| ejakulasie [boodskap #151696] |
Sa., 30 Mei 2026 09:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ejakulasie
Afbreking: e•ja•ku•la•sie
Samestelling: ejakuleer + -asie
Selfstandige naamwoord: ejakulasie
Meervoud: ejakulasies
Betekenis:
• Die proses waardeur semen uit die penis spuit. Die vrystelling van seminale vloeistof uit die manlike uretra tydens seksuele opwinding.
Gebruik:
• Ongeveer 200 tot 500 miljoen spermselle word per ejakulasie in die ejakulaat vrygelaat.
Sinoniem:
• saadskiet
• saadstorting
• semenstorting
Afgelei:
• ejakulasiebuis
Vertaling:
Engels: ejaculation
Nederlands: ejaculatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|