Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Arme Hershell - dink net aan die druk! (Vir my vriend Ferdi :) )

Ma., 07 Desember 1998 00:00

Business Day - 07 December 1998
Gibbs called up to replace Bacher in opening spot for second test
Mark Smit

RICHLY talented Western Province batsman Herschelle Gibbs was named
yesterday to replace out-of-form Gauteng opening batsman Adam Bacher as
the only change to the SA cricket team for the second test against the
West Indies starting on Thursday at St George's Park in Port Elizabeth.

Gibbs last played for SA in the first test at Johannesburg against
Pakistan this year and was most widely tipped to come into the squad
following an uproar during the first test over the "all-white"
complexion of the team.

Following the row, the United Cricket Board of SA (UCB) executive
committee met on Saturday and adopted a resolution that every national
team should from now on include "players of colour".

Amid reports of dissatisfaction within the ranks of the UCB over the
resolution, chairman Ray White said yesterday national selection
committee convenor Peter Pollock had said he was prepared to work within
the outlines of the directive.

There had been suggestions that Pollock, a strong defender of the
"selection on merit" principle at national level, might find himself
unable to work within the new guidelines.

"I had a word with Peter and he has accepted the situation," said White,
himself on record defending the merit principle. "He and his selectors
have seen this situation coming for some time and I think we all realise
we have to live with the realities of the day," said White.

"We need to be flexible and there is no doubt there is a great deal of
pressure on the politicians and sports leaders."

Asked whether he did not feel compromised by the executive's move,
having come out strongly before the first test for merit selection,
White would not comment.

Earlier, UCB MD Ali Bacher denied that Saturday's edict on selection
amounted to "self-censorship" to prevent further intervention by
agencies such as the government and the National Sports Council.

Bacher admitted the UCB was under pressure from politicians and others,
whose constituencies were putting pressure on them about the all-white
appearance of the team.

The 24-year-old Gibbs has played seven tests, in which he has made 223
runs at a disappointing average of 17,15.

However, his selection to open is hardly a gamble, with SA battling to
find a reliable opening pair for a year or more.

There has never been any argument about Gibbs' astounding talent - only
his application.

Gibbs's Western Province team-mate Paul Adams was also named in the
squad yesterday, as was Gauteng seam bowler David Terbrugge.

SA squad: Gary Kirsten, Herschelle Gibbs, Jacques Kallis, Daryll
Cullinan, Hansie Cronje (capt), Jonty Rhodes, Shaun Pollock, Mark
Boucher, Pat Symcox, Allan Donald, David Terbrugge, Paul

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Grow Up!

So., 06 Desember 1998 00:00

I have to say that these pueril and immature attempts at being amusing are the most ridiculous I've encountered for a long time.

Just keep them in the Afrikaans section please.

That's the only place that they would be appreciated!

Squirrel

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Bees ! Luister jy ?

So., 06 Desember 1998 00:00

Weet nie watter nuusleser jy op jou rekenaar het nie en daarom verklap ek my
E adres aan jou vir direkte pos.
As jy van Outjo se wêreld af kom, was ons dalkies naby aan mekaar. Wat
soek 'n Suidwester so ver in die vreemde ?? Laat weet gerus. Het reeds
met 'n ander Suidwester op die internet kontak gemaak (12 uur tydsverskil)
en sederdien vriendskap opgebou.

Die "oom" besigheid het eintlik sy beslag gekry met 'n jagstorie - ek en
Henri (Hennerie !) het so bietjie in die veld rondgeloop. Ook in Outjo
distrik baie in die veld geloop. So 45 myl van Outjo af op die Kamanjab
pad uit. Ken jy daardie dele - jare gelede bekend as die "terrasse" ??

Groete
(Oom) Hans
jdejage...@iafrica.com.na

Haal die water uit bostaande adres vir direkte pos. Dis net daar geplaas
om spammers te versuip. Gesels gerus. Lyk my die NG se ratkierie is in
neutraal - almal met vakansie ??

