Goed - ek erken my reaksie was oorhaastig. Nadat ek so 'n
bietjie op die Internet gaan rondsoek het, het ek ontedek
dat urienterapie inderdaad as terapie bestaan, dat dit nie
net in die Ooste gedokumenteer is nie, maar ook in die
Weste, dat daar selfs wêreldkongresse oor gehou word, en
dat daar literatuur daaroor bestaan wat terugdateer tot
ongeveer 5 000 jaar gelede. Die Indiese leier Ghandi was
beslis nie die enigste nie; Morarji Desai het hom blykbaar
in Australie baie kritiek op die hals gehaal deur sy
openbare erkenning dat hy self daagliks van sy eie urine
drink, en dat hy dit aanbeveel by sy landgenote.
Vooroordele daarteen bestaan vanselfsprekend. Jare gelede
het ek die Shogun gelees; daarin word beskryf hoe die
Japanese veldheer die Westerling wat as skipbreukeling in
Japan geland het, die ergste vorm van vernedering toedien:
hy urineer op hom. Dis ook bekend dat daar afwykende gedrag
bestaan waar seksuele genot geput en urinering op verskeie
wyses aan mekaar gekoppel word.
Persoonlik vind ek dit egter steeds afstootlik - en ek bly
skepties daaroor, maar ek aanvaar dat daar baie ander is
wat ernstig met my sal verskil hieroor. Unto each his own.
LUKAS 11 - 22 JESUS SE VIR JULLE JULLE MOET GELOOF IN GOD HE
Hierdie brief word aan jou gestuur vir Voorspoed. Die oorspronklike in Engels geskryf, is nou
in Niew Zeeland. Dit is 9 keer om die wereld gestuur en nou ook aan jou. Jy sal baie gelukkig
wees binne vier dae na ontvangs. Bes moontlik deur die pos. Hierdie is geen grap nie.
Jy sal werklik geluk ontvang. Stuur 'n afskrif aan mense wat jy dink geluk sal nodig he.
Moenie geld stuur nie, want geluk het nie 'n prys nie. Moet ook nie die brief hou nie.
Dit moet jou binne 96 uur verlaat. 'n Weermag offisier het R47000.00 gewen terwyl hy in die
Fillipyne was. Gerrie Welsch het sy vrou aan die dood afgestaan, 51 dae na hy die brief
ontvang het. Hy het nagelaat om die brief te sirkuleer. Net na sy vrou se dood het hy
R777500.00 ontvang na hy besluit het om wel die brief te stuur. Stuur asseblief 20 afskrifte
en kyk wat gebeur in jou lewe na vier dae. Hierdie brief kom van Venequele en is oorspronklik
geskryf deur Anthony de Group, 'n sendeling uit Suid-Afrika. Aangesien hierdie brief aaneen-
lopend moet sirkuleer, moet jy 20 afskrifte maak en aan familie, vriende en kennise stuur.
Binne 'n paar dae sal jy 'n afgename verrassing kry. Al is jy nie bygelowig nie, sal jy sien
dit is waar. Let daarop dat Constantine Dino hierdie brief in 1996 ontvang het en sy
sekretaresse gevra het om 20 afskrifte te maak en uit te stuur. 'n Paar dae later het hy
'n 20 miljoen dollar lottery gewen. Carlo Doddit, 'n kantoor werker, het ook so 'n brief ontvang,
maar vergeet om dit uit te stuur binne 96 uur. Hy het sy werk verloor, maar later het hy weer
op die brief afgekom,hy het besluit om afskrifte te maak en dit uit te stuur. 'n Paar dae later het
hy weer 'n werk gekry, maar beter as die vorige een. 'n Jong dame in California het ook so 'n
brief ontvang, maar dit was dof en onleesbaar. Sy het dit ontleed en oorgetik, maar sy het
egter uitgestel om die afskrifte uit te stuur en later van die brief vergeet. Kort daarna het alle
probleme haar begin treiter tot haar motor gebreek het. Uit moedeloosheid het sy van die
gelukbrief onthou en die afskrifte uitgestuur. Snaaks binne 'n paar dae het sy 'n nuwe motor
gewen.
let wel: stuur die brief uit, maar moenie geld stuur nie.
Leendert dring mos altyd aan op bronne.... (Sien "Die Afrikaner-
'n paar vrae" hieronder.)
Bees skryf:
"Stel jou voor: SA se swart president vra vandag in die
parlement: "Wat wil 'n wit kind met wiskunde doen? (Lui dit 'n
klokkie?)"
Leendert antwoord:
"Wil jy beweer dat 'n wit president so iets oor 'n swart kind
gevra het? As jy wil beweer dat 'n vooranstaande wit leier in
_enige_ posisie so iets oor 'n swart kind gevra het, wil ek graag
die bronverwysing hê. (En ek is redelik bekend met Verwoerd se
uitsprake oor die onderwerp, hoor!)"
Nou ja Leendert :
"What is the use of teaching a bantu child mathematics?"
Verwoerd, in 'n toespraak in die Senaat, Junie 1954. (Bespreek in
"The White Tribe of Africa" deur Harrison, p. 190 en verder.)
QED.
Miskien ken jy nie Verwoerd so goed soos jy dink nie. En dalk,
net dalk, is daar ander wat wel iets van hom weet.
>> |
>> |En hoe stel jy voor moet gewerk word sodat jou vrou
>> |voorkeurbehandeling kry bokant swart Afrikane wat ook hierheen wil
>> |immigreer EN en ons behou die beginsel van gelykheid voor die reg?
>> |
>> |
>> Baie van die lande wat jy so lekker aanhaal het kwalifikasie vereistes - nie
>> almal word voor die voet toegelaat nie - beter gekwalifiseerder mense kry
>> voorkeur. So ook mense wat getroud is met landsburgers.>>
>
>
> Die vraag staan steeds.
>
@sympatico.ca wrote:
>
> Mount Nelson Hotel, Cape Town
> 13 October, 1951.
>
> This is my latest news from Africa I left the Transvaal,
> not without regret, nearly a fortnight ago, via DurbanÂ
> Durban is a beautiful tropical city the bush at your back
> door. I am told that you can still see toucans in the gardens,
Toucans in the Garden - ROLTFLMAO - en jy neem die kees ernstig op Antie
Liegbek?
"Jy LIEG" en " jy JOK" is presies dieselfde, maar
hemelsbreed
verskillend in betekenis. Die eerste een is kras en kru, die
tweede
een meer beskaafd. (So dink ek)
Pat
lou wrote in article
> Sies man - sit innie hoekie - jy lieg al weer!
>