Op 09 Sep 1999 17:07:30 GMT skryf
prop...@aol.com (ProPacem) :
-> As ek dit nie mis het nie, is Knysna 'n Khoi woord. Ek soek egter na die
-> betekenis van die woord, en wonder of enigiemand hier my kan help. Dankie
->
Victorin 1854 Travels 38 "Neysna" [en
voetnoot van Sweedse uitgewer JW Grill] "The
original name in the Hottentot language of
this river and place was tNaisina, which was
shortened to Nejsna by the Dutch and written
Knysna in English".
Hewitt 1876 CMM 13 169 "...the Knysna, a
Hottentot word which is said to mean a fern."
Pettman 1931 SAPN 26 "The name would seem to
be a corruption of the two Hottentot words
!gao ||na, to cutt off, or straight down."
Granddaughter of George Rex per Metelerkamp
1963 George Rex of Knysna 64 "...a
granddaughter of George Rex... her interest
was aroused by hearing her Hottentot servants
frequently use two words that sounded
unmistakenly like Kny-sna plus a click
prefixed to each syllable. When questioned
they explained that they were discussing
where to go for fire wood. 'And when we say
xthuys xna, Missus, it means "wood there".
Drie verklarings, Leswin. Soos hulle in
Ingels sê: Take your pick.
Persoonlik glo ek dat al drie verklarings
iets van die waarheid bevat en kies dus
Varingplek as Afrikaanse vertaling vir die
Khoi-woord. *Varings* is volop in die
Knysna-bos waar die mense *vuurmaakhout* gaan
soek het, wat hulle moes *kap*.
Groot asseblief kan iemand dringend vir my faksnommers (of epos-adresse)
stuur van 3 of 4 gevestigde prokureursfirma's in Pretoria (los maar vir
Edelstein Bosman-hulle uit) alternatief 'n goeie Advokaat - ek verkies
Coetzer & Vennote maar kry geen antwoord by hulle kantore nie. Ek sal dit
baie waardeer en sê by voorbaat dankie.
Beeld - Afrikaanse dagblad in Jhb - het 'n soort dialoog met Breyten
Breytenbach aangelê.
Mense kan hom enige vrae vra dan word dit aan hom gegee en hy
antwoord.
Die beste vrae kry 'n getekende weergawe van sy jongste bundel.
Is daar iemand wat vra aan hom wil stel?
E-mail die vrae aan my as julle wil en ek sal dit ingee by Beeld se
boeke redakteur.
Iteressante verslag wat demonstreer dat die oervolke van Noord-Amerika nie
net na die liggaam uitgemoor en in hul getalle beperk is nie (referaat by
die 1996 world conference on literary):
From the 1880s to the 1960s, the U.S. government imposed a fierce
English-only policy on Navajo and other indigenous students in an attempt to
"blot out . . . . barbarous dialects" (Atkins 1887). Stories abound of young
children being kidnapped from their homes and taken by Indian agents in
horse and wagon to the boarding schools. There, students faced militaristic
discipline, manual labor, instruction in a trade, and abusive treatment for
'reverting' to the mother tongue (Medicine 1982: 399). Dick recalls:
"We were punished and abused for speaking our native language . . . . If we
were caught speaking Navajo, the dormitory matrons gave us chores like
scrubbing and waxing the floors, or they slapped our hands with rulers. Some
students had their mouths 'washed' with yellow bar soap. Thankfully I never
experienced this last punishment" (Dick and McCarty in press).
Experiences such as these left a residue of shame and ambiguity about
Navajo, inhibiting many parents from passing it on to their children. In
combination with the sociocultural changes noted earlier, the net effect was
to redefine language attitudes and thereby alter language choices in the
home. One Navajo teacher explains this, citing her own internalized belief
that "our language is second best" (Dick & McCarty in press).
