Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Platteland

Ma., 11 Januarie 1999 00:00

Aan al die mense wat met vakansie was, en deur die platteland (veral Karoo)
gery het, wat het julle gesien? Hier is my waarnemings:

1. Lokasies bestaan nog bykans onveranderd op elke dorp.

2. ... maar meeste van hulle is nou ge-elektrifiseer.

3. Daar is 'n goeie kans dat die petroljoggie jou nog as 'baas' sal aanspreek,
VERAL as jy Afrikaans praat.

4. Almal groet jou. En kyk jou snaaks aan as jy nie teruggroet nie.

5. Magtig! Daar's nou 'n ultracity of 'n soortgelyke gedoente omtrent elke
10km. Verby is die dae toe jy moes petrol saamry ingeval jy jou met distansie
misreken.

6. Bed en brekvis plekkies floreer, terwyl die ou dorpshotelle feitlik almal
uitgesterf het of nou net uit 'n kroeg en 'n paar onwelriekende kamers
bestaan. Iemand sê daar is meer as 200 van hulle by Oudsthoorn en omgewing.
Lyk my omtrent elke boer het sy spaar slaapkamers omskep en span sy vrou in
om english breakfasts voor te sit.

7. Wildplase neem oor. Oral in die karoo kan jy sien hoe't die boere die
heinings hoer gemaak het vir wild. Natuurlik moet 'n veedief ietwat langer
agter 'n rooibok aanhol as 'n skaap.

8. Ek het baie lanklaas die kaapstad-johannesburg roete gedoen (vlieg liewer)
maar was impressed met die pad se kwaliteit. Twaalf ure van heel gemaklik ry
kry jou nou tuis.

9. Die sekondere paaie is 'n ander storie. Veral in die ooskaap naby
kingwilliamstown was daar teerpaaie wat haas onbegaanbaar was, ook anderkant
port alfred.

10. ...en Absa het oral vergeet om die Volkskas bordjies af te haal. Of
miskien is dit 'n besigheidsbesluit!

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toets - ignoreer!

Ma., 11 Januarie 1999 00:00

--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: Toets - ignoreer!

Ma., 11 Januarie 1999 00:00

"Henri Burger" writes: >

Ek mis vir Hennerietjie. Het hy by
die see agtergebly?

Piggietjie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

"Ons klein en silwrige planeet" deur N.P. van WYK LOUW

Ma., 11 Januarie 1999 00:00

ONS KLEIN EN SILWRIGE PLANEET
N.P.Van Wyk Louw

Ons klein en silwrige planeet
is ryker as die gode weet

die koring is 'n heuningsel
waaruit die goue aarde wel

die wingerd is 'n sooi-geel bron
wat uit die erts prut na die son

ek sny die brood en drink die wyn
en hou my hart van gode rein.

Prosa & poësie | 0 kommentare

U GROOTSTE GELEENTHEID OOIT!

So., 10 Januarie 1999 00:00

As u u webwerf wil laat bekendstel - gratis - dwarsoor SUID-AFRIKA - besoek : -

http://south-africa.hyperbanner.net

of

http://www.hyperbanner.net

U sal nie teleurgesteld word nie - ons hanteer 40 miljoen van hulle per maand!

Vriendelike groete en hoop om u gou te ontmoet!

Marius le Grange
Webmaster - SA HYPERBANNER
Tel/Faks/Antw: - +2711-8155058

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Dis nou genoeg van Julie

So., 10 Januarie 1999 00:00

Kobus, jy het verbeeldingryke gedagtes. Waar op aarde kom jy aan Brabant
ens. Die Robyn vrou het dan n AOL adres, en ek is van oortuig dat dit in
Amerika iewers is. America On Line.

En Julie, dis nie rede om weg te gaan nie, net volgende keer dink bietjie
voor jy doen, soos my ma altyd gesê het, slaap een nag oor n besluit, en
dan doen jy die volgende dag.

B

Kobus Pietersen wrote in article
...
> Julie wrote in message ...
>
>> Ek het probeer help en 'n baie groot fout begaan. Dit is eers agterna dat
>> ek besef het dat ek oorhaastig opgetree het en dat die inhoud daarvan
>> ingesink het. Ek is bitterspyt daaroor ...
>
> Almal maak foute, Julie! Ek sien jy het haar agterna weer gekontak?
>
>> Julie -- this letter is six months old; it was found in a trash can. So
>> don't worry about it too much!
>> Regards,
>> Robyn
>
> Dis nou 'n groot lieg. Ses maande oud en in 'n asblik?
> Die drama speel af by die Vlaamse Katolieke Universiteit van Leuven.
> Dit lyk of Robyn-hulle met die Universiteit te doen het,
> en 'n engelsprekende au-pair aangevra het.
>
>>> miskien kan jy my bell at Josy's se
>>> plek whant ek moet uit kom en ek dink dat op saterdag ek gaan by haar
> huis
>>> slaap heir is haar telephone nommer, 3830638 ek sal weer skryf en
vertel
>
> Miskien kan iemand in Benelux vir Josy skakel om te kyk of als reg is?
> Die nommer is moontlik in Brabant.
>
>> Ek sal seker nou die nuusgroep moet verlaat aangesien ek nie kans sien vir
>> beledings ens. nie - ek gaan seker nou in duisende stukkies verskeur
word
>
> Nee wat, Julie. Jy bly net hier! ;-)
>
> Groete
> Kobus
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Vir metal-musiekliefhebbers

So., 10 Januarie 1999 00:00

Kyk hierdie Web blaai, hy's kwaai
http://www.oocities.org/Hollywood/Chateau/1240

Remember it is always under construction

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hardekoolvuur!