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

"Die kierie is nie nodig nie, faan" deur CHARL DURAND

Sa., 05 Desember 1998 00:00

die kierie is nie nodig nie, faan
Charl Durand

dit was 'n warm, swaar bosveldsaterdagmiddag toe basie van die plaas langsaan bel en sê kom help.

dis 'n kobra, sê basie, hy staan reg om te pik.

ek het bakkie toe gehol, ingespring en deurgejaag.

daar aangekom het ek basie se sifdraadvoordeur met die kierie oopgestoot. in die sitkamer hoor ek die televisie dreunend aan.

op die bont rusbank lê basie in net sy onderbroek met sy bolyf wit tot by sy bo-arms, vanwaar die bosveldson se bruin oorneem. Hy steun op sy een elmboog, en sy nek is blink van sweet. Hy kyk vir my, miskien sê hy iets maar basie hoekom sit jy altyd die tv so hard aan. die kobra lê slap halflyf oor die springbokvel op die klipvloer, sy kop onderstebo sodat die bleek gladheid van sy keelvel wys.

die bakkop was hier, beduie basie en hy sluk nog whiskey. hy maak sy vingers bak 'n halfmeter van sy gesig af. en elke slag as die selfoon piep maak as ek met my duim 'n nommer druk verstar hy, ek voel hoe ons mekaar se gedagtes probeer lees. maar hy't 'n fout begaan, sê basie. want toe die senter die drie druk en die mense mal juig het die slang geskrik en vir die tv gekyk.

dis toë dat ek die nokia gooi, sê basie.

Prosa & poësie | 2 kommentare

"Sonneblom" deur JEANNE GOOSEN

Sa., 05 Desember 1998 00:00

Sonneblom
Jeanne Goosen

jy is stil soos 'n vrou wat borduur
as ek na jou roep draai jy jou gesig na die son
ek het jou lief en die dae duisel die afgronde binne
tussen twee berigte skryf ek jou neer jou sagte mond
en die grashalms van jou asemhaling
jy groei soos 'n sonneblom groei
planmatig
jy omvat my met blare van son en speke
sodat ek my naam vergeet ek woon in 'n voorportaal
'n plek waar stillewes woon
jy is die verlatenheid van alle landskappe
en onklaar gedigte

Prosa & poësie | 0 kommentare

Dimitri

Vr., 04 Desember 1998 00:00

Opsoek na iets te lese noudie aand laat, kom ek weer af op die boek "A
new illustrated history of South Africa" saamgestel deur Cameron en
Spies, uitgegee deur Human & Rousseau (1991)

Ek lees toe weer van die rise and fall van HF Verwoerd. In die boek word
genoem dat Verwoerd se sluipmoordenaar, Dimitri Tsafendas later
kranksinnig verklaar is. Ek het 'n search op die net gedoen om te sien
of ek Tsafendas se lot kon naspeur in die jare na die sluipmoord, maar
daar word bloot na hom verwys. Nie 'n jota of 'n titel oor sy lot nie.
Dit lyk asof die man in die niet verdwyn het.

Wat het van die man geword? Lewe hy nog? Wat het met David Pratt gebeur,
die ryk Transvaalse boer wat Verwoerd in 1960 twee keer in die kop
geskiet het met die opening van die Randse Paasskou? Ook oor hom is daar
nie woord te rep nie..

Alwyn

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Mandela en die voortvlugtende moffie

Vr., 04 Desember 1998 00:00

Har har, wie het gesê dit is nie 'n lekker land hierdie nie! Dit klink my
Parks reken dit is nie 'n kriminele oortreding in SA nie so die ou is
veilig.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: World Socialist Web Site: A letter from South Africa

Vr., 04 Desember 1998 00:00

"Leendert van Oostrum" writes: >
> internat...@videotron.ca wrote in message

> ...
>> Taken from the World Socialist Web Site of the International Committee
>> of the Fourth International (ICFI): http://www.wsws.org
>>
>> A letter from South Africa
>>
>> 3 December 1998
>>
>> Dear Sir,
>>
>> I congratulate you for the informative site you maintain.
>> Newspapers in South Africa are generally bad.
>
> Snaaks. Die linksetjies se goed kan mens net so op ou Frikkie-hulle se
> website plaas - dit lyk presies dieselfde as die ver-regsetjies s'n.
>
> Nie die eerste keer dat dit my opval nie. Seker maar omdat die Rideau so
> sterk in hulle almal is.
>
> Ek sien juis "internationalist" skryf ook uit Kanada.
>
> Groete, Leendert

En jy, my liewe Leendert, is te dom om
te sien dat die hele ding 'n fake opset
is. Dit moet lyk asof dit van 'n
"linkse" sosialistiese punt af kom,
maar die brief is geskryf deur 'n
verregse in SA, en word gemanipuleer
vir neo-nazi gewin uit Kanada, heel
waarskynlik van Alberta, wat 'n nes
van neo-nazis is. Hulle was in die
verlede verantwoordelik vir sommige
van die befondsing van skin heads in
Duitsland, en stuur heelwaarskynlik
geld SA toe. Waar kry Fred Rundle sy
geld vandaan?

