Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onanie
onanie [boodskap #151694] Sa., 30 Mei 2026 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onanie
Afbreking: o•na•nie
Samestelling: Onan + -ie


Selfstandige naamwoord: onanie
Meervoud:

Betekenis:
• Die praktyk om net voor saadstorting/ejakulasie terug te trek; onderbroke geslagsgemeenskap (coitus interruptus).

Gebruik:
• Die term onanie is afgelei van Genesis 38:9: "Onan het geweet dat die kinders wat gebore sou word, nie as syne beskou sou word nie, en daarom het hy elke keer as hy met die weduwee van sy broer gemeenskap gehad het, gesorg dat sy saad op die grond kom."

Sinoniem:
• saadverspilling

Afgelei:
• onanis
• onanisme
• onanisties

Vertaling:
Engels: onanism
Nederlands: onanie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: masturbasie
Volgende onderwerp: stimulasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 30 11:44:54 UTC 2026