Only recently have the federal policies informing such school-based
practices been replaced by policies intended to encourage the meaningful
incorporation of indigenous languages and cultural knowledge into school
curricula. Within the 1960s Civil Rights reforms and a new federal policy of
tribal self-determination, Navajo community-controlled schools emerged as a
primary demonstration of resistance to forced assimilation. Governed by
locally elected, indigenous leaders, community-controlled schools have been
at the forefront of American Indian bilingual education and a growing
movement to stabilize and revitalize indigenous languages and cultures.
Soek so 'n bietjie inligting, asseblief. Oktober gaan ek
(D.V.) SA toe vir 'n kuiertjie. Onder andere vlieg ek
Kaapstad toe. My broer (het hom byna drie jaar laas gesien)
woon op Agulhas en het aangebied om my te kom haal op die
lughawe. Ek was nog nooit op Agulhas nie, en wil graag
weet: hoe ver is dit tussen die lughawe en Agulhas? Ek hoor
dis _ver_ - is dar dalk 'n alternatiewe manier om van die
lughawe af op Agulhas te kom? Laat weet asseblief - ek sal
dit baie waardeer. As iemand direk wil skryf, my e-pos is:
eks...@excite.com
In article ,
flappie wrote:
> Soek so 'n bietjie inligting, asseblief. Oktober gaan ek
> (D.V.) SA toe vir 'n kuiertjie. Onder andere vlieg ek
> Kaapstad toe. My broer (het hom byna drie jaar laas gesien)
> woon op Agulhas en het aangebied om my te kom haal op die
> lughawe. Ek was nog nooit op Agulhas nie, en wil graag
> weet: hoe ver is dit tussen die lughawe en Agulhas? Ek hoor
> dis _ver_ - is dar dalk 'n alternatiewe manier om van die
> lughawe af op Agulhas te kom? Laat weet asseblief - ek sal
> dit baie waardeer. As iemand direk wil skryf, my e-pos is:
> eks...@excite.com
>
> Groetnis
> Henry
Ag nee. So twee ure maksimum
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Yep, die Voltaren maak die pyn draagliker, en die cocktail verlaag die
suurvlak in die bloed en werk die inflamasie tee - maar dis nie die
antwoord nie.
100 tot 300 mg Allopurinol per dag doen die triek. Vir ewig en altyd -
Amen. Neem 1 tot 2 mg Colchicine per dag met die Allupurinol vir die
eerste ses maande van behandeling, en speen dit geleidelik saam met
die A/P af na net 100 mg A/P per dag. Hou die Colchicine op "standby"
en sluk 2 mg met die geringste reminder van 'n relapse, met 500 mg
Naproxen om die inflamasie in sy spore te stuit.
Selfs die knoppe op die elemboe verdwyn gaandweg en die huppel kom
terug in jou stap. Jy kan eet en drink wat jy wil - die
"ryk-mans-siekte" is weg vir altyd. Dit neem 'n goeie ses maande om
van die reserwe suur in die liggaam ontslae te raak, en jy dink dit
werk nie, maar glo my vry - na ses maande is jy weer gereed vir die
Comrades.
En ek verkoop nie eers die goed nie. Enige kwak kan dit vir jou
voorskryf. Dit werk. Vra my ... ! O ja, sit die drinkglas maar weer
terug in die kombuisrak en hang die slinger van die family jewels maar
weer oor die rand van die troon.
Alwyn - uit Perth
Ernest skryf in boodskap news:37d548ac.0@news1.mweb.co.za...
> Nee, hoe sal ek weet? Soos ek die ding verstaan, is urine suur (maar bevat nie
> noodvendig urinesuur nie. As jou niere nie te wat wonders is nie, skei dit nie
> noodwendig die urinesuur af nie maar laat dit terug in die bloedstroom. Dit
> bevat ook baie soute wat blykbaar help om die niere te prikkel om meer
> urinesuur af te skei. Maar, nou ja. Of dit werk of te nie. Ek was nog nooit so
> desperaat om te probeer nie. Kry liewer maar 'n voltaren/steriods koktail
> inspuiting.
>
> Ernest Bessinger