Die varkie op die Rideau.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

briefie vir antie pieghie

Vr., 04 Desember 1998 00:00

antie pieghie van die rydio skryf:

> En hierdie oom sal vir jou pa se om
> die TV te verkoop. Miskien moet jy daardie
> klein wit en swart enetjie in die slaapkamer
> wegsteek teen daardie tyd dat Oom Leendert
> se senuwees so aangetas het dat hy wel die
> groot TV verkoop en permanent sit en suip.
> Hoe is sy senuwees deesdae? Voor die groot
> wedstryd op Twickenham? Jy weet,Hennerietjie,
> selfs ons koerantmense hier in Kanada praat
> van die wedstryd - hoe as die Springbokke
> dit wen, hulle 'n rekord gaan opstel.

hallo antie pighie,

my pa se sening wees is klaar. yntlik was hille klaar want hy het begin syp
toe hy by die hys kom nous hy ytgepaas. hy warrie oor die rakbie, ma' hy sê
dit behoort beter te gaan want die skyds regter is nie weer 'n walvis nie. ek
weet nie of hy betyds gaan wakker word vir die rakbie nie. ek dink die tie
wie is vylig.

> Dit
> lyk vir my deesdae, noudat Oom Mandela so
> agter die Springbokke staan, nou doen hulle
> beter as ooit vantevore. Dis ook nie meer
> as reg nie. Wie wil nou teen all blacks
> speel.

dis 'n goeie vraag, antie. my pa sê antie moet daai vraag vir oon stief sweet
nie loop vra. my pa sê oom stief het laas week gesê hy is gat vol lat die
springbokke so wit is. vir my lyk hille groen. my pa sê dit smaak hom oom
stief wil hê die springbokke moet nou die ál bleks wees. en wie wil teen
hille speel. my pa sê hy dink oom stief gaan die springbokke hof toe vat oor
hulle witgeit.

hies 'n ander outjie wat kriekket speel, oom kaija im tienie. hy kon die sy
soen nog nie een paaltjie vat nie. oom loe lekkie jors sê hy moet vir syd
afrika speel. oom pet simkoks vat 'n klomp paaltjies teen die wes indies ma'
hille sê hy is te oud. vir staan antie dit. ek ok nie.

koebaai antie op die otte wa rivier. ek ken 'n osse wa en 'n perde kar maar
het nog nooit van 'n vark wa gehoor nie.

hennerietjie

>
> Tannie Piggy, langs die Ottawa-rivier, wat
> seker nooit hierdie jaar gaan vries nie.
>
>

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

briefie vir oom leen dit

Vr., 04 Desember 1998 00:00

oom leen dit van oos trim skryf:

> Hierdie oom wil jou vandag waarsku teen party anties wat party dinge praat
> met jong seuns op die internet.

hallo oom leen dit!

ek is so bly oom skryf vir my, nou hoef ek nie meer vir oorle oom kaspaas
te skryf nie. oom rie jan sê hy laaik dit niks lat ek vir dooije mense
skryf nie. seker bang ek begin glasie speel of voor vader geeste aanbid. ma'
dis goed lat die groot mense nog warrie oor ons kinners.

> Maar jy weet, Hennerietjie, jy kan jou pa ook maar vra. Die gevaarlikste is
> die anties

ek het met my pa gepraat, oom. hy sê ek kan maar praat met daai antie. hy sê
'n mens kan sien sy is hoog geleerd soos oom. hy sê tussen jille het jille
meer grate as 'n baarber.

ek het hom vir tel wat die antie gesê het van kon tand en mense van die rig
gering. hy sê sy is reg. 'n mens moenie met kon tand naby hille kom nie. hille
vat dit. kor ripsie sê hy. vir al in oom poema lankal sê hy.

yntlik laaik ek daai antie van kan na da, oom. om lat sy in ka na da bly. my
pa sê as dit krismis is het hulle r�rag sneeu. hie by onssien ons sneeu net
op krismis kaarte. as da sneeu is het hille r�ragge vader krismisse ook want
sy slee kan da ry. ek dink nie hille vader krismis stink na brannewyn nie.

die ander goed wat oom skryf vir staan ek nie. jille maak my deer mekaar. die
antie sê sy is op die rydio. oom sê sy is langs die rydio. eers het ek gedink
sy is soos antie esmei, ma' nou smaak dit my sy lyster ok ma' net.

my pa sê oom se kinners gaan nie skool nie. hy sê oom se kinners is te stout
nou hou oom hille by die hys lat oom hille kan neek want die skool mag nie.

koebaai oom leen dit

hennerietjie

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1291  1292  1293  1294  1295  1296  1297  1298  1299  1300  1301  1302  1303  1304  1305  1306    »]
Tyd nou: So. Mei 03 17:48:31 UTC 2026