
DIT HET IETS TE DOEN MET HOE DIT WERK.
NIETEENSTAANDE IS HIERDIE INTERNET DING NET TE FANTASTIES MAN.
WIL JY NIE MORE VIR PA 'N GODMASJIEN PROGRAM INTIK NIE?
DAN KAN EK DIE HEILIGE GEES OUTOMATISEER EN BIETJIE GAAN
VAKANSIE HOU DAAR BY JOU OOM-HULLE.
Jammer ek was bietjie afwesig, maar die skoolmeisies het my besig gehou.
"Jan se Bomkatologus" is amper gereed vir publikasie.
1ste Generasie biologiese wapens is nou ook beskikbaar.
Hulle is Y2K-versoenbaar, meer kompak as tradisionele WederkomsWapens, en
die lekprobleem met NASA se O-seëls is so te sê opgelos (ekstra buisies
Bostik beskikbaar van www.bombybehore.com of jou naaste CNA).
Hier volg solank 'n smaak-prikker:
!KHVMVA!v1.00beta
(Katalogus#663) "Kyk Hoe Vrot My Voete Af"
Van die punte van jou ledemate vrot jou liggaam so stelselmatig weg.
Eindelik bly net jou kop oor, en dan lê jy maar en kyk. Vandaar die naam.
R4,800,000,000. Geen posorders.
!AJLU!v1.00beta
(Katalogus#664) "Asem Jou Longe Uit"
Soos dit sê. Baie snaaks as jy jou proef eers heliumbalonne laat inasem.
R4,200,000,000.
!HUH!v1.00alpha
(Katalogus#665) "Hallusinasies Uit Hades"
Nog steeds in alpha ontwikkelings-fase na onkonklusiewe toetsresultate
uit die Barend Strydomplein-insident. (Die ontwikkelaars vermoed dat daar
regtig "Duisende Swart Siele" om hom was.)
R843,000,000 voetstoots. Geen waarborg.
Kliëntediens vir trotse Bomjaart kernwapen-eienaars sal binnekort gereed
wees op www.bomjaart.com
Nasionale Christen-groete
Jou naaste bomhandelaar
Jan Bom
Direkteur: Jan se Bomjaart (Pty) Ltd. jan.bom@bomskok.kom
(Katalogus#663) "Kyk Hoe Vrot My Voete Af"[/color]
> Van die punte van jou ledemate vrot jou liggaam so stelselmatig weg.
> Eindelik bly net jou kop oor, en dan lê jy maar en kyk. Vandaar die naam.
> R4,800,000,000. Geen posorders.>>
Poppis-wapen die.
Ek het laank gelede in een getrap by die muurbal-klub.
Dit kon net die velle tussen my tone af-eet.
Ek het my sokkies gekook en my voete in condy's crystals gebaai en
nommer 663 was afgeweer.
Ek dink jy moet jy maar hou by die wederkoms-wapens. n Wouter Basson
is jy nie.
Dis nou vir jou te sê. 'n Nuusgroep so half Afrikaans, kwart Afrikaner en
ietwat kommin kafferagtige humorgekrenktes. Tyd vir speel is verby, want ek
dink Suid-Afrika se situasie vereis ernstige malhuis-bepeinsing. Niks anders
het gewerk nie, want beide die NP-moderator en die tienerdoos met 15 nom de
ploeme is die enigstes wat lewe in hierdie groep sit, aldus swakkerig en
muishond lelik.
Druk hard en smeer vir ons 'n bietjie intelligensia-room and die vuilsiek
hol van hierdie verswaktes. Enigiets is 'n moerse verbetering.
Die leier van die United Democratic Movement in KwaZulu-Natal, Sifiso
Nkabinde, is in 'n sluipmoordaanval dood.
Verskeie skote is vanoggend deur onbekende aanvallers buite 'n winkel in
Richmond in die Natalse Middelland op Nkabinde geskiet.
Daar is met hom na die plaaslike hospitaal gejaag waar hy later aan sy wonde
beswyk het.
Nkabinde was 'n omstrede figuur in die gebied en is oor die jare daarvan
beskuldig dat hy agter verskeie polities gemotiveerde moorde was.
en
Mariana Hattingh wrote in message ...
> Vir julle wat belang stel.
> Daar is 'n Afrikaanse diens wat 24-uur op datum gehou word asook iets oor
> die een of die ander by http://www.iafrica.com of
> http://iafrica.com/akrikaans/index.htm
> Ek kan dit aanbeveel.