> wat ek probeer se het met dat vryheid gesteel is. Want deur 'n ander
> kultuur of mensgroep te onderdruk, breek die ilussie van vryheid af.
Johan, 'n lussie is iets wat aan 'n
skoen is, of in die nabyheid van 'n
knoop. Of wanneer jy deur jou bedmaat
van die hand gewys word, met 'n "ek is
nie lussie". Want jy is so bo-o-o-ring.
Sherlock-Holomisa
Wie is Johan? So ver soos wat ek weet is my geboorte name Pieter Jan
Groenewoud. Ek woon in Zwanenburg Nederland, ek werk in die IT besigheid
by KLM, my werk telefoonnommer is (023) 568 596 en die by die huis is (020)
407 1054. My internet e-mail is pijo...@hotmail.com en my werk e-mail is
pieter.g...@klm.nl
Ek dink nie jy is Sherlock-Holomisa nie ek dink dis meer so iets van
Kakpraat-Gloudina
Ek wonder of daar op hierdie nuusgroep mense is wat belang stel in krieket
maar die regte informasie kry julle op http://www.lords.org/worldcup/index.htm
waar ook die kaartjies kan gekoop word. Daar is nog kaartjies (£60)vir die
wedstryd Suid-Afrika--New Zealand op 10/6 op Edgbaston (Birmingham)
Albie Basson heeft geschreven in bericht
...
> Your info is wrong.
> South Africa vs. Australia on 13 June
>
> On 4 June it is India vs. Australia
>
> That is according to cricinfo
>
> Ian wrote in message
> news:37525655.2EB6DF0F@neg.nildram.co.uk...
>> London World Cup A2 v B2 Cricket Tickets
>>
>> Super Six - B2 vs A2
>> South Africa vs Australia
>> Oval
>> Friday 4th June
>> 3 Tickets
>> 100 Sterling Pounds or more each
>>
>> Or will swap for B1 vs A3
>> Pakistan vs India
>> June 11th
>> Oval
>>
>> Please respond ASAP
>> or call +44 956 351 876
>>
>
Mag dit behoue bly soos dit nou is!
Hierdie ou hoekie van die woonbuurt Tuine
met sy beskeie huisies agter heinings
van ragwerk-yster of 'n oleander,
met sy stoepies gelyk en uitgerus,
nes koffie-tannies - mag hier niks verander!
As ek terugkom wil ek jou bolig
nog as lanternglas om die gloeilamp waan,
en al die varsgeverfde hortjies dig,
waaragter liefde stil voltrek word saans.
Wat ook al buite dreig, hier is dit warm:
dof klink die buitewêreld se geraas -
niks ergers dan die koddige alarm
as die viskramer op sy beueltjie blaas.
Is julle gewaarsku? Het julle gehoor?
Slegs een keer het die tyd se stroom gestol
vir twee minnaars: 'n stad se vorm, helaas,
verander vinniger dan 'n mens se hart
wat ou posture kan vaslê.
Waar kan ek op die Internet, sonder on mense kwaad te maak, adverteer dat 'n
vriend van my sy Namib plaas wil verkoop ???? (Dit sluit ons ng dus uit)
Dis 'n 20 duisend hektaar skaapplaas, naby gelee aan heelwat toeriste
besienswaardighede en is self van so aard dat dit sonder veel moeite as
ekotoeristeoord of gasteplaas ontwikkel kan word.
Die ou vriend het aan die Internet gedink as wegspringplek - Duitsland, VSA,
miskien Engeland. Dis nou om die agente uit sny..........
Enige raad ??? URL's. ??
Nee Leendert, jou dierbare oom het nie die tydige met die ewige verwissel
nie. Hy handel net vinnig 'n projek af en sal daarna weer aandag gee aan
die ng. Intussen het dit nog jagtyd ook geword..................
Alle Suid-Afrikaners wat hulle in die buiteland bevind (het) op 2 Junie
kan gerus die volgende webtuiste besoek: http://vote.iafrica.com/index.htm
Groetnis daar in die vreemde!
Ou papbroek, wat te bang is om
op die Engelse nuusgroep te pos.
Is jy 'n man, of 'n muis? En jy
beter skoert uit my stamland.
"Een kalkoen, een kolonis."
wrote in message
news:7inj0l$ibn$1@nnrp1.deja.com...
En ek sal nog harder lag as die grappe teen
> ons "reine" ou nasie gemik word.
>
Hierdie is nie 'n 'grap' nie.........8>)
''dis 'n skande wat die goed nou weer kos
die prys van alles is weer op
en dis alles, alles te veel
die prys van vleis, die prys van brood
die petrolprys die is verhoog
en dis alles, alles te veel
en 'n witvrou moet dit alles vat
'n witvrou moet haar pligte ken
en 'n witvrou moenie kla, na-na-na
terwyl die broeders daar op tv lieg
en die polisie weer betogers skiet
en die taxis die stad blokkeer
klink die skreeu uit die lokasie uit
en die huishulp het die pil vergeet
en dis alles, alles te veel
en 'n swartvrou moet dit alles vat
'n swartvrou moet haar pligte ken
en 'n swartvrou moenie kla, na-na-na
daai kind wat daar sy nerf afval
daai kind wat daar sy boetie terg
daai kind wat skoolgeld vra
tot by die tou wat voor die kitsbank wag
die man wat by die robot lag
dis alles, dis te veel gevra
vir 'n vrou in afrika, na-na-na''
(te veel vir 'n witvrou in afrika - teks en musiek ook deur johnnyK)