So., 10 Januarie 1999 00:00

Ons is terug van die see, en soos belowe, vertel Dok Sarel 'n
Nuwejaarstorie by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Ek hoop julle nuwe jaar verloop voorspoediger!

Groete

Henri Burger

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

eilanden.nl - de eilanden site vernieuwd

So., 10 Januarie 1999 00:00

www.solcon.nl/eilanden :

- nieuwe data sheets van st. Lucia en Tobago
- de eilanden TV-gids

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Net 'n laaste woortjie

So., 10 Januarie 1999 00:00

Vir Gloudina se sarkasme is ek glad nie lus nie. Ek het in die afgelope twee jaar vreedsaam in hierdie groep gekuier en dit baie geniet. Die laaste ding wat ek wil doen is met mede Suid- Afrikaners baklei ... So net voor ek groet pos ek alle korrespondensie tussen my en Robyn oor hierdie vertaling.

My eerste epos aan haar was die vertaling -
Die volgende was haar antwoord:
------------------------------------------------------------ -----------
"Received: from Rob...@aol.com
by imo27.mx.aol.com (IMOv18.1) id WOMTa06035
for ; Sat, 9 Jan 1999 13:07:52 -0500 (EST)
Message-ID:
Date: Sat, 9 Jan 1999 13:07:52 EST
To: gotr...@sprynet.com
Subject: Re: afrikaans
X-Mailer: AOL 4.0 for Windows 95 sub 205

Thank you Julie. You have helped this poor college student immensely!
Regards,
Robyn"

------------------------------------------------------------ -----------------------------
"From: "Julie Morgan"

To:

Subject: Re: afrikaans

Date: Sat, 9 Jan 1999 19:12:41 -0500

X-Mailer: Microsoft Outlook Express 4.72.3110.5

Your welcome. I don't know whether I should have done the translation or

not ... I'm being accused of all kinds of things. Obviously that is one

very unhappy person, and I hope the right thing will be done and he/she be

allowed to go to another family.

Julie"

----------------------------------------------------

"Received: from Rob...@aol.com

by imo19.mx.aol.com (IMOv18.1) id PBPCa18628

for ; Sat, 9 Jan 1999 20:29:31 +1900 (EST)

Message-ID:

Date: Sat, 9 Jan 1999 20:29:31 EST

To: gotr...@sprynet.com

Subject: Re: afrikaans

Julie -- this letter is six months old; it was found in a trash can. So don't

worry about it too much!

Regards,

Robyn"

------------------------------------------------------------ ---

"From: "Julie Morgan"

To:

Subject: Re: afrikaans

Date: Sat, 9 Jan 1999 21:44:38 -0500

I will try not to worry too much. The newsgroup is tearing me into pieces

for having done the translation - I probably won't be able to go back. I

regret having acted in such haste that I did not pay proper attention to the

contents thereof.

Julie"

-----------------------------------------------------------

"From: Rob...@aol.com

for ; Sat, 9 Jan 1999 18:56:35 -0800 (PST)

I am so sorry about that, Julie. I posted a response to the group explaining

that the letter was old and found in a trash can and that I fictionalized the

name of the writer by substituting my own ... all of which is true. I don't

even know the writer. I am writing a fiction story for a creative writing

class and I thought some of it might work for the lead character in my story.

Our professor brought in a whole stack of letters for us to work with. I must

say that I am surprised no one took the time to actually ASK me what the

circumstances were. I never even thought about it being misinterpreted because

I knew how I'd come across it! But in retrospect, I can certainly see how

people might judge it that way! Too bad no one bothered to ask first -- guilty

until judged innocent, I suppose. I too have gotten a couple of VICIOUS emails

with four-letter words, accusations, and all the trimmings. Sorry for all the

grief this has caused you. It was not my intent.

Regards,

Robyn

PS. The real author's name was Justeen"

---------------------------------------------------------

Vriendelike groete aan elk van julle en ek hoop julle 1999 het darem beter as myne begin. Ek is baie jammer oor al die onaangenaamheid. Wie weet, miskien wanneer ek beter voel en my hart nie meer so seer is nie, kom ek terug.

Julie

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1281  1282  1283  1284  1285  1286  1287  1288  1289  1290  1291  1292  1293  1294  1295  1296    »]
Tyd nou: So. Mei 03 16:13:26 UTC 2026