Menashe Sharon wrote in message ...
> Ek sou graag die Afrikaanse versie van Word 97 se spellingkontrole hê.
> Kan iemand my die files opstuur?
>
> M.S.
>
Menashe,
Besoek "Die Knoop" by www.dieknoop.co.za.
Hierdie WebWerf het 'n verwysing na plekke waar jy die
Afrikaanse Speltoetser vir Word 97 kan bekom.
dis die laaste keer lat ek skryf die jaar. ons ry woensdag na my
oupa se see toe. ma' dis nie so lekker soos oom dink nie. my pa sit
net die hele dag met 'n ver kyker op die stoep en syp. hy sê hy
kyk vir die dol fyne, ma' niemand glo hom nie.
my ma sê sy oge gaan nog ytval van vir die top lus mysies kyk. hy
stry. hy sê hy kyk dol fyne. ek weet nie wat sien hy aan top lus
mysies nie. vir my lyk dit hille maak net die bybiekies honger. my
ma sê hille maak my pa ook honger.
ek weet ook nie van dol fyne nie. ek ken dol honde. soos die een wat
oom mal anneries gebyt het voor hy dood is. sy eie hond wat hy nie wou
lat inspyt het nie oor die vee arts te veel vra. toe moes die antie
hom later aan die katel vas maak lat hy haar nie kan byt nie. toe
vrek hy oor hy nie kan byt nie.
honne raak dol as meer katte hille byt. ek het nog nooit 'n meer kat
by die see gesien nie, so ek weet nie hoe raak 'n fyn dol nie. miskien
byt die haaije hille.
koebaai oom kaspaas, as oom nie so baie soos my pa syp nie, sal oom
lekker krismis en niewe jaar hou. moenie lat die antie die bybiekies
honger maak nie.
hennerietjie
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Soos Maria haar Seun vertroetel het
druk ek my kindjie aan my bors.
O Inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
Ek voel sy lewe en sy krag
en sy asemhaling stil en sag,
O Inkosi Jesu, o inkosi Jesu.
Ek hoor my mense sing hul lied,
O inkosi Jesu, o Inkosi Jesu.
Die ruising van die vaal ou gras
wieg Hom sag in lieflike drome,
O inkosi Jesu, o inkosi Jesu.
Die kafferboom hef sy arms omhoog,
vol van lof vir U alleen,
O inkosi Jesu, o inkosi Jesu.
O gee ons krag, o gee ons hoop,
maar boweal U liefde,
O inkosi Jesu, o inkosi Jesu.
Baie jare het ons in SA gesit en gehoor hoe SA swart gesmeer word in
die buitelandse pers maar self is ons nie die kans gegun om dit te
hoor of te sien nie. Moderne media maak dit nou moontlik om self
eerstehands te luister na hoe daar oor SA berig word.
South Africa's Zulu Memorial -- Host Bob Edwards talks with Phillip
Van Niekirk, Johannesburg's Mail and Guardian newspaper about the
new Zulu memorial being unveiled in South Africa today. (3:25)
Het jy dit al oorweeg om tydens Kersfees en Nuwejaar
goeie wense aan vriende en familie per SMS te stuur??
Gaan loer by: http://www.vdb.co.za/sms oor hoe om dit te doen.
Indien jy nie weet wat 'n SMS is nie, skryf aan my by:
sms....@vdb.co.za.
Noem my sommer SMS.
Die jaar 2000 kom onverbiddelik nader. Geen mens op aarde kan dit keer nie.
Indien jy in Afrikaans wil sien hoe die sekondes die een na die ander
afgetel word voordat die kerkklokke om middernag van 1.1.00 gaan lui, gaan
loer by: http://www.vdb.co.za/sms. Die blad laai baie vinnig af, want daar
is geen prentjies en daai klas fiterjasies nie.
van soveel lag stingel
soveel plooie langs jou mondhoeke af
en regs van jou tande
lê ek deur rots omsingel
met wit bikinibroekie op die sand
en luister hoe die gety
agter my heup bly broei
tussen jou en my
staan my kind se droomboom
waaruit sy peertjies soeter groei
Former Afrikaans rugby broadcaster Gerhard Viviers died this morning
from cancer. With his exceptional voice and style of radio broadcasting
he brought more than 50 rugby tests into the lounges of many South
Africans in the era before TV.
The Golden Voice was silenced for the first time a few years back when
his vocal cords had to be removed due to cancer. Recently the cancer
spread to his oesophagus and this finally silenced the great character.
Who will ever forget him shouting 'Siddie, Siddie, Siddie!' when Syd
Nomis scored one of his test tries.
Although best known for his rugby broadcasts, Gerhard tried his hand at
several others. Probably his biggest monument is the creation of a full
Afrikaans cricket vocabulary, which IMO played a significant role in
promoting that sport amongst Afrikaans people.
We salute one of the great characters of the game.
Henri Burger
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==---------- http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own