Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:7jnlpc$3fi$1@kendy.up.ac.za...
Ek dog dat hierdie jou miskien sal opbeur:
TOGETHERNESS IN SY TOYOTA TAXI
Vir die wat nie van Engels hou nie en ook nie van die 'nomad-variasie'
hou nie, moet nie verder lees nie:
Nog af........
'n bietjie verder....
OK, nou het julle ook geen verskoning nie meer nie.
Nog 'n bietjie af........
(My apologies aan die wat dit alreeds ken, asook die outeur).
'Togetherness Tshabalala jinks his High Impact African Culling
Equipment
(Hi-Ace for short), with BMW hub caps through the rush-hour traffic,
occasionally using the pavement to increase productivity.
Togetherness
is a confident man with high spirits, as evidenced by the stickers on
his rear window "GOD LOVES TAXI DRIVERS" and "AVOID CONSTIPATION -
TRAVEL BY TAXI".
On the front of his taxi, between a large dent which, ominously, is
in
the shape of a large traffic cop, and the holes from a small spray of
bullets, is a lurid notice reading: "JUKSKEI PARK EXPRESS INAUGURAL
FLIGHT".
Using the word "flight" is Togetherness's own little personal joke.
What we are witnessing is the inaugural leg of what is hopefully to
become a daily service between Jukskei Park and Johannesburg - a 25
km
journey which takes 10 minutes - less if the pavements are open.
The percussion waves from Togetherness's powerful radio (taken from a
BMW Z3) pushes back the early mist. He is playing Boom Shaka's latest
low frequency, 120 dB hit (How low can we go). He hoots as he drives.
Togetherness hoots at anything he sees - including trees - as is the
custom of his people.
On board the taxi are a dozen white people. They do not come whiter
than
this. They are Omo white. They were not born white. No, their pallor
is
due to fear and stark terror.
Take John Mleka.
Never in his life has he done 0 to 100 km/h in six seconds -
especially
not in heavy traffic. Denise Mtha's colour has changed from
green-black
to a sort of waxen ivory as quickly as the last traffic light had
changed to red. (A colour that traditionally prompts taxi drivers to
make even more haste.) Togetherness regularly looks over his shoulder
while driving - even for a full minute - asking passengers their
destinations. Elizabeth Mrowno, sitting right at the back - has the
opportunity to say "Randbag centa" even though she works in
Johannesbag. Randbag was coming up fast and it suddenly seemed near
enough for her. She worries about how she will make her way to the
front
- but only fleetingly because the taxi has now reached Randburg and
Togetherness has stopped. He has stopped as suddenly as a plane
might
stop up against a mountain. Now EVERYBODY is at the front in a warm,
intimate heap. Elizabeth alights as gracefully as anybody can with
one
knee locked behind the other. She is vaguely aware of passersby
loosening her clothing and shouting, "Give her air!" Togetherness
bowls
happily along Jan Smuts Avenue, overtaking a police BMW that is
chasing
a getaway car.
Then he overtakes the getaway car too, exchanging boisterous
greetings
with the driver whom he knows.
Togetherness is steering with his elbows because he needs his hands
free
to check the morning's takings and to wave to girls on the pavement.
He
announces "Ladies and gentleman thees is your captain. We will
shortly
be landing in Johannesbag. Please make sure your seatbelts are in
the
upright position, and your seats are fastened. Thank you for flying
with us. We hope to see you soon again."
John Mleka is gripping the seat in front of him so tightly, that he
notices his finger tips have gone transparent, as a passing taxi
fires a
brief burst from an automatic weapon in his direction. Togetherness
now
reaches the city and merges with the in-bound traffic like his
ancestors
merged with the British at Isandlwana.
He stops at his usual disembarkation point in the middle of an
intersection and picks his teeth patiently while people sort out
their
legs and teeth before groping their way towards a pole around which
they
can throw their arms. By the time his passengers' eyeballs' have
settled
back in their parent sockets, Togetherness is already halfway back to
Jukskei Park with another load of passengers. Y-e-e-e-e-e-s !
>> '' Dis die soort ding wat my laat soek vir 'n
>> politieke party ver regs van die HNP waarby ek kan aansluit.''
(Leendert, uit konteks, aangehaal)......8>)
Johan wrote in message
>
> Nou wonder ek waarom ek altyd in SA die kar die heeldag moes los en dan vir 20
> minute se werk R400 rand betaal???
>
Ek werk self aan my rygoed as ek die tyd het. My broer het 'n plek waar jy
oordag jou kar los en dit dan vir jou reggemaak kan word, en sy groot pyne
is altyd: PRODUKTIWITEIT.
Dis hoekom jy hier die R400.00 moet stoot vir 'n dag se werk, en dan die
volgende dag maar weer moet teruggaan om dieselfde pyn te laat regsien...
'n Vriend van my neem sy BMW M5 in vir diens, kry dit terug en ry vir 'n
paar dae daarmee, gooi petrol in en kyk vir die noodsaaklike water en olie
net om uit te vind daar geen olie in die enjin is nie. Sit maar sy olie
(so 3-4 liter) in en ry voort. Rapporteer aan BMW agentskap van die olie,
en hulle antwoord was dat hulle vergeet het om olie in te sit nadat dit
afgetap is.... Lang storie kort te maak, hy het so om en by 1600 km sonder
olie in sy kar gery. Nou sit BMW maar vir hom 'n nuwe enjin in, sonder dat
hy hoef te betaal. Wie betaal vir die "grappie"? Sien dis deel van die
R400.00 fooi hier...
in die meeu se kaai
digby gordonsbaai kraak
die bote los van lag en kou
ek die lynvis van die dag
met bollende kies drink ek
louwit wyn om woestyn
van my borste klam te hou
in die meeu se kaai
digby gordonsbaai jaag
ek blou brommers weg tuimel
die kruine klank van branders
teen jagse seile af breek ek
die brood en stoot 'n ring
van calamari oor my duim
in die meeu se kaai
is my maal 'n tonggekrys van liefde
vir jou
my hawelose bruidegom
in die bollende see
van ons gordonsbaai
Vrydag 18 Junie (D.V.) vlieg ek Wenen toe (Oostenryk se "Wien") om deel te
neem aan 'n kongres. Daar gaan tyd beskikbaar wees om bietjie rond te kyk.
Ek was nog nooit in Wenen nie, en ek weet daar is meer te sien en te doen as
wat ek in 'n week kan inpas - met of sonder kongres. Nou wonder ek net: wat
sou julle 'n mens aanraai om bo-aan die lysie te plaas van wat ek nie
behoort mis te loop nie?
Antwoord hierm of stuur aan my by my e-pos: eks...@snailexcite.com; haal net
die slak uit die adres uit as jy direk aan my 'n antwoord wil stuur.
Ek kry hierdie naweek ernstige probleme met bandwydte op die www, veral op
webgoed wat in die VSA sit.
Ek kry die indruk dat telkom se naweektarief vir plaaslike oproepe miskien
die verkeer op die internet geweldig opgejaag het. Maar ek het dit nie
tevore ervaar nie
Gister 'n brief
gehad van Bill.
Die somer was nat,
skryf hy, en guur.
London ruik plek-plek
nog net so suur
soos voorheen. "Niks
was soos jy jou sou
verbeel nie."
Breedvoerig brei hy
uit oor Maastricht
en die ekonomie.
Vanoggend luister
ek na die mars
uit Die liefde vir
drie lemoene, ruik
terstond die vars
sitrusreën in
die National Opera
en die London
van ons lemoenseisoen.