Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Enigiemand 'n oud-Helpie?

Do., 27 Mei 1999 00:00

Ek lees die groep min, maar stuur asb vir my 'n briefie .... ek verlang so
na die goeie oudae.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

bieutiefoel m^onieng

Do., 27 Mei 1999 00:00

Ou what 'n bieutiefoel m^onieng!

Aai relie endjoi werrie matsj ol the diskassjins ebiauut what lengghwhietsj
ies soetebil for joes in this nieusghroep. Iessint iet lawlie toe whatsj ol
the h^er end fethers flaaieng eriaaunt? This ies niaau sou tippiekil of as
Siaauth-Efriekins, aai kennot jelp bat laaf toe maiself 'n laaf of
rekoghniesjin. Sou this ies maai first littel kontribeeusjin, ritten ien en
es jet anrekoghnaaizd Siaauth-Efriekin daaielekt, whietsj aai'm sjoor moust
piepel whil bie ybel toe anderstent.

En ag siestog, moe nou nie so hard wees vi arme ou Gloudina'tjie nie, sy
probeer ok ma ha bes, en by the way issit nogal oulike ou gediggetjies wat
sy instuur. Sy moet net miskien probeer om 'n bietjie nicer te wees, hoewel
ek het nou noggie hie iemand gesien wat eintlik 'n voorbeeld vi ha sou kon
gewees het nie.

Nou ja, tot die volgene keer dan vi ammal totsiens en koebaai.
Aai whil kiep whatsjieng the sjou!

Hansie Donsie
Den Haag

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep

Do., 27 Mei 1999 00:00

In die laaste vier-en-twintig uur het Johan
'n plasing op hierdie nuusgroep gemaak met 'n
happy99-viruskode aangeheg. Ek hoop niemand
het daarvoor geval nie.
Hy het met hierdie stap oorgegaan na die
domein van kriminele doen en late. Ek gee vir
hom vier-en-twintig uur meer om formeel op
die nuusgroep om verskoning te vra vir wat hy
gedoen het. Anders kontak ek sy bediener,
sy werkgewer en die Better Business Bureau
van Minneapolis.
En as ek hy is, neem ek hierdie waarskuwing
ernstig op (deur 'n apologie op die nuusgroep
te laat verskyn.) Kanadese vroue is omge-ellie.
Hulle laat nie met hulle speel nie. Vandag gaan
Madame Arbour vir Milosovitch aankla in Den
Haag as 'n oorlogs-misdadiger. Vanoggend is
Julie Payette met die space shuttle Discovery in
die ruimte in om aan die ruimte-stasie te gaan
werk. (Die tweede Kanadese vrou wat al in die
ruimte in is. Die eerste was Roberta Bondar.)

Ek wag vir die apologie, Johan.
Minnehaha, en al die kalkoene van Minnesota.

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Re: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep

Do., 27 Mei 1999 00:00

Ek stem heelhartig saam ... die arme ke^rel weet miskien nie eers hoe werk
'n virus nie, dis onwaarskynlik dat hy dit opsetlik gedoen het. Be nice.

Arthur Hagen skryf in boodskap news:7ijps7$nfk$1@news.kabelfoon.nl...
>
> Wordt je nu niet een beetje erg achterdochtig?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Julie

Do., 27 Mei 1999 00:00

Vanoggend is Julie Payette met die space shuttle Discovery in
> die ruimte in om aan die ruimte-stasie te gaan
> werk.

Antie, ek hoop net nie dat hulle haar die bleddie ding laat pilot nie
:-0

Alwyn - Gloudina fan uit Perth

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vol sirkel

Wo., 26 Mei 1999 00:00

Praat van n vol sirkel, ek hoor vandag op WNR
(World National Radio) dat Nikita Kruschev se seun (Nikolai ?) het dié
week aansoek gedoen om Amerikaanse Burgerskap.

Laat my dink aan Verwoerd se seun? Wat lid
van die ANC geword het.

Dis poetic justice of nie?

PAT

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wat 'n sirkus

Wo., 26 Mei 1999 00:00

Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog
nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke
partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik.
http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als,
en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:

Africa Moral Party (AMP)
Africa Muslim Party
African Christian Democratic Party (ACDP)
Azanian People's Organisation (AZAPO)
Afrikanerbond
Afrikaner Eenheidsbeweging
African National Congress (ANC)
Afrikaner Weerstandsbeweging
Boer Nation
Boerestaat Party (BSP)
Christian Democratic Party (CDP)
Congress of Traditional Leaders of South Africa (Contralesa)
Conservative Party (CP)
Dabalarovhiwa Patriotic Front (DPF)
Democratic Party (DP)
Federal Alliance (FA)
Freedom Front Vryheidsfront (FF/VF)
Gay and Lesbian Alliance (GLA)
God's People's Pary (GPP)
Herstigte Nasionale Party (HNP)
Inkatha Freedom Party (IFP)
Insindiso Salvation Christian Voice Organisation (ISVCO)
Justice and Freedom Alliance (JAFA)
Keep It STRAIGHT and SIMPLE (KISS)
Mass United Movement (MUM)
Merit Party (MP)
Nasionale Kleurling Party
New National Party (New NP)
Pan Africanist Congress (PAC)
Progressive People's Party (PPP)
Right Party (RP)
Socialist Party of Azania (SOPA)
Sofasonke
South African Communist Party (SACP)
South African Freedom Alliance (SAFA)
South African Woman's Party (SAWP)
The New Earth Party (NEP)
United Christian Democratic Party (UCDP)
United Democratic Alliance (UDA)
United Democratic Movement (UDM)
Vukuzenzele Sekusile Party (VSP)

Alwyn - uit Perth

Koeitjies & kalfies | 26 kommentare

gedig van Leipoldt

Wo., 26 Mei 1999 00:00

Is daar iemand op die nuusgroep wat vir my 'n gedig van Leipoldt kan op sit.
Ek soek een bepaalde gedig waarin "askoek trap" staan.
Ek hoop Gloudina sal dit dalk kan vind?

Prosa & poësie | 0 kommentare

Anti Gloudina beweging

Wo., 26 Mei 1999 00:00

Mense

almal wat gatvol is vir al die gereelde ou gediggies en moderatorskap van
hierdie simpel
vroumens, blok haar asb. uit. In Outlook Express: Tools|Message
Rules|Blocked Senders List
Add net vir @igs.net daarin.

Sy sal gou alleen raak en ander NG'e soek waar sy haar snert kan voorsit.
Ferdi kan haar sommer join...

Koeitjies & kalfies | 25 kommentare

Ouma se skoene

Wo., 26 Mei 1999 00:00

Ik heb zeer urgent de tekst van het kindergedicht Ouma se Skoene nodig.
> Begin jaren 60 heb ik dat gedeclameerd tijden het Durban Speech and Drama
> festival, ik was toen 10 en twee jaar in Suid Afrika komende uit
> Nederland.
Bedankt, Rob Vergeer

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1211  1212  1213  1214  1215  1216  1217  1218  1219  1220  1221  1222  1223  1224  1225  1226    »]
Tyd nou: Sa. Mei 30 18:32:05 UTC 2026