Ek lees in die clari.world.africa.south_africa nuusgroep dat 'n onderwyser
in Cullinan afgedank is nadat hy uit Herman Charles Bosman se werk aangehaal
het in 'n eksamenvraestel. Vir die van ons wat oorse bly, die volgende
aanhaling het hom blykbaar sy werk gekos: "Alive, you couldn't go wrong in
distinguishing between a white and a kaffir. Dead, you had a great
difficulty in telling them."
Nou ja, dit lyk vir my of mens maar baie versigtig moet wees met die
aanhalings wat mens kies vir 'n vraestel. Ook maar goed ek het afgetree op
so 'n vroeë ouderdom. Ek dink nie ek sou oorleef het in die nuwe
Suid-Afrikaanse onderwysstelsel nie - ek het altyd my leerlinge uitgelok met
interessante aanhalings.
Die skoolhoof ontken dat dit die rede vir sy afdanking was, maar mens moet
seker wonder. Volgens die artikel is die gebruik van die woord "kaffer"
heeltemal onaanvaarbaar sedert 1994 en word dit net deur wit rassiste in
private geselskap gebruik.
Kan jy asb. die nuusgroep se besonderhede gee Royleen?
Ek het nog nie van dit gehoor nie.
PAT
roybob wrote in article
...
> Ek lees in die clari.world.africa.south_africa nuusgroep dat 'n onderwyser
> in Cullinan afgedank is nadat hy uit Herman Charles Bosman se werk aangehaal
>
On Mon, 28 Jun 1999 11:58:55 +0200, "Wilbert Geijtenbeek" wrote:
|Nederlands:
|
|Hou van het leven
|Hou van de zon
|Open de deur
|En pleur van het balkon
|
|Afrikaans:
|
Hou van die lewe
Hou van die son
Open die deur
En ...... van die balkon
Dit is vir my snaaks dat julle in Afrikaans "Serbies" sê. In Nederlands is dit : "Servisch" dus sou ek eerder "Servies" of dalk "Serwies" geskryf het (in Afrikaans). Is dit deur Engels beïnvloed ?
Groete.
Hilda.
Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.
Sluit aan by die Fryheid2000 Nuuslys wat eenkeer per week uitgestuur
word en waarin artikels en nuus geplaas word oor die ware
omstandighede in Suid Afrika wat die linkse liberake koerante weier om
te publiseer.
> Ja, en dit het tyd geword om op te
> hou om vir my te skilder as 'n
> weerwolf. Dis nie snaaks nie. Dis
> snert. Dis onbeskof. Hoekom laat
> jy jouself sulke onbeskofte maniere
> toe teenoor 'n dame? Ou wit omie,
> wat "weier om op te hou om deure
> oop te maak vir vroumense." Almal
> kan die kontradiksie in jou geskrifte
> sien, behalwe jyself.
Margaret Thacher het verklaar:
"Being powerful is like being a lady; if you have to tell people you are,
you aren't."
Kaal is die ou sandwêreld hier, en kaal
Die see daar buite waar die branders breek -
'n Strand vol klippies en 'n pol'tjie kweek
Van ruigtegras, nou nie meer groen, maar vaal.
Hier praat die veld 'n onverstaanbêre taal;
Hier maak die son die blou soutwater bleek,
Totdat hy saans vermoeid sy kop versteek
Agter die duine, waar sy glans verdwaal.
Hier staan die soutkors sonder vou of plooi,
Glad, silwerwit, en met 'n goudgeel lys
Van modder en klei - hier dun en daar nog dig.
So arm die wêreld hier, en tog so mooi -
Stil, soos 'n oumens amper oor sy reis
En met die Dood se skadu op sy gesig.