Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glasoog
glasoog [boodskap #151116] Vr., 03 April 2026 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25125
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glasoog
Afbreking: glas•oog
Samestelling: glas + oog


Selfstandige naamwoord: glasoog
Meervoud: glasoë
Verkleinwoord: glasogie
Meervoud van verkleining: glasogies

Betekenis:
• 'n Kunsmatige oog, dikwels van glas.

Gebruik:
• Die seerower met die houtbeen het so hard gelag dat sy glasoog byna uitgeval het.

Sinoniem:
• kunsoog

Vertaling:
Engels: glass eye, artificial eye
Nederlands: glazen oog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: houtbeen
Volgende onderwerp: leefbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Mei 14 17:28:27 UTC 2026