De Meanderkrant http://meander.italics.net brengt in het nummer van
september gedichten van Bach, Menno van der Beek, Franc Brvar, Marcel
Bulckaert, Daphne Buter, Andra Fijlstra, Bert Fijlstra, Ivo de Keyzer,
Yolande de Kok, Noki, Frieda Snel en Frédérique Sursock. Als "Gedicht
van de maand" koos de redactie "Met vreemde handen" van Daphne Buter.
De verhalen zijn van Alfred Birney, Wim Duzijn en Jos Tolboom. Het
"Verhaal van de maand" werd "Een vogel op Java", geschreven door
Alfred Birney.
Er bestaat ook een e-maileditie van de Meanderkrant. Vol gedichten en
nieuws over literaire zaken. Elke zondag ontvang je die gratis in je
mailbox. Op woensdag verschijnt soms een speciale editie. Je kunt je
abonneren door een e-mail te sturen aan majo...@oudenaarden.nl met
als inhoud: subscribe meander-l (het laatste teken is de letter l).
Abonneren kan ook on line, zie de rubriek "Poëzie op Zondag".
Tenslotte: De Meander Linkspagina heeft nu ruim 1500 links die
interessant zijn voor iedereen met belangstelling voor
Nederlandstalige literatuur op het Internet. http://meander.italics.net/links
Ek bly nie daar nie ,maar gaan al elke jaar(Desember) af vir 'n maand
Ek ken die plek redelik goed
Chiel skryf in boodskap news:7q3bk4$170$1@zonnetje.nl.uu.net...
> Hi, I just came back from Mosselbay and Is there any one here who lives
> there (or Hartenbosch)?
>
> You can type afrikaans, cause I can read it well.
>
> Thanx
>
In article ,
reisiger wrote:
> In article ,
> Leendert van Oostrum
> wrote:
>> Liewe reisiger,
>>
>> Jy moenie vir arme PAT so om die bos lei nie - vertel dat
>> jy in Kempton Park is en so aan.
>>
>> Snert soos hierdie kan net uit een plek uit kom -
>> Weskoppies se vleuel vir ernstig versteurdes.
>>
>> Beterskap, hoor!
>>
>> Leendert
>
> 'n Mens kan slegs oordeel as jy self die Oera Linda
> dokumente bestudeer het.
Juis. En jy het nie, het jy?
Vriendelike groete, Leendert
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Twee lekker speletjies vir die wat dit nog nie weet nie (aan die vir
wie dit ou nuus is, verskoon asb):
1. Speel met musiek. Luister na al die musiek van jou jeug. Kyk hoe
vloed die herinneringe terug met elke tromslag van Led Zeppelin en so
aan.
As jy n klankkaart het, gaan na www.cdnow.com en soek 'n stuk musiek of
groep wat jy van lank terug kan onthou.
Wanneer jy die lys van CD's kry, kliek op een. Van hulle is blou. Dit
beteken dis speelbaar. Kliek op dit en laai so 30 sekondes van die
musiek af.
Led Zeppelin? Wat van Connie Francis met Where the Boys Are....
P.S. JY mag dalk n MPeg-speler nodig he hiervoor. Dit kan gratis
afgelaai word van of www.real.com (laai die RealJUkebox af) of by
www.musicmatch.com/jukebox
2. Maak jou Windows desktop jou gunsteling skildery Van Gogh, Renoir,
Degas, Leonardo, Blake (howzit Gloudina!), Bacon.....
Gaan na www.artchive.com en kliek op The Artchine link bo. Kies jou
gunsteling skilder. Laai n skildery af waarvan jy hou. As dit afgelaai
is, RIGHT CLICK daarop en kies om dit jou desktop te maak - kliek (na
right click) op Set As Wallpaper.
> Twee lekker speltjies vir die wat dit nog nie weet nie (aan die vir
> wie dit ou nuus is, verskoon asb):
>
Aag nee ou Ferdi man, probeer eerder http://www.maz-sound.com
en laai vir jou 'n sintetiseerder af wat jou komper kan laat klink
soos 'n Moog... nie 'n moegoe